Page 1 of 2

Tokkelos1 - Wife in hospital after 4x4 accident

Posted: Sat Mar 26, 2011 10:59 pm
by CasKru
Hey guys and girls. I ask that you keep Richards wife Zelna in your prayers. She was involved in a 4x4 accident at Bosvark today and was flown to Milpark Hospital via helicopter. I'm not to sure what the extend of her injuries is but please keep both Richard and Zelna in you prayers.

Re: Tokkelos1 - Wife in hospital after 4x4 accident

Posted: Sat Mar 26, 2011 11:05 pm
by Polarbear2008
Cassie will do so!

Any more info as to what happened?

Re: Tokkelos1 - Wife in hospital after 4x4 accident

Posted: Sat Mar 26, 2011 11:07 pm
by Rolbos
Ai tog, Richard , ons dink aan julle en Bid dat die jou vroutjie nie te ernstig beseer is nie en dat sy gou sal herstel. Ons kan ook maar die Vader vetrou vir sy wakende oog oor haar en dat Hy haar sal aanraak en ten volle genees.
Gee gerus vir ons meer info oor wat gebeur het deur as jy kans het.
Baie sterkte en Seen.
Dra ons groete en Seenwense oor aan haar asb.
Groete Louis Rolbos.
CasKru wrote:Hey guys and girls. I ask that you keep Richards wife Zelna in your prayers. She was involved in a 4x4 accident at Bosvark today and was flown to Milpark Hospital via helicopter. I'm not to sure what the extend of her injuries is but please keep both Richard and Zelna in you prayers.

Re: Tokkelos1 - Wife in hospital after 4x4 accident

Posted: Sun Mar 27, 2011 12:50 am
by Mud Dog
We hope and pray for a speedy recovery.

As I understand, Zelna has a broken leg and fractured pelvis. :think:

Re: Tokkelos1 - Wife in hospital after 4x4 accident

Posted: Sun Mar 27, 2011 5:42 am
by Maddoglips
Best of luck, we pray you have a speedy recovery.

Re: Tokkelos1 - Wife in hospital after 4x4 accident

Posted: Sun Mar 27, 2011 6:42 am
by SuidWes
Sterkte Richard - Ons dink aan julle..

Re: Tokkelos1 - Wife in hospital after 4x4 accident

Posted: Sun Mar 27, 2011 8:47 am
by OOOOMS
Ons wens Zelna alle sterkte toe!

Re: Tokkelos1 - Wife in hospital after 4x4 accident

Posted: Sun Mar 27, 2011 9:24 am
by Family_Dog
I am praying for a full and speedy recovery.


-F_D

Re: Tokkelos1 - Wife in hospital after 4x4 accident

Posted: Sun Mar 27, 2011 10:02 am
by cheetah
Speedy recovery for Zelna, leave it in God's hands. :angel:

Re: Tokkelos1 - Wife in hospital after 4x4 accident

Posted: Sun Mar 27, 2011 1:26 pm
by Hi-Hilux
Sterkte, dink aan julle!

Re: Tokkelos1 - Wife in hospital after 4x4 accident

Posted: Sun Mar 27, 2011 1:32 pm
by yotaman
Sorry to hear Richard, we pray for a full speedy recovery for your wife

Re: Tokkelos1 - Wife in hospital after 4x4 accident

Posted: Sun Mar 27, 2011 2:37 pm
by chopper
Praying for His hands of healing over you and a speedy recovery Zelna

Re: Tokkelos1 - Wife in hospital after 4x4 accident

Posted: Sun Mar 27, 2011 4:08 pm
by FUDGES
Sterkte daar hoop sy word gou gesond.

Re: Tokkelos1 - Wife in hospital after 4x4 accident

Posted: Sun Mar 27, 2011 4:13 pm
by HANRO
Baie stekte Richard en Zelna.Ons bid vir jou spoedige herstel.

Re: Tokkelos1 - Wife in hospital after 4x4 accident

Posted: Sun Mar 27, 2011 4:39 pm
by ChrisF
VOORSPOED !

These things happen SO quickly. We nearly "went over" last Sunday .... took a winch and just more than an hour to keep us safe.

I did a LOT of thinking in that hour !!

Re: Tokkelos1 - Wife in hospital after 4x4 accident

Posted: Sun Mar 27, 2011 5:09 pm
by Traveler
Aan beide Richard en Zelna ons beste wense en opregte bede.

Re: Tokkelos1 - Wife in hospital after 4x4 accident

Posted: Sun Mar 27, 2011 6:12 pm
by arnize2
Sterkte en vasbyt Zelna. Jy moet maar sterkstaan Richard.

Re: Tokkelos1 - Wife in hospital after 4x4 accident

Posted: Sun Mar 27, 2011 6:41 pm
by legend35
Ons hoop jy word gou gesond Zelna.

Re: Tokkelos1 - Wife in hospital after 4x4 accident

Posted: Sun Mar 27, 2011 8:15 pm
by Paul Grobler
Sterkte julle ons dink aan julle en hoop Zelna word gou gesond

Re: Tokkelos1 - Wife in hospital after 4x4 accident

Posted: Sun Mar 27, 2011 8:32 pm
by pietpetoors
Sorry to hear. Richard we wish her a speedy recovery.

Re: Tokkelos1 - Wife in hospital after 4x4 accident

Posted: Sun Mar 27, 2011 10:02 pm
by TOKKELOS 1
Dankie aan almal.Zelna was gister in vir eerste operasie om penne in haar linker been in te skroef asook been in pelvis te heg.sy is more weer in
teater vir gat in haar been en geskeurde ligmente in haar hand.Sy is by haar volle bewussyn en vir die wat haar ken=so sarkasties soos altyd
maar sy het vrek seer en is baie ongemaklik.Volgens dokter sal sy daarwees vir ten minste 6 weeke traksie .Vir almal se Gebed se ek dankie
Dit was vir haar 'n groot Boost om te hoor van almal wat aan haar dink THANKS!!
Net aan almal wat behulpsaam was met die recovery by BOSVARK
EK dink aan mense soos Solly ,Pype,Skrikniks,Relph,Corne' en Susan en al die medic's.
THANKS!!

Re: Tokkelos1 - Wife in hospital after 4x4 accident

Posted: Sun Mar 27, 2011 10:30 pm
by Mr_B
Hi Richard,

Really sorry to hear about your wife! I'm praying for a speedy and full recovery!

Mr B

Re: Tokkelos1 - Wife in hospital after 4x4 accident

Posted: Mon Mar 28, 2011 7:31 am
by luckyhit
Richard, baie sterkte vir julle, ons dink aan julle.

Re: Tokkelos1 - Wife in hospital after 4x4 accident

Posted: Mon Mar 28, 2011 7:39 am
by ThysdJ
Ek jammer om te hoor van julle ongeluk. Ons hou julle in ons gedagtes en hoop vir 'n spoedige herstel...

Re: Tokkelos1 - Wife in hospital after 4x4 accident

Posted: Mon Mar 28, 2011 7:44 am
by GeorgeJvR
Richard
Alle sterkte daar, ons bid dat God julle sal dra deur die tyd.

Re: Tokkelos1 - Wife in hospital after 4x4 accident

Posted: Mon Mar 28, 2011 8:00 am
by george
Ai man.baie sterkte aan julle

Re: Tokkelos1 - Wife in hospital after 4x4 accident

Posted: Mon Mar 28, 2011 8:19 am
by Stef
All the best wishes for a speedy recovery and as little discomfort as possible for the next 6 weeks...

Re: Tokkelos1 - Wife in hospital after 4x4 accident

Posted: Mon Mar 28, 2011 8:40 am
by GeorgeJvR
Richard
Is dit sy wat die Beeld gehaal het vandag?
Waar mee het sy gery?
Weereens sterkte en voorspoed!

Re: Tokkelos1 - Wife in hospital after 4x4 accident

Posted: Mon Mar 28, 2011 10:11 am
by TOKKELOS 1
GeorgeJvR wrote:Richard
Is dit sy wat die Beeld gehaal het vandag?
Waar mee het sy gery?
Weereens sterkte en voorspoed!
Dit is baie teleurstellend om te sien wat se klomp snert die media kan kwyd raak.Dit is geen wonder dat gemoedere in hierdie land so hoog is nie
Dit maak my die joos in dat hulle sensasie najaag eerder as waare beriggewing!Hoe kan 'n mens dan enige iets glo waaroor daar geskryf word?

Re: Tokkelos1 - Wife in hospital after 4x4 accident

Posted: Mon Mar 28, 2011 10:35 am
by GeorgeJvR
Tokkelos 1 wrote:Dit is baie teleurstellend om te sien wat se klomp snert die media kan kwyd raak.Dit is geen wonder dat gemoedere in hierdie land so hoog is nie
Dit maak my die joos in dat hulle sensasie najaag eerder as waare beriggewing!Hoe kan 'n mens dan enige iets glo waaroor daar geskryf word?
Ek weet presies waar van jy praat.
Artiekels verkoop koerante, soo hulle sal nie dat die waarheid in die pad staan van 'n goeie storie nie.
Vat maar alles wat mens in koerante lees met 'n krippie sout..........
Gemeenskaps koerante wat 'n een man saak is is gewoonlik meer betroubaar.
Weer een sterkte en alle voorspoed.

Wat het daar gebeur as ek so uit my beurt mag vra?

Re: Tokkelos1 - Wife in hospital after 4x4 accident

Posted: Mon Mar 28, 2011 10:42 am
by Stef
Ja nee, more oormore dan wil die vertraagde regering weer 4x4 bane toemaak of een of ander belasting instel vir "ons veiligheid" :thumbdown:

Het jou kommentaar op die berig gesien Richard (internet); wonder of Louise haar storie gaan reg kry... :think:

Re: Tokkelos1 - Wife in hospital after 4x4 accident

Posted: Mon Mar 28, 2011 11:06 am
by Dodging
Wat het gebeur?

Re: Tokkelos1 - Wife in hospital after 4x4 accident

Posted: Mon Mar 28, 2011 3:00 pm
by TOKKELOS 1
Zelna het opgery na die uitkyk punt na die dag se 4x4 ry om saam met haar broer 'n koeldrank te gaan drink op die uitkyk punt,soos ons altyd
doen.Ek moet se dit was al tradiesie en was nie die eerste keer wat sy dit gedoen het nie.Sy het volgens haar nie genoeg peoier gehad nie en kon nie oor die laaste klippe kom nie en die voertuig het gestol.Sy het voertuig in trurat gesit maar ongelukkig het sy met die aksie onwetend
die kort kierie in nutraal gedruk .en nou ja ons almal weet wat gebeur dan.(Keer daarna is redelik onmoontlik).Ek was netnou op die toneel,sy het die voertuig reguit gehou af in tru vir ongeveer 'n100 meter maar ongelukkig was 'n 10 meter rotsbank afgrond net te veel vir die onderstel en het die voertuig gat oor kop geslaan en begin rol.+-60 meter af teen die berg oor 'n boom waar sy uit die voertuig uit geslinger is.tokkelos het teen 'n volgende boom tot stilstand gekom en Zelna het so 3 meter vanaf die bakkie gele.die res is geskiedenis

Re: Tokkelos1 - Wife in hospital after 4x4 accident

Posted: Mon Mar 28, 2011 3:13 pm
by GeorgeJvR
:shock: :shock: :shock:
Wys jou net hoe gou gebeur iets.....
:shock2: :shock2: :shock2:

Hoe vat sy dit? Moet sê dis nogal iets wat 'n hap of twee uit my seat sal vat!
Sê asb. ons hoop en bid vir 'n spoedige en volkome herstel!

Re: Tokkelos1 - Wife in hospital after 4x4 accident

Posted: Mon Mar 28, 2011 3:16 pm
by CasKru
Eish... thanks vir die info Richard. Daai is iets wat so maklik met enige een kan gebeur. Net baie bly sy het nie die ultimate prys betaal nie.

Re: Tokkelos1 - Wife in hospital after 4x4 accident

Posted: Mon Mar 28, 2011 3:16 pm
by Dingo
Hi Richard

Thank you for sharing the TRUE story with us, albiet still rather fresh and tramatic.

I wish your wife a speedy and healthy recovery

rgds
Scott

Re: Tokkelos1 - Wife in hospital after 4x4 accident

Posted: Mon Mar 28, 2011 8:38 pm
by ChrisF
Richard voorspoed met jou vrou se herstel.

Ek het 7 dae terug amper die selfde oorgekom. Ook net net nie kon bo uitkom nie, toe versigtig in tru rat gesit, als gecheck voor ek stadig die rem laat gaan het - en toe gly die bakkie na die kant weens die sy helling ! Ek kon darem betyds stop, en die groep het gehelp om my te recover. Maar die goed gebeur SO vinnig !

Re: Tokkelos1 - Wife in hospital after 4x4 accident

Posted: Mon Mar 28, 2011 9:14 pm
by CasKru
Ek het fodies gesien van waar dit gebeur het en ek haal my hoed af vir Zelna dat sy die bakkie so goed by mekaar gehou het en as dit nie vir dit was nie kon dit baie erger gewees het.

Re: Tokkelos1 - Wife in hospital after 4x4 accident

Posted: Mon Mar 28, 2011 11:10 pm
by Toerboer
Baie sterkte aan Zelna en jou Richard.Baie dankbaar dat dit nie erger was nie.Dinge gebeur so gou,wys nou net dat jy met die beste ervaring teespeod kan optel.Baie bly om te hoor dat haar gemoedere hoog is.

Re: Tokkelos1 - Wife in hospital after 4x4 accident

Posted: Tue Mar 29, 2011 8:13 am
by Mr_B
Eina Richard... that's scary!

Re: Tokkelos1 - Wife in hospital after 4x4 accident

Posted: Tue Mar 29, 2011 10:28 am
by swartvark
Baie sterkte julle....ek het self al 'n pelvis breek gehad en dis nie grappies nie.

Alles van die beste!!!

Re: Tokkelos1 - Wife in hospital after 4x4 accident

Posted: Tue Mar 29, 2011 1:51 pm
by TOKKELOS 1
Dankie aan die HILUX CLUB vir die ruiker wat by Hospitaal afgelewer is.
Zelna het post's gelees en het gevra dat ek net moet dankie se!
THANKS!!!!!
ps:Ons weet ons behoort aan die beste 4x4 club in SA

Re: Tokkelos1 - Wife in hospital after 4x4 accident

Posted: Tue Mar 29, 2011 2:21 pm
by GeorgeJvR
Richard
Hoop vrou lief is soma gou weer by die huis en voor die stoof :mrgreen:
Alle sterkte en voorspoed!

Durf ek vra wat het van die voertuig geword? of gaan word?

Re: Tokkelos1 - Wife in hospital after 4x4 accident

Posted: Tue Mar 29, 2011 2:33 pm
by jagermeister
Sterkte daar ek dink aan julle en bid vir julle.

Re: Tokkelos1 - Wife in hospital after 4x4 accident

Posted: Tue Mar 29, 2011 2:48 pm
by CasKru
TOKKELOS 1 wrote:Dankie aan die HILUX CLUB vir die ruiker wat by Hospitaal afgelewer is.
Zelna het post's gelees en het gevra dat ek net moet dankie se!
THANKS!!!!!
ps:Ons weet ons behoort aan die beste 4x4 club in SA
So bek moet jam kry!!!!!

Re: Tokkelos1 - Wife in hospital after 4x4 accident

Posted: Tue Mar 29, 2011 2:56 pm
by Mr_B
grrrrrr wooof?

Who let the Cassie out? Woof woof woof woof!

Re: Tokkelos1 - Wife in hospital after 4x4 accident

Posted: Tue Mar 29, 2011 3:01 pm
by CasKru
Mr_B wrote:grrrrrr wooof?

Who let the Cassie out? Woof woof woof woof!
You do know that everybody now is going to suggest you should start taking some of my pills :twisted: :twisted:

Re: Tokkelos1 - Wife in hospital after 4x4 accident

Posted: Wed Mar 30, 2011 8:19 am
by Kaspaas
Ai my maat, alle sterkte, voorspoed en herstel vir jou vrou. Ek ys as ek sulke goed lees, want ek weet presies hoe naby ek al aan sulke omstandighede was.
Julle is beide in ons gebede!

Re: Tokkelos1 - Wife in hospital after 4x4 accident

Posted: Wed Mar 30, 2011 6:39 pm
by OOOOMS
Hoe lyk dinge na die operasie?

Ons dink en bid daagliks vir haar herstel :!:

Re: Tokkelos1 - Wife in hospital after 4x4 accident

Posted: Wed Mar 30, 2011 8:29 pm
by Quintin
Hi Oumater dit is nou werklik slegte nuus, Ek het nou net terug gekom in SA en toe sien ek wat het gebeur. Se vir jou vroutjie ons dink aan haar en dat sy jou nie te lank allen moet los nie want jy het haar nodig om jou in toom te hou:) wel jy het my nomer en skree as daar iets is wat ek kan doen.

Re: Tokkelos1 - Wife in hospital after 4x4 accident

Posted: Wed Mar 30, 2011 9:52 pm
by Andries
Voorspoed Ritchard en Zelna.

Re: Tokkelos1 - Wife in hospital after 4x4 accident

Posted: Wed Mar 30, 2011 10:00 pm
by OOOOMS
Received this SMS from Zelna:
Hi almal, dit gaan wonderlik met my. Dankie vir al die boodskappies en omgee, dit is amazing en laat my smile reg deur die dag. Mense soos julle is goud werden ek is bevoorreg om julle in my lewe te he, Hilux 4x4 Club, vreeslik dankie, julle is oulik en van die personeel wil weet of daar dalk iemand sinle is of so aan...... :thumbup: Hou julle almal op hoogte en skaapbraai is gereel, sal laat weet sodra datum vasgestel is, dan kan ons eet, skoffel en 4x4 ry! :wink2: Zelna

Re: Tokkelos1 - Wife in hospital after 4x4 accident

Posted: Thu Mar 31, 2011 6:03 am
by CasKru
OOOOMS wrote:Received this SMS from Zelna:
Hi almal, dit gaan wonderlik met my. Dankie vir al die boodskappies en omgee, dit is amazing en laat my smile reg deur die dag. Mense soos julle is goud werden ek is bevoorreg om julle in my lewe te he, Hilux 4x4 Club, vreeslik dankie, julle is oulik en van die personeel wil weet of daar dalk iemand sinle is of so aan...... :thumbup: Hou julle almal op hoogte en skaapbraai is gereel, sal laat weet sodra datum vasgestel is, dan kan ons eet, skoffel en 4x4 ry! :wink2: Zelna
:yahoo: :yahoo: :yahoo:

Re: Tokkelos1 - Wife in hospital after 4x4 accident

Posted: Thu Mar 31, 2011 7:40 am
by Hi-Hilux
Zelna jy klink sommer gesond. Bly jy is aan die herstel.

Re: Tokkelos1 - Wife in hospital after 4x4 accident

Posted: Thu Mar 31, 2011 10:20 am
by arnize2
Dis die gees Zelna. :thumbup: :thumbup: Jislaaik Trevor, jy praat nog ander mense moed in terwyl jy dit ook maar hotagter kry. Sommer twee vir jou ook. :thumbup: :thumbup:

Re: Tokkelos1 - Wife in hospital after 4x4 accident

Posted: Thu Mar 31, 2011 10:49 am
by Johannes van die See
:shock:
Sjoe, hoeveel 4x4 ongelukkie sal ons nog van hoor, maak mens bang!

Ek hoop en bid jy word gou gesond Zelna!

Re: Tokkelos1 - Wife in hospital after 4x4 accident

Posted: Thu Mar 31, 2011 4:35 pm
by OOOOMS
Ons het vinnag vanmiddag 'n draai gaan maak by die hospitaal, en moet seg Zelna hanteer al die pyne baie goed. Sy word vandag geskuif van die trauma unit na die general ward waar sy verdere behandeling gaan onderneem.

Sy stuur groete aan almal, en kan nie wag om uit te kom nie :wink2:
bosvark 237 (Medium).jpg
bosvark 238 (Medium).jpg

Re: Tokkelos1 - Wife in hospital after 4x4 accident

Posted: Thu Mar 31, 2011 4:51 pm
by cheetah
Ons dink aan julle, kon erger gewees het, n ongeluk soos die, kan met enige persoon gebeur, ek dink Zelna hanteer dit goed, word gou gesond en rus baie. :shock2:

Re: Tokkelos1 - Wife in hospital after 4x4 accident

Posted: Thu Mar 31, 2011 5:04 pm
by CasKru
Kan ons nie vir haar 'n hospitaal jurk organiseer met 'n Hilux4x4 logo op nie?

Re: Tokkelos1 - Wife in hospital after 4x4 accident

Posted: Thu Mar 31, 2011 5:13 pm
by CasKru
Iets soos die :D: :D: :D:
bosvark 237_mod.jpg