Page 1 of 1
Huntex
Posted: Wed Apr 13, 2011 4:34 pm
by Frederick
Gaan iemand Huntex toe?
Re: Huntex
Posted: Wed Apr 13, 2011 5:29 pm
by jagermeister
Re: Huntex
Posted: Wed Apr 13, 2011 7:36 pm
by Frederick
Sal bietjie vir jou uitvind
Re: Huntex
Posted: Wed Apr 13, 2011 8:44 pm
by Tjokkie
Ek gaan verseker Vrydagdaar draai. Het niks werkilk nodig maar, daar is altyd ietsie wat ek nut voor sal vind.
Ry hoeka volgende Woensdag om te gaan springbokke skiet...
Re: Huntex
Posted: Wed Apr 13, 2011 8:59 pm
by Traveler
Nee wat, gaan te veel mense wees.