Page 1 of 1

Video Cam or Camera?

Posted: Wed Feb 27, 2008 12:27 pm
by george
Hi Guys
I am starting to look for a new camera.I am not a pro and only looking for a camera that can take a decent pic.
Is the digital video cameras any good in taking photos?Than I can have the best of both worlds in one unit.
Or is it better to have a decent camera that can take a video clip.

Re: Video Cam or Camera?

Posted: Wed Feb 27, 2008 12:53 pm
by SuidWes
Yis George,

Is die daktent al op?

Ek is nou nie 'n kenner nie maar as ek jy was het ek vir 'n goedkoop mik en druk en 'n video kamera gegaan. Na ek my vorige Canon op 'n trip beskadig het het ek vir my die Canon A460 gekry, dink dit was R900 en is meer as goed genoeg vir 4x4 trips en so. Het 'n 1 GB kaart ingesit en die batterye hou lekker lank

Groete

Re: Video Cam or Camera?

Posted: Wed Feb 27, 2008 12:58 pm
by george
Jis Jaco

Ja die tent is al op,maar nog nie in geslaap nie :cry: Dit is toe die grote 1,4m x 2,5 cm.
Ek het ook in so 'n rigting gedink(dis nou die kamera)

Re: Video Cam or Camera?

Posted: Wed Feb 27, 2008 1:12 pm
by SuidWes
Lekker, post daar 'n foto van jou setup....

Re: Video Cam or Camera?

Posted: Wed Feb 27, 2008 1:13 pm
by ThysdJ
George.. Ek het 'n video kamera en 'n mik&druk kamera. My Sony Cybershot m&d gee 5 megapixel fotos en die videoclips is ook nie te dronk nie.

Ek het ook 'n 1 Gb kaart ingesit en dit is voldoende maar 'n 4Gb kaart is een van die dae op my shopping list, ek sien hulle raak nou lekker chiep.

My videokamera is al vasgeroes so lanklaas het ek hom gebruik. Die frames wat mens van 'n videokamera af kan grab is maar vrot kwaliteit..

Tensy jy feature films wil maak van ure lank dink ek die video kamera is oorbodig.

m2cw..

Re: Video Cam or Camera?

Posted: Wed Feb 27, 2008 1:15 pm
by SuidWes
Hier is 'n lekker site, http://www.digitalplanet.co.za

Re: Video Cam or Camera?

Posted: Wed Feb 27, 2008 1:17 pm
by ThysdJ
Hier is nog 'n lekker site..

http://www.orms.co.za/

Re: Video Cam or Camera?

Posted: Wed Feb 27, 2008 1:21 pm
by george
Ek dink ek moet ook maar die kamera roete gaan.
Ek will 'n bietjie uitvind wat kos die The PowerShot A550

Re: Video Cam or Camera?

Posted: Wed Feb 27, 2008 1:32 pm
by SuidWes
Het self 'n A550 gehad, maar sal eerder vir die A720 gaan, http://www.makro.co.za/ProductDetail.as ... 0127953|EA

Re: Video Cam or Camera?

Posted: Wed Feb 27, 2008 1:35 pm
by george
Ek kan die PowerShot A560 kry vir R1499.My gat jeuk so ek gat hom nou krap 8)

Re: Video Cam or Camera?

Posted: Wed Feb 27, 2008 1:42 pm
by SuidWes
Krap hom 8)

Re: Video Cam or Camera?

Posted: Wed Feb 27, 2008 1:56 pm
by ThysdJ
ja maak gou voor hy ophou jeuk... :evil: :twisted:

Re: Video Cam or Camera?

Posted: Wed Feb 27, 2008 2:46 pm
by george
Klaar gekrap.Het hom

Re: Video Cam or Camera?

Posted: Wed Feb 27, 2008 3:02 pm
by ThysdJ
Okay gaan koop nou die kamera... :twisted: :twisted:

Re: Video Cam or Camera?

Posted: Wed Feb 27, 2008 3:21 pm
by george
Sies Thys.Kry jou mind uit die gutter :twisted:

Hy neem nogal goeie kiekies.Het 'n 2 gig kaart saam gekoop.

Re: Video Cam or Camera?

Posted: Wed Feb 27, 2008 4:04 pm
by Family_Dog
George,


Image



-F_D

Re: Video Cam or Camera?

Posted: Wed Feb 27, 2008 4:14 pm
by CasKru
Kaspaas wrote:Okay gaan koop nou die kamera... :twisted: :twisted:
:lol: :lol: :lol: :lol: :lol: :lol: :lol:
Hook, line and sinker :)


EK het die Canon S3iS. HEt 'n 12X optical zoom en 6 megapixel sensor. Het 'n opsie tussen 640x320 video teen 30fps of 320x160 30fps of 60fps. En dan het hy baie ander settings soos die groter SLR kameras. m2cw

Re: Video Cam or Camera?

Posted: Wed Feb 27, 2008 4:28 pm
by george
Just for you Eric :D
IMG_0015 (Small).JPG

Re: Video Cam or Camera?

Posted: Wed Feb 27, 2008 4:39 pm
by ThysdJ
George jy moet daai munisipale rekening daar langs jou screen betaal... hulle gaan jou water/ligte kom afsny :idea: :!: :!:

Re: Video Cam or Camera?

Posted: Wed Feb 27, 2008 4:39 pm
by CasKru
:lol: :lol:

Re: Video Cam or Camera?

Posted: Thu Feb 28, 2008 6:27 am
by BenHur
:lol: :lol: :lol: :lol:

Werk julle ouens nie :wink:

Re: Video Cam or Camera?

Posted: Thu Feb 28, 2008 7:05 am
by CasKru
Working hard or hardly working? :)

Re: Video Cam or Camera?

Posted: Thu Feb 28, 2008 8:09 am
by george
Hier in ou slaapstad vat ons dit mos rustig :wink:

Re: Video Cam or Camera?

Posted: Thu Feb 28, 2008 8:22 am
by ThysdJ
Is daar nou enigiets oor rondom jou huis wat jy nog nie afgeneem het nie George?? :? :shock: 8) :twisted:

Re: Video Cam or Camera?

Posted: Thu Feb 28, 2008 8:27 am
by george
:lol: Alles behalwe myself :lol:

Re: Video Cam or Camera?

Posted: Thu Feb 28, 2008 1:08 pm
by ThysdJ
george wrote::lol: Alles behalwe myself :lol:
Ons soek nie daai foudies nie, okay George :?: :evil: :shock: :?

Re: Video Cam or Camera?

Posted: Thu Feb 28, 2008 8:29 pm
by Family_Dog
Very nice, George!


Image


-F_D