Page 1 of 2

Serendepity 16 June Day outing

Posted: Wed Jun 01, 2011 10:53 pm
by OOOOMS
Hi all, I have been in communication with Herman Taljaard of Waterberg Toyota who has kindly offered the Hilux4x4 Club to join them. Any one wanting to join them are welcome to do so:

Here are the details: From what I have heard it is a very nice trail :thumbup:
Serendipity.PNG
Serendipity Pamflet Jun.pdf
(480.61 KiB) Downloaded 157 times
Mark,

Thabo het jou aan my voorgestel by die LA Sport dag. Ek is besig om vir die 16 de Junie vir ons kliente ‘n dag bymekaar te sit. Sou julle belangstel?

Ek probeer hier iets aan die gang kry in die area. Ons beplan om so 07h30 bymekaar te kom by Serendipity vir koffie. Waarna ons dan die gesins roete gaan ry. Ek het hom so 2 maande terug gery en dit is regtig ‘n mooi roete. Daar is so 2 diep water kruisings en paar plekke waar ‘n mens moet konsentreer. Ons gaan dan ook worsbroodjies gee vir ‘n brunch.

Daar is ook 2 ander roetes wat gery kan word.

Ek het met die eienaar gepraat en ons kan vir R200 pv ry ipv die R250 per voertuig. As julle belangstel kan ek iets op die forum laai.

Vertrou om van jou te hoor.

Herman Taljaard
Waterberg Toyota
New Vehicle Sales
Tel: 014 717 5335
Fax: 086 690 5479
Cell: 083 701 8683
herman@nyltoy.co.za
Here is the link to Serendepity4x4: http://www.countryroads.co.za/aview.php?aid=718" onclick="window.open(this.href);return false;

Re: Serendepity 16 June Day outing

Posted: Thu Jun 02, 2011 7:52 am
by GeorgeJvR
Enige idee hoe ry mens om da te kom?

Re: Serendepity 16 June Day outing

Posted: Thu Jun 02, 2011 7:57 am
by JohanM
GeorgeJvR wrote:Enige idee hoe ry mens om da te kom?
Verkieslik Padlangs as jy min tyd het, anders sommer net reguit soos die kraai vlieg met jou SFA!!!!! :twisted: :twisted: :twisted:

Re: Serendepity 16 June Day outing

Posted: Thu Jun 02, 2011 8:37 am
by OOOOMS
George hier is nog info:

http://www.driveout.co.za/4x4/trails/se ... eco-trails" onclick="window.open(this.href);return false;

http://www.footprint.co.za/serendipity.htm" onclick="window.open(this.href);return false;

Hier is die co-ords na Serendipity:
http://www.serendipitytrails.co.za/route.map.htm" onclick="window.open(this.href);return false;

Re: Serendepity 16 June Day outing

Posted: Thu Jun 02, 2011 9:03 am
by Dingo
Spent a camping weekend there a couple of weeks back and really enjoyed the time.

There basically 2 trails 1-2hrs and then about 4hrs dpending on how much of a hurry you are in.

I can really recommend that if you are going up for the day to make a weekend of it and stay over.There are only a couple of campsites and chalets.

Route that we took:
- N1 to Pietersburg
- Modimolle off ramp at the tolgate
- into Modimolle
- right onto R101
- about 25kms Seredipity on the left S24 37 24.5 E28 35 55.6

Tried to download a map but it was too big.

Re: Serendepity 16 June Day outing

Posted: Thu Jun 02, 2011 9:33 am
by OOOOMS
Tx for the info Scott!

So who's coming along?

Re: Serendepity 16 June Day outing

Posted: Thu Jun 02, 2011 10:41 am
by Dingo
Unfortunately I've already committed to a camping weekend at Jobedi.

Re: Serendepity 16 June Day outing

Posted: Thu Jun 02, 2011 7:22 pm
by Toerboer
ja,ons sal gaan vir die dag.Swambo sal kyk of sy verlof kan kry vir die vrydag,dan kan ons moontlik oorslaap.Maar ons is in vir die dag.

Re: Serendepity 16 June Day outing

Posted: Thu Jun 02, 2011 9:43 pm
by Thabogrobler
Nou moet skoonma verjaar daai naweek?????

Re: Serendepity 16 June Day outing

Posted: Thu Jun 02, 2011 10:04 pm
by Thabogrobler
I like the idea that there are still dealers that would like contact with the supporters of their brand even if you don't own the latest model. :thumbup:

Re: Serendepity 16 June Day outing

Posted: Fri Jun 03, 2011 12:16 am
by OOOOMS
Thabogrobler wrote:I like the idea that there are still dealers that would like contact with the supporters of their brand even if you don't own the latest model. :thumbup:
True, or maybe a prospective new customer..... :lol: :lol: :lol:

Maar ja anyway, ek is 75% seker ons sal daar wees :thumbup:

Kamp sommer ook :thumbup:

Re: Serendepity 16 June Day outing

Posted: Fri Jun 03, 2011 10:39 pm
by Thabogrobler
Ok, ok, ok, sien nou eers 'n vakansiedag! :yahoo: :yahoo: :yahoo:

Re: Serendepity 16 June Day outing

Posted: Sun Jun 05, 2011 9:02 pm
by OOOOMS
Thabogrobler wrote:Ok, ok, ok, sien nou eers 'n vakansiedag! :yahoo: :yahoo: :yahoo:
1) Marius Smit - Marius Smit
2) OOOOMS - Mark & Danelle
3) Thabogrobler - Thabo
4) ?
5) ?

Re: Serendepity 16 June Day outing

Posted: Sun Jun 05, 2011 9:46 pm
by Thabogrobler
Ek karring aan 2 Disco 3's vir die dag...

Re: Serendepity 16 June Day outing

Posted: Mon Jun 06, 2011 11:24 am
by Animul
Thabogrobler wrote:Nou moet skoonma verjaar daai naweek?????
So sy gaan haar verjaarsdag dan alleen vier neem ek aan??? :D: :D:

Re: Serendepity 16 June Day outing

Posted: Mon Jun 06, 2011 11:28 am
by Animul
Ek glo ons sal ook daar wees .... Ons sal twee of drie Rubicons wees. O ja en 'n Hilux ...

Het die info vir die ander aangestuur en wag vir terugvoer.

Re: Serendepity 16 June Day outing

Posted: Mon Jun 06, 2011 11:59 am
by OOOOMS
Animul wrote:Ek glo ons sal ook daar wees .... Ons sal twee of drie Rubicons wees. O ja en 'n Hilux ...

Het die info vir die ander aangestuur en wag vir terugvoer.
Wiele :thumbup: :thumbup: :thumbup:

Re: Serendepity 16 June Day outing

Posted: Mon Jun 06, 2011 12:10 pm
by OOOOMS
LA Sport have advised that iF any 'Anumals' get out of hand they will have a Monster Toyota Truck, available for discipline.... :lol: :lol: :lol:

Re: Serendepity 16 June Day outing

Posted: Mon Jun 06, 2011 12:19 pm
by Animul
LMGA!!! So Toyota moet n monster trok bou om n stock standard Jeep Wrangler in toom te hou ... :boredom: :boredom:

ONLY IN A JEEP!!!!! :cooldude: :cooldude:

Re: Serendepity 16 June Day outing

Posted: Mon Jun 06, 2011 12:22 pm
by OOOOMS
Animul wrote:LMGA!!! So Toyota moet n monster trok bou om n stock standard Jeep Wrangler in toom te hou ... :boredom: :boredom:

ONLY IN A JEEP!!!!! :cooldude: :cooldude:
Ai, ai, ai.....as my Hilux voor en agter locker in gehad het......'standard'.... :yahoo: :yahoo: :yahoo:

Re: Serendepity 16 June Day outing

Posted: Mon Jun 06, 2011 6:35 pm
by OOOOMS
Henry hier is jou maatjie vir die 16de..... :lol: :lol: :lol:
TJM_Equipped_Hilux_(Animal)_1.jpg
IMG-20110604-00295.jpg
LA SPORT 002 (Medium).jpg

Re: Serendepity 16 June Day outing

Posted: Mon Jun 06, 2011 6:44 pm
by HennieJ2
:thumbdown: :thumbdown: Mark, hulle het 'n double booking - die "Animal" gaan dan nog in Namibia wees :evil:

Lucky it's a definite for our Trok-Innie-Bos display on the 13th of Aug at the family day (Rust de Winter)

BTW - ek dink ek sal dalk die suiplap Serendipity toe vat - daar moet darem iets wees wat die klomp "tjeaps :lol: :lol: " in toom hou. Hoop nie daar gaan modder wees nie, anders chicken ek weer uit - groot werk om oubaas se Suiplap te was :mrgreen: :mrgreen:

HJ

Re: Serendepity 16 June Day outing

Posted: Mon Jun 06, 2011 9:28 pm
by OOOOMS
So, Animul is uit en hulle gaan die Monster Truck bring :thumbup:

Re: Serendepity 16 June Day outing

Posted: Mon Jun 06, 2011 9:35 pm
by HennieJ2
Dit maak darem biki op - ons moet sommer kyk hoe lyk die Monster Truck - miskien sit ons hom op display by RDW?

HJ

Re: Serendepity 16 June Day outing

Posted: Tue Jun 07, 2011 12:39 am
by Thabogrobler
Ag Hennie, wat is so klein drink probleempie nou tussen vriende?

Re: Serendepity 16 June Day outing

Posted: Tue Jun 07, 2011 6:47 am
by Animul
Hmmm .... dan sal ek maar ons Jamboree Tjeapie moet saamvat om die suiplap op die regte pad te hou ....
470.JPG

Re: Serendepity 16 June Day outing

Posted: Tue Jun 07, 2011 10:17 pm
by OOOOMS
Animul wrote:Hmmm .... dan sal ek maar ons Jamboree Tjeapie moet saamvat om die suiplap op die regte pad te hou ....
470.JPG
:lol: :lol: :lol: 'n Baba Jeeeep!

Re: Serendepity 16 June Day outing

Posted: Tue Jun 07, 2011 10:52 pm
by Kagiso
As julle mooi vra sal Oompie kom saamspeel met een van die NISSANS [ek nodig bikki recovery oefening, sien] :twisted: :mrgreen:

OOOMS [hoeveel "O's" kort? ] - gaan julle 'm 'konvoy' reel vir soontoe?

Re: Serendepity 16 June Day outing

Posted: Tue Jun 07, 2011 11:13 pm
by OOOOMS
Kagiso wrote:As julle mooi vra sal Oompie kom saamspeel met een van die NISSANS [ek nodig bikki recovery oefening, sien] :twisted: :mrgreen:

OOOMS [hoeveel "O's" kort? ] - gaan julle 'm 'konvoy' reel vir soontoe?
Hoekom Konvooi Oompie? Is jy bang jou Nissan gaan dit nie soentoe maak nie??? :mocking: :mocking: :mocking:

Re: Serendepity 16 June Day outing

Posted: Wed Jun 08, 2011 6:17 pm
by OOOOMS
Wie gaan nog saam?

Re: Serendepity 16 June Day outing

Posted: Wed Jun 08, 2011 6:59 pm
by TJV
Mark Thanks for trying to get us there. Sorry won't make it, duty calls to play in sand for the next couple of weeks. I've been there for a number of times and it is realy worthwhile to do the camping thing as well. If you take the big campsite I think we had on one occation 5 tents up and there was plenty space left.

Re: Serendepity 16 June Day outing

Posted: Wed Jun 08, 2011 7:20 pm
by OOOOMS
TJV wrote:Mark Thanks for trying to get us there. Sorry won't make it, duty calls to play in sand for the next couple of weeks. I've been there for a number of times and it is realy worthwhile to do the camping thing as well. If you take the big campsite I think we had on one occation 5 tents up and there was plenty space left.
Tx for the reply!

But the more the merrier :thumbup:

Re: Serendepity 16 June Day outing

Posted: Wed Jun 08, 2011 10:05 pm
by Thabogrobler
Sal sien hoe my dinge loop, ek wil dalk 'n lift erens 'bum'???

Re: Serendepity 16 June Day outing

Posted: Wed Jun 08, 2011 10:13 pm
by OOOOMS
Thabogrobler wrote:Sal sien hoe my dinge loop, ek wil dalk 'n lift erens 'bum'???
Waaaaat....jy beter daar wees Mr T?

Ek dink ons gaan al Woensdag deur en kamp tot Vrydag :thumbup:

Marius, Marius kom in :?:

Re: Serendepity 16 June Day outing

Posted: Thu Jun 09, 2011 8:41 am
by OOOOMS
Marius, ons en julle campsite is bespreek vir Woens / Donderdag!

Ander wat wil kamp, gesels gerus met Franco: 08twee5533266

Re: Serendepity 16 June Day outing

Posted: Thu Jun 09, 2011 12:13 pm
by Kagiso
OOOOMS wrote:
Kagiso wrote:As julle mooi vra sal Oompie kom saamspeel met een van die NISSANS [ek nodig bikki recovery oefening, sien] :twisted: :mrgreen:

OOOMS [hoeveel "O's" kort? ] - gaan julle 'm 'konvoy' reel vir soontoe?
Hoekom Konvooi Oompie? Is jy bang jou Nissan gaan dit nie soentoe maak nie??? :mocking: :mocking: :mocking:
Not to w2orry Bro - Enige van die 4 Nissans sal dit maak - dis die useless scrap robbish Garmin wat my op di everkeerde paaie ly... en lei. :blackeye:

Re: Serendepity 16 June Day outing

Posted: Thu Jun 09, 2011 2:19 pm
by Animul
Ek sal ook daar wees ...

Re: Serendepity 16 June Day outing

Posted: Thu Jun 09, 2011 2:22 pm
by OOOOMS
Animul wrote:Ek sal ook daar wees ...
Wiele :thumbup: Met jou slurpie aan, hopelik?

Re: Serendepity 16 June Day outing

Posted: Thu Jun 09, 2011 9:14 pm
by Thabogrobler
Mooi, het 'n sover 1 Disco 3 wat saam gaan!

Re: Serendepity 16 June Day outing

Posted: Fri Jun 10, 2011 12:26 pm
by Animul
OOOOMS wrote:
Animul wrote:Ek sal ook daar wees ...
Wiele :thumbup: Met jou slurpie aan, hopelik?
Ek hoop so, maar twyfel :( ... my goons is te klein om self die slurpie op te sit ... :oops:

Re: Serendepity 16 June Day outing

Posted: Fri Jun 10, 2011 12:28 pm
by OOOOMS
Maklik :thumbup: Werk net versigtig :thumbup: Nou toe, jy kan :wink2:

Re: Serendepity 16 June Day outing

Posted: Fri Jun 10, 2011 8:21 pm
by Zandyl
Wie gaan nog saam?
Sal ook daar wees

Re: Serendepity 16 June Day outing

Posted: Fri Jun 10, 2011 8:48 pm
by OOOOMS
Zandyl wrote:
Wie gaan nog saam?
Sal ook daar wees
Lekker Jaco, sal nice wees om weer te sien :thumbup:

Laat net asb vir Herman van Toyota weet asb :wink2:
Herman Taljaard
Waterberg Toyota
New Vehicle Sales
Tel: 014 717 5335
Fax: 086 690 5479
Cell: 083 701 8683
herman@nyltoy.co.za

As Herman x3 vortuie verwag en x30 daag op gaan iemand nie koffie kry nie :!: :!: :!:

Re: Serendepity 16 June Day outing

Posted: Fri Jun 10, 2011 9:01 pm
by Zandyl
Laat net asb vir Herman van Toyota weet asb
Het hom geskakel, hy praat van 14 voertuie sover

Re: Serendepity 16 June Day outing

Posted: Sat Jun 11, 2011 9:44 am
by Thabogrobler
Raait, die 2e Disco 3 is geconfirm - Lyk my daar gaan meer Landys as Hiluxe wees???? Dit sal 'n skande wees!

Re: Serendepity 16 June Day outing

Posted: Sat Jun 11, 2011 11:12 am
by OOOOMS
Ag nee, al weer werk om die Jeeeeps en Landies uit te sleep.... :thumbdown:

Re: Serendepity 16 June Day outing

Posted: Sun Jun 12, 2011 11:42 am
by Kagiso
ek en Boezman nie meer daar nie - hy moet eers nuwe koppelaar kry en SAC se hulle is bai beesag - kannie klaarmaak waarborg nie - en ek is oppad Botsw toe 25e, so .... "clutch" gaan nodig wees inn duine en diksand.
Sorri manne - ejulle gaan my mis... next time.

Re: Serendepity 16 June Day outing

Posted: Sun Jun 12, 2011 6:40 pm
by Thunder02
OOOOMS wrote:Tx for the info Scott!

So who's coming along?
Hi,we will be there,first time outing with a club can not wait! :yahoo:

Re: Serendepity 16 June Day outing

Posted: Sun Jun 12, 2011 6:45 pm
by OOOOMS
Thunder02 wrote:
OOOOMS wrote:Tx for the info Scott!

So who's coming along?
Hi,we will be there,first time outing with a club can not wait! :yahoo:
Great Niel, look forward meeting you :thumbup:

Re: Serendepity 16 June Day outing

Posted: Mon Jun 13, 2011 7:02 am
by OOOOMS
Animul wrote:Ek sal ook daar wees ...
Henry, gaan julle ook kamp?
Ek kan jou help jou RTT gou more opsit, of is jy alraaait :mocking:

Re: Serendepity 16 June Day outing

Posted: Mon Jun 13, 2011 7:13 am
by OOOOMS
Attending so far, if you name is not on the list please shout:

OOOOMS / OOOODS, Crysten, Kiara
Marius Smit & Carmen, Olinka
Thabo Grobler & Swambo
Henry - Animul & Swambo
Hennie Jackson & Anel
Zandyl - Jaco
2x Disco
Thunder02 - Niel & ?

Re: Serendepity 16 June Day outing

Posted: Mon Jun 13, 2011 7:18 am
by OOOOMS
OOOOMS wrote:Attending so far, if you name is not on the list please shout:

OOOOMS / OOOODS, Crysten, Kiara
Marius Smit & Carmen, Olinka
Thabo Grobler & Swambo
Henry - Animul & Swambo
Hennie Jackson & Anel
Zandyl - Jaco
2x Disco
Thunder02 - Niel & ?
Henry, dit kan gedoen word.....! :yahoo: :yahoo:
XJJEEP.jpg

Re: Serendepity 16 June Day outing

Posted: Mon Jun 13, 2011 8:11 am
by Animul
Sien, only in a Jeep!!!

My laaitie het vanoggend opgestaan met Waterpokkies, Dis maar wik en weeg maar glo die skaal sal tip in 'n lekker outing eerder as by die huis bly ... ek kan mos alleen gaan ook :blackeye: :blackeye: of nie?

Ons sal nie kamp nie, het mos eers laasmaand by Vodacom begin en gaan volgende week Kaap toe waarvoor ek alreeds twee dae sport verlof ingesit het ... ek sal ge:banned: word .... :beach: :beach: wat dalk nie n slegte idee sal wees nie

Re: Serendepity 16 June Day outing

Posted: Mon Jun 13, 2011 8:17 am
by Animul
OOOOMS wrote:Attending so far, if you name is not on the list please shout:

OOOOMS / OOOODS, Crysten, Kiara
Marius Smit & Carmen, Olinka
Thabo Grobler & Swambo
Henry - Animul & Swambo
Hennie Jackson & Anel
Zandyl - Jaco
2x Disco
Thunder02 - Niel & ?
My skoonpa met sy Rubicon gaan en dalk my swaer met syne ook.

Re: Serendepity 16 June Day outing

Posted: Mon Jun 13, 2011 8:25 am
by OOOOMS
Animul wrote:
OOOOMS wrote:Attending so far, if you name is not on the list please shout:

OOOOMS / OOOODS, Crysten, Kiara
Marius Smit & Carmen, Olinka
Thabo Grobler & Swambo
Henry - Animul & Swambo
Hennie Jackson & Anel
Zandyl - Jaco
2x Disco
Thunder02 - Niel & ?
My skoonpa met sy Rubicon gaan en dalk my swaer met syne ook.
:dance1: :dance1: :dance1:

Re: Serendepity 16 June Day outing

Posted: Mon Jun 13, 2011 9:09 am
by OOOOMS
OOOOMS wrote:
Animul wrote:
OOOOMS wrote:Attending so far, if you name is not on the list please shout:

OOOOMS / OOOODS, Crysten, Kiara
Marius Smit & Carmen, Olinka
Thabo Grobler & Swambo
Henry - Animul & Swambo
Hennie Jackson & Anel
Zandyl - Jaco
2x Disco
Thunder02 - Niel & ?
My skoonpa met sy Rubicon gaan en dalk my swaer met syne ook.
:dance1: :dance1: :dance1:
Old Dog - Fritz, sien julle daar :thumbup:

Re: Serendepity 16 June Day outing

Posted: Mon Jun 13, 2011 7:22 pm
by HennieJ2
OOOOMS wrote:Attending so far, if you name is not on the list please shout:

OOOOMS / OOOODS, Crysten, Kiara
Marius Smit & Carmen, Olinka
Thabo Grobler & Swambo
Henry - Animul & Swambo
Hennie Jackson - going solo Ouma se Poppie verjaar en sy gaa nie mee saam nie
Zandyl - Jaco
2x Disco
Thunder02 - Niel & ?
Sal maar dan Woensdag by fandamily in Albastergat oor slaap en Donderdag oggend deur ry vir die dag

HJ

Re: Serendepity 16 June Day outing

Posted: Mon Jun 13, 2011 7:31 pm
by OOOOMS
Reg so Hennie, sien jou vir breakkie!

Re: Serendepity 16 June Day outing

Posted: Mon Jun 13, 2011 8:39 pm
by Thabogrobler
OOOOMS wrote:Attending so far, if you name is not on the list please shout:

OOOOMS / OOOODS, Crysten, Kiara
Marius Smit & Carmen, Olinka
Thabo Grobler & Buks Benecke - D3 V6
Henry - Animul & Swambo
Hennie Jackson & Anel
Zandyl - Jaco
Ruaan Louw & Tjaart van der Walt - D3 V8
Thunder02 - Niel & ?

Re: Serendepity 16 June Day outing

Posted: Tue Jun 14, 2011 4:49 pm
by Racing snake
Debbie and I are seriously considering coming along to have a look see and meet the people. Will confirm tonight, if that's ok.