Page 1 of 1
Bosrumoer 2011
Posted: Tue Aug 23, 2011 3:35 pm
by Barrie
Kyk gerus en kom kuier saam by
http://www.bosrumoer.co.za" onclick="window.open(this.href);return false;
dis op die perseel van
http://www.doornrivier.co.za/" onclick="window.open(this.href);return false;
Re: Bosrumoer 2011
Posted: Tue Aug 23, 2011 10:36 pm
by ToyX4
Barrie, as my geliefde vrou die sien, is ek daar. Sal haar seker moet wys! Kan net lekker wees!!
Re: Bosrumoer 2011
Posted: Wed Aug 24, 2011 7:16 am
by Barrie
Re: Bosrumoer 2011
Posted: Wed Aug 24, 2011 9:32 am
by OOOOMS
Re: Bosrumoer 2011
Posted: Wed Aug 24, 2011 11:41 am
by Barrie
Uit die boeke Mark.
Niks soos adrenalien in die bosveld nie. Kom kuier saam!
Julle ken mos die plek.
Skryf 'n span in vir Survivor.
Dan kan ons sien wie is
Man of
muis is
Re: Bosrumoer 2011
Posted: Wed Sep 14, 2011 6:38 pm
by Barrie
Almal wat lus is vir 'n naweek wegbreek aan die begin van die skoolvakansie, moenie van hierdie ene vergeet nie. Dit gaan beslis die moeite werd wees. Kyk bietjie op die webwerf. daar gaan ook 'n groot diamantstormloop wees. die grootste diamant is ter waarde van R14 000. daar is 20 diamante om te ontdek.
Toe! Kyk of julle nou vir SWAMBO hier gaan weghou!