Organiese Beesbraai
- Doctor V
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 552
- Joined: Thu Aug 02, 2007 5:50 pm
- Town: Durbanville
- Vehicle: Land Cruiser FJ62 3F
- Real Name: Van Zyl
- Location: Waar die Curriebeker eintlik hoort
Organiese Beesbraai
Ons vriendelike Organiese Wynmaker het mos nou Donderdagaand genoem van `n ligte braaitjie daar in sy vallei. Goeie idees was `n wyntoer of 3 van die plase in die omgewing, of ons ry net 3 keer om Bees se huis. Dan met ligte vleis skroei na die tyd. En blykbaar is vrouens, kinders, oumas, oupas en skoolmeisies welkom So gaan ons nou een of ander datum solank begin vasmaak? Eerste week in April? Of die lang naweek van 26/27/28 April?
'07 D4D Fortuner 4X4, OME with BF AT's
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16587
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: Organiese Beesbraai
Klink na 'n plan.... As ek terug is uit die boendoes uit teen die tyd dat dit gebeur is ons in... :roll:
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
- Doctor V
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 552
- Joined: Thu Aug 02, 2007 5:50 pm
- Town: Durbanville
- Vehicle: Land Cruiser FJ62 3F
- Real Name: Van Zyl
- Location: Waar die Curriebeker eintlik hoort
Re: Organiese Beesbraai
En Mnr SZ kan soveel witwyn drink as wat hy wil
'07 D4D Fortuner 4X4, OME with BF AT's
- Niel
- Moderator
- Posts: 7372
- Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
- Real Name: Niel
- Location: Bellville
- Contact:
Re: Organiese Beesbraai
Het jou mos gese drink nie daai goeters nie behalwe as dit soet is nie. Ook nie karate water nie
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16587
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: Organiese Beesbraai
Hy het nie geluister nie... ek kon sien...
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
- Niel
- Moderator
- Posts: 7372
- Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
- Real Name: Niel
- Location: Bellville
- Contact:
Re: Organiese Beesbraai
Ek sien ook daai ding, al die scooter geraas :roll:
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16587
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: Organiese Beesbraai
En torre in sy neusgaaie...
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
- Doctor V
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 552
- Joined: Thu Aug 02, 2007 5:50 pm
- Town: Durbanville
- Vehicle: Land Cruiser FJ62 3F
- Real Name: Van Zyl
- Location: Waar die Curriebeker eintlik hoort
Re: Organiese Beesbraai
Ja ek het gesien die kieue trek so skeef elke keer wat ons daai wittes beetgekry het. Torre in my neus??? Ek kan vir julle `n paar ander goed wys. So lyk my sover dis ons 3 wat gaan spin oppie plaas. Net vir Charl en Jaco sover kry as hulle vrouens hulle toelaat. Hulle sou gaan braai het na ons Kriges besoek. Ek ook, maar my vrou het toe iets genoem van 01:00 eet
'07 D4D Fortuner 4X4, OME with BF AT's
-
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1021
- Joined: Tue Aug 21, 2007 12:55 pm
- Town: Durbanville
- Vehicle: Prado 120 VX
- Real Name: Jaco
- Club VHF Licence: B35
- Location: Cape Town
Re: Organiese Beesbraai
Nee wat, ons het so net voor twaalf geëet…. :)
Life is not measured by the number of breaths we take, but by the moments that take our breath away - George Carlin
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16587
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: Organiese Beesbraai
Ons wil dit ASSEBLIEF nie sien nie...Doctor V wrote:Ek kan vir julle `n paar ander goed wys.
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
- Doctor V
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 552
- Joined: Thu Aug 02, 2007 5:50 pm
- Town: Durbanville
- Vehicle: Land Cruiser FJ62 3F
- Real Name: Van Zyl
- Location: Waar die Curriebeker eintlik hoort
Re: Organiese Beesbraai
OK, ek sal nie - aangesien julle so aandring. Volgende keer sal ek my helmet liewers aanhou. Ten minste sal dit die aandag van julle aftrek
'07 D4D Fortuner 4X4, OME with BF AT's
- Bees
- Low Range 4WD
- Posts: 245
- Joined: Thu Oct 11, 2007 2:51 pm
- Town: Stellenbosch
- Vehicle: Hilux 4.0 V6, 4x4, D/C, A/T. En een gevaarlike petrol voet.
- Real Name: Ian
Re: Organiese Beesbraai
Ek is bly om te sien die ding kry nou rigting, die vorige keer wat dit voorgestel was, was dit afgelag. :x
Ek het so 'n steil klipperige heuweltjie waarteen julle kan parkeer, so ja dit is al 4x4 uitdaging wat ek naby my huis het.
En o-ja ek bestuur net 'n organiese wynplaas, ek maak nie die wyn so leka nie.
So ja, wanneer dit die meeste van ons pas kan ons maar die ding aanmekaar sit.
Ek is reg vir hom.

Die lewe is 'n lied, sing blik$em sing
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16587
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: Organiese Beesbraai
Grou 'n groot gat... en sit die hoop langsaan.. lekker obstacle. Maak net seker dis organies en bio-degradeerbaar... :oBees wrote:Ek het so 'n steil klipperige heuweltjie waarteen julle kan parkeer, so ja dit is al 4x4 uitdaging wat ek naby my huis het.
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
- Bees
- Low Range 4WD
- Posts: 245
- Joined: Thu Oct 11, 2007 2:51 pm
- Town: Stellenbosch
- Vehicle: Hilux 4.0 V6, 4x4, D/C, A/T. En een gevaarlike petrol voet.
- Real Name: Ian
Re: Organiese Beesbraai
Thys, hoe sê jy altyd vir my : GRAPGAT
Die lewe is 'n lied, sing blik$em sing
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16587
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: Organiese Beesbraai
Jip.. ek het patentreg op daai.... Selfde met Wynkop.... :roll:Bees wrote:Thys, hoe sê jy altyd vir my : GRAPGAT
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
- Doctor V
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 552
- Joined: Thu Aug 02, 2007 5:50 pm
- Town: Durbanville
- Vehicle: Land Cruiser FJ62 3F
- Real Name: Van Zyl
- Location: Waar die Curriebeker eintlik hoort
Re: Organiese Beesbraai
Soos Neil patentreg op SZ het.
Ek dink definitief die plase in die omgewing kan hulle hekke vir ons oopmaak. Dan hou is Skattejag. Melanie "Stop-die-horlosie" Walker styl. Miskien kan ons `n blond kry wat ons kan volg. Dan soek ons die wyn op die plase