Page 1 of 1

So bietjie pret in die rivier

Posted: Mon Mar 31, 2008 3:22 pm
by Castos
Ek het gister saam met my hilux pel, 'n roete gaan plot vir ons klub. Dit het goed gegaan totdat ek begin dink het ek bestuur soos 'n "legend". 8)

Hy kon my nie eers uit snatch nie. Die water was tot by my wiele. En sy staan hoog. 3" lift met 31'' op. :twisted:

Op die ou einde moes ons sy hilux begrawe op 'n sandbank sodat ek 'n ankerpunt het vir my winch.

DIT WAS LEKKER.

Re: So bietjie pret in die rivier

Posted: Mon Mar 31, 2008 4:46 pm
by CasKru
Lyk na vet pret :)

PS: Onthou net om daai riviersand uit jou agterste dromme uit te haal anders kan jy maar jou linings groet :)

Re: So bietjie pret in die rivier

Posted: Mon Mar 31, 2008 10:55 pm
by naasburger
En Chek maar die diff olies ook vir water, al het julle breather pypies op.

Anders lyk dit vreeslik lekker :lol:

Re: So bietjie pret in die rivier

Posted: Tue Apr 01, 2008 6:40 am
by Cookie Monster
Looks like alot of fun 8)

Re: So bietjie pret in die rivier

Posted: Tue Apr 01, 2008 7:15 am
by Castos
Thanks ouens. Alles is klaar gecheck en gedoen.

Re: So bietjie pret in die rivier

Posted: Tue Apr 01, 2008 8:03 am
by CasKru
Ek mis daai river crossings en dinge van Swazi :cry: :cry: en kan nie wag vir die Reg Raid nie :)

Re: So bietjie pret in die rivier

Posted: Tue Apr 01, 2008 12:20 pm
by Castos
Sy word juis gediens vir die trip. SAC vra my R8500 om alles reg te maak. Lekker laf. kan amper 'n nuwe bakkie koop vir daai prys. :shock:

Nou kos dit my R2800 met 'n Dino in gesluit.

Re: So bietjie pret in die rivier

Posted: Tue Apr 01, 2008 1:09 pm
by CasKru
Ek wou myne nog gevat het vir nuwe clutch ens. maar nog nie daarby uit gekom nie. Maar ek sal so kan ry. Sal hom maar net self diens :)

Re: So bietjie pret in die rivier

Posted: Tue Apr 01, 2008 1:13 pm
by ThysdJ
Cassie moet net nie scimp op die clutch nie.. sit maar die heavy duty ware Jakob in.. Kaspaas se vorige eienaar het mos gescimp :evil: .. toe sit ek met die uitgebrande clutch :evil: .. Nou loop Kaspaas met 'n splinternuwe 2.7 Hilux clutch.. :twisted: :twisted: :twisted:

Re: So bietjie pret in die rivier

Posted: Tue Apr 01, 2008 1:17 pm
by CasKru
I've got those bases covered. Gaan 'n Sachs kit insit :mrgreen: :mrgreen: :mrgreen: (R2600)

Re: So bietjie pret in die rivier

Posted: Tue Apr 01, 2008 2:09 pm
by ThysdJ
CasKru wrote:I've got those bases covered. Gaan 'n Sachs kit insit :mrgreen: :mrgreen: :mrgreen: (R2600)
So iets ja... :mrgreen: :twisted:

Re: So bietjie pret in die rivier

Posted: Tue Apr 01, 2008 2:20 pm
by CasKru
Sou dit al gedoen het maar die volgende het intussen gebeur:

1. Tandarts (R6600) :shock: (sal darem kan terug claim) :mrgreen:
2. 31" Maxxi Bighorns bestel (R4200) (kan nie claim nie maar gaan darem geniet)
3. GME 29MHz Radio (kan ook nie claim nie en wag om te geniet)
4. Swambo het ophou werk. Is nou tuiste skepper :shock: :shock: :shock: (can nie claim nie en is 'n ongoing expense)

So ek ry nou maar nog so rukkie met die huidige clutch :evil: :evil:

Re: So bietjie pret in die rivier

Posted: Tue Apr 01, 2008 2:29 pm
by ThysdJ
CasKru wrote:Sou dit al gedoen het maar die volgende het intussen gebeur:

1. Tandarts (R6600) :shock: (sal darem kan terug claim) :mrgreen:
2. 31" Maxxi Bighorns bestel (R4200) (kan nie claim nie maar gaan darem geniet)
3. GME 29MHz Radio (kan ook nie claim nie en wag om te geniet)
4. Swambo het ophou werk. Is nou tuiste skepper :shock: :shock: :shock: (can nie claim nie en is 'n ongoing expense)

So ek ry nou maar nog so rukkie met die huidige clutch :evil: :evil:
Ouch... :!:

Re: So bietjie pret in die rivier

Posted: Tue Apr 01, 2008 2:34 pm
by ThysdJ
Jy het vergeet

6. Petrol is in sy moerin op... :evil: :evil:

Maar moet nog steeds nie scimp op 'n el-cheepo clutch nie... :twisted: :twisted:

Re: So bietjie pret in die rivier

Posted: Tue Apr 01, 2008 3:14 pm
by Castos
Ek het saterdag ook uwe tekkies op gesit.

31'' BFG MT. Ek is baie baie happy. En teen R1200 fitment, balancing en wheel alignment ingesluit, dink ek dis 'n bargain

Re: So bietjie pret in die rivier

Posted: Wed Apr 02, 2008 5:45 am
by CasKru
Show me your's and I'll show you mine :)

Ons kan bietjie die 25ste daar ins Swazi compare :)

Re: So bietjie pret in die rivier

Posted: Wed Apr 02, 2008 5:46 am
by CasKru
Kaspaas wrote:
CasKru wrote:Sou dit al gedoen het maar die volgende het intussen gebeur:

1. Tandarts (R6600) :shock: (sal darem kan terug claim) :mrgreen:
2. 31" Maxxi Bighorns bestel (R4200) (kan nie claim nie maar gaan darem geniet)
3. GME 29MHz Radio (kan ook nie claim nie en wag om te geniet)
4. Swambo het ophou werk. Is nou tuiste skepper :shock: :shock: :shock: (can nie claim nie en is 'n ongoing expense)

So ek ry nou maar nog so rukkie met die huidige clutch :evil: :evil:
Ouch... :!:
jy kan dit weer sê....tik

Re: So bietjie pret in die rivier

Posted: Wed Apr 02, 2008 6:53 am
by ThysdJ
ouch :!:

Re: So bietjie pret in die rivier

Posted: Wed Apr 02, 2008 7:09 am
by CasKru
Mufasa! Say it again :)

Re: So bietjie pret in die rivier

Posted: Wed Apr 02, 2008 7:11 am
by ThysdJ
OUCH :!: :!: :!:

Re: So bietjie pret in die rivier

Posted: Wed Apr 02, 2008 7:34 am
by CasKru
Nee okay... dis nou genoeg! :)

Re: So bietjie pret in die rivier

Posted: Wed Apr 02, 2008 7:44 am
by ThysdJ
Ja ek kannie meer die pyn verdra nie.. :shock:

Re: So bietjie pret in die rivier

Posted: Wed Apr 02, 2008 7:46 am
by ToyX4
OUCH :!: :!: :!:

Re: So bietjie pret in die rivier

Posted: Wed Apr 02, 2008 7:47 am
by ThysdJ
Ons moet nou ophou.. nounet dink iemand hier is een of ander S&M orgie aan die gang... :twisted: :twisted:

Re: So bietjie pret in die rivier

Posted: Wed Apr 02, 2008 7:47 am
by CasKru
Jy kan daai weer sê :!: :shock: :shock: :mrgreen:

Re: So bietjie pret in die rivier

Posted: Wed Apr 02, 2008 7:49 am
by CasKru
Ons moet nou ophou.. nounet dink iemand hier is een of ander S&M orgie aan die gang...
Ja nee. Net nou wil hulle ons join :shock: :shock: :shock:

Re: So bietjie pret in die rivier

Posted: Wed Apr 02, 2008 8:02 am
by ThysdJ
CasKru wrote:Ja nee. Net nou wil hulle ons join :shock: :shock: :shock:
OUCH :!: :!: :!:

Re: So bietjie pret in die rivier

Posted: Wed Apr 02, 2008 10:02 am
by CasKru
:shock: :shock: :shock: :shock: :shock: :shock: :shock: :shock: :shock: :shock: :shock: :shock: :shock:

Re: So bietjie pret in die rivier

Posted: Wed Apr 02, 2008 9:11 pm
by BenHur
CasKru wrote:Sou dit al gedoen het maar die volgende het intussen gebeur:

1. Tandarts (R6600) :shock: (sal darem kan terug claim) :mrgreen:
2. 31" Maxxi Bighorns bestel (R4200) (kan nie claim nie maar gaan darem geniet)
3. GME 29MHz Radio (kan ook nie claim nie en wag om te geniet)
4. Swambo het ophou werk. Is nou tuiste skepper :shock: :shock: :shock: (can nie claim nie en is 'n ongoing expense)

So ek ry nou maar nog so rukkie met die huidige clutch :evil: :evil:
En jy het vandag nog 'n Genie gekoop voor die winter en load shedding jou onder kry :wink:

Re: So bietjie pret in die rivier

Posted: Thu Apr 03, 2008 6:03 am
by CasKru
Jy sien... wil ook nie leer nie. Lyk my ek is 'n dom Vrystater :)

Re: So bietjie pret in die rivier

Posted: Thu Apr 03, 2008 6:13 pm
by Family_Dog
Cas,

Jou GPS is op pad na jou toe... :mrgreen:


-F_D

Re: So bietjie pret in die rivier

Posted: Thu Apr 03, 2008 6:15 pm
by CasKru
:shock: :shock: :shock: :shock: :mrgreen: :mrgreen: :mrgreen:

Re: So bietjie pret in die rivier

Posted: Fri Apr 04, 2008 6:50 am
by ThysdJ
Family_BullDog wrote:Cas,

Jou GPS is op pad na jou toe... :mrgreen:


-F_D
Eric, het jy vir hom daai speedtrap onder die brug ook opgelaai? :shock: :lol:

Re: So bietjie pret in die rivier

Posted: Fri Apr 04, 2008 7:45 am
by Family_Dog
Kaspaas,

Nee wat, Hilux 2.4 bestuurders worry glad nie oor speed traps nie, hulle is altyd op 'n "go slow" pace. Hulle mag in elke geval glad nie op Freeways ry nie want hulle kan nie eers die minimum spoed van 'n Freeway haal nie.

Nou, 'n 4Y met EFI is iets anders... :mrgreen:


-F_D

Re: So bietjie pret in die rivier

Posted: Fri Apr 04, 2008 7:57 am
by ThysdJ
Family_BullDog wrote:Nou, 'n 4Y met EFI is iets anders... :mrgreen:
O Ja Eric ek het vergeet Cassie ry 'n 2.4... hy kannie saam met ons groot kanonne praat nie... 8) :shock: :twisted:

Re: So bietjie pret in die rivier

Posted: Fri Apr 04, 2008 9:28 am
by CasKru
Thys en Eric, Vra maar bietjie vir Bennie of hy my kon wegry met Bulldog oppad na en terug van Mahem af Sondag :twisted: :twisted: :twisted:

Julle mag dlk op die ou einde van die dag sukkel om by my te bly :shock: :shock: :twisted: :twisted: :mrgreen: :mrgreen:

Re: So bietjie pret in die rivier

Posted: Fri Apr 04, 2008 9:32 am
by ToyX4
CasKru wrote:Thys en Eric, Vra maar bietjie vir Bennie of hy my kon wegry met Bulldog oppad na en terug van Mahem af Sondag :twisted: :twisted: :twisted:

Julle mag dlk op die ou einde van die dag sukkel om by my te bly :shock: :shock: :twisted: :twisted: :mrgreen: :mrgreen:
So die haardroeer wat jy opgesit het vir forced induction werk, Cassie :mrgreen:

Re: So bietjie pret in die rivier

Posted: Fri Apr 04, 2008 9:35 am
by CasKru
:shock: :shock: :shock: Mmmmhhhh, nou gee jy my 'n plan :twisted: :twisted: :twisted:

Ek weet nie of dit die snorkel is of net Bennie wat nie weet waar die petrol pedaal sit nie, maar toe hy sê 'dice' toe sit ek op sy gat en kon hy nie weg kom nie (en ek praat van my wat in my bakkie agter bulldog se gat sit nê)

Re: So bietjie pret in die rivier

Posted: Fri Apr 04, 2008 11:57 am
by Optimus Prime
Hi ,sien julle gaan ook reg raid toe ,ek is veronderstel om te gaan deur die Fundi comp
maar kan nie gaan nie ,sit in Lesotho dan .Maar my ander vriend Solly gaan ,hy ry ook n SFA julle sal hom sien die grap gat
en die blou hilux met al die stickers op ,of kyk net vir die Met eish ja sticker ,praat bietjie met die man julle sal hom geniet.

Re: So bietjie pret in die rivier

Posted: Fri Apr 04, 2008 12:26 pm
by CasKru
Saak is reg. Sal seker meeste van die 70 entries ontmoet die Vrydagaand by scruteneering :)

Re: So bietjie pret in die rivier

Posted: Fri Apr 04, 2008 12:42 pm
by Optimus Prime
was jy laas jaar ook daar ,was daar ,1ste keer ,was flippen lekker gewees ,baie nice ,ek probeer nou om my lesotho trip einde april n paar dae aan te skyf
dan kom ek ook ,kom dan maandag terug ry dan dinsdag lesotho toe ,klink na n plan he he ,se my is family bulldog toe weg lesotho toe
het nou eers vir hom mapsource file gestuur .hoop nie dis te laat nie .

Re: So bietjie pret in die rivier

Posted: Fri Apr 04, 2008 12:45 pm
by ToyX4
Ek wil ook Raid toe gegaan het :cry: :cry: :cry: :cry: :cry: :cry:
:cry: :cry: :cry: :cry: :cry:

Ek dink Family Bulldog is al weg ja. Sou saam gaan, maar kan dit ook nie maak nie :cry:

Re: So bietjie pret in die rivier

Posted: Fri Apr 04, 2008 12:55 pm
by CasKru
Yes Robert. Ek was laas jaar ook daar. Was een van die marshals by een van die check points. Ek het foto's geneem van almal soos hulle verby gekom het en behoort 'n foto van julle ook te hê. Met wat het julle gery?

Riaan... begin na 'n trend lyk :( Het jy al 'n paspoort?

Re: So bietjie pret in die rivier

Posted: Fri Apr 04, 2008 1:03 pm
by Optimus Prime
Was met my lux daar,het toe nie die roofrack op gehad nie silver met canopy .

Re: So bietjie pret in die rivier

Posted: Fri Apr 04, 2008 1:52 pm
by ToyX4
Ek het al paspoort, maar nog nooit gebruik nie Cassie :(

Re: So bietjie pret in die rivier

Posted: Fri Apr 04, 2008 3:17 pm
by CasKru
Hiluxdude wrote:Was met my lux daar,het toe nie die roofrack op gehad nie silver met canopy .
Jy kan nie dalk jou nommer onthou nie?

Riaan, Daai is 'n skande! Maybe miskien as daar dalk iets voorval en SWAMBO kan dit dalk nie maak nie, het ek dalk 'n Nav seat oop :)