Page 1 of 1

BE SOOOOO VERY CAREFULL

Posted: Mon Nov 14, 2011 7:26 am
by Hilux 1
had a little accident with my 4 year old on saturday.
wil net se mense jy dink hulle is groot maar hulle is nie en makeer lyding, ek het op die harde manier geleer. wees te alle tye met jou kind/ers as daar warm water betrokke is.
sy wou vir pappa help rooster ws en toe spat die water oor haar.

Re: BE SOOOOO VERY CAREFULL

Posted: Mon Nov 14, 2011 8:03 am
by Stef
Ouch!! That looks sore, shame :blackeye: Fortunately it doesn't look too bad, should heal quickly :thumbup:

We also don't allow our 5 year old near hot water; but you have to repeatedly tell them as they don't listen. She's not allowed to even draw her own bath; pain in the butt but like you say, can't be too careful...

Re: BE SOOOOO VERY CAREFULL

Posted: Mon Nov 14, 2011 8:08 am
by CasKru
Eish... daai kon baie erger gewees het. Hoop alle wonde word 100% gesond.

Ons hou altyd burnshield by die huis en waar ook al ons kamp. My broer se meisie het die een keer getrip en met haar hand in die kampvuur geval. Ons het dadelik van daai burnshield gel goete op gesit en toe gedraai en sy het geen letsels oor gehou nie

Re: BE SOOOOO VERY CAREFULL

Posted: Mon Nov 14, 2011 8:09 am
by Popmar
Looks sore.
Hope she recover quickly

Re: BE SOOOOO VERY CAREFULL

Posted: Mon Nov 14, 2011 8:15 am
by OOOOMS
Ai Tertius, dis nou jammer om van sulke goed te hoor. Hoop haar wonde genees vinnag :thumbup:

Re: BE SOOOOO VERY CAREFULL

Posted: Mon Nov 14, 2011 9:14 am
by Mud Dog
Shame, poor little thing ... hope the recovery is quick and complete without scars. :eh:

Re: BE SOOOOO VERY CAREFULL

Posted: Mon Nov 14, 2011 9:22 am
by Hilux 1
JIP, burnshield is nou verseker op my medical lys van goed wat ek by my sal he. ja myne weet ook sy bly weg van warm water krane etc, maar n ongeluk gebeur darem wragtig vinniger as wat n mens besef. Ons tap ook ALLEEN hulle badwater, hulle kom eers in as dit klaar getap is. sh*t maar het ek geskrik hoor. Daai gil sal ek noooooit vergeet nie. Anyway ja die Dr's se daar sal nie permanente letsels wees nie oor ek ook gou genoeg die klere verwyder het en koue lappe opgesit het.

Dog ek moes net deel om te beaam hoe vinnig n mens vergeet hoe sag hulle ou velletjies nog is, self geyser water(54 grade) is te warm om direk op hulle ou velletjies te val.

So alles lyk darem al mooier van Saterdag af.

Re: BE SOOOOO VERY CAREFULL

Posted: Mon Nov 14, 2011 9:39 am
by Mud Dog
Hilux 1 wrote:JIP, burnshield is nou verseker op my medical lys van goed wat ek by my sal he. ja myne weet ook sy bly weg van warm water krane etc, maar n ongeluk gebeur darem wragtig vinniger as wat n mens besef. Ons tap ook ALLEEN hulle badwater, hulle kom eers in as dit klaar getap is. sh*t maar het ek geskrik hoor. Daai gil sal ek noooooit vergeet nie. Anyway ja die Dr's se daar sal nie permanente letsels wees nie oor ek ook gou genoeg die klere verwyder het en koue lappe opgesit het.

Dog ek moes net deel om te beaam hoe vinnig n mens vergeet hoe sag hulle ou velletjies nog is, self geyser water(54 grade) is te warm om direk op hulle ou velletjies te val.

So alles lyk darem al mooier van Saterdag af.
Goed om te hoor! :thumbup:

Re: BE SOOOOO VERY CAREFULL

Posted: Mon Nov 14, 2011 9:43 am
by CasKru
Soos jy sĂȘ... dit gebeur so vinnig. Maak nie saak hoe paraat jy is nie.. ongelukke gebeur. Bly sy gaan geen letsels oor hou nie...

Re: BE SOOOOO VERY CAREFULL

Posted: Mon Nov 14, 2011 10:16 am
by jacques kotze
My kinders is 5jaar en 18 maande, en jy moet hulle met valk oe dop hou en nog steeds kan jy nie alles sien nie. Hoop sy word gou beter, sterkte.

Re: BE SOOOOO VERY CAREFULL

Posted: Mon Nov 14, 2011 1:39 pm
by ChrisF
Hilux 1 wrote:JIP, burnshield is nou verseker op my medical lys van goed wat ek by my sal he. ja myne weet ook sy bly weg van warm water krane etc, maar n ongeluk gebeur darem wragtig vinniger as wat n mens besef. Ons tap ook ALLEEN hulle badwater, hulle kom eers in as dit klaar getap is. sh*t maar het ek geskrik hoor. Daai gil sal ek noooooit vergeet nie. Anyway ja die Dr's se daar sal nie permanente letsels wees nie oor ek ook gou genoeg die klere verwyder het en koue lappe opgesit het.

Dog ek moes net deel om te beaam hoe vinnig n mens vergeet hoe sag hulle ou velletjies nog is, self geyser water(54 grade) is te warm om direk op hulle ou velletjies te val.

So alles lyk darem al mooier van Saterdag af.

be CAREFUL of solar systems !!

The water in the tank reaches up to 90 degrees !!! I have seen water coming out of the tap at 75 degrees.

PS - there is a "post mixing valve" which ensures that the maximum water going to the tap does not exceed a set limit (by mixing cold water with the geyser water) - BUT most installations are done without this valve !!


PPS - so sorry that she got hurt, but glad that it seems to be temporary with no scaring expected.

Re: BE SOOOOO VERY CAREFULL

Posted: Mon Nov 14, 2011 2:23 pm
by arnize2
Dit breek mens se hart as die ou kleintjies seerkry. Mens kan net dankbaar wees indien jy hulle groot kry in een stuk, want soos jy se "'n ongeluk gebeur vinnig" en gewoonlik op die mees onverwagte tye. Ek is nou te oud vir kinders grootmaak en het ook nie meer die "guts" nie. Sterkte.

Re: BE SOOOOO VERY CAREFULL

Posted: Mon Nov 14, 2011 5:13 pm
by Andre du preez
hOOP sy voel gou beter........ :thumbup:

Re: BE SOOOOO VERY CAREFULL

Posted: Wed Nov 23, 2011 11:02 pm
by Niel
Sterkte en ek hoop die merke is gou weg

Re: BE SOOOOO VERY CAREFULL

Posted: Thu Nov 24, 2011 2:10 pm
by krazy_kameleon
Glad she wasn't hurt toooo badly.

As a father of 3, my youngest being 3 years old it is the worst feeling in the world when your kids get sick or injured

we wish her a very speedy recovery

Re: BE SOOOOO VERY CAREFULL

Posted: Thu Nov 24, 2011 2:19 pm
by Hilux 1
i'll post some pics, nearly completely healed. thanks all

Re: BE SOOOOO VERY CAREFULL

Posted: Thu Nov 24, 2011 2:43 pm
by arnize2
Sjoe, dit het nogal 'n tydjie gevat. Bly alles is amper weer normaal. :thumbup: :thumbup:

Re: BE SOOOOO VERY CAREFULL

Posted: Thu Nov 24, 2011 6:09 pm
by ChrisF
goed om te hoor.

Re: BE SOOOOO VERY CAREFULL

Posted: Thu Nov 24, 2011 6:26 pm
by FIRSTGEER
Sorry to hear of your daughters mishap.Speedy recovery and chin up to the whole family as it effects you all.

Re: BE SOOOOO VERY CAREFULL

Posted: Fri Nov 25, 2011 8:54 am
by Hilux 1
healed SO well.

Re: BE SOOOOO VERY CAREFULL

Posted: Fri Nov 25, 2011 4:15 pm
by Family_Dog
That it has! So nice to see her smiling now! :)


-F_D