Page 1 of 1

Wonder of die Hilux dit kan doen? (Ranger beat Amarok)

Posted: Wed Nov 23, 2011 11:38 pm
by Rebel 4x4
http://www.youtube.com/watch?v=PjP9-G58 ... ertainment" onclick="window.open(this.href);return false;

:shock2: :shock2:

Re: Wonder of die Hilux dit kan doen?

Posted: Thu Nov 24, 2011 12:53 am
by Mud Dog
Nah ..... never, don't think it could pull it that slowly! :lol:

Re: Wonder of die Hilux dit kan doen?

Posted: Thu Nov 24, 2011 6:28 am
by CasKru
This guys comment says it all:
bluedog382 wrote:what a completely worthless load of propaganda bullshit.

a self propelled mower would pull that... if u gear it low enough and give it traction! this proves nothing at all apart from the fact that some poor bugger has purchased a demo amarok with a half @#$@#%#$% transmission.

Re: Wonder of die Hilux dit kan doen?

Posted: Thu Nov 24, 2011 6:31 am
by johangr
And all I can say is AMEN to that. Wonder how much rolling resistance that truck really provided?

Sent from my MZ601 using Tapatalk

Re: Wonder of die Hilux dit kan doen?

Posted: Thu Nov 24, 2011 7:17 am
by jacques kotze
Foeitog. . . .ek is saam met hulle bly vir die groot oomblik. Ek sal daai Amarok en trok trek met my 4x4 Yamaha Grizzly quadbike. :lol: :lol:

Re: Wonder of die Hilux dit kan doen?

Posted: Thu Nov 24, 2011 7:24 am
by Rebel 4x4
Ja nee wat. Ek sweer daai trok was gestoot deur 'n Hilux van agter, dis hoekom hulle nie die agterste deel wys nie :lmao:

Re: Wonder of die Hilux dit kan doen?

Posted: Thu Nov 24, 2011 7:44 am
by Andre du preez
Manne ooor 20jaar praat ons weer.......!!!!!!

Re: Wonder of die Hilux dit kan doen?

Posted: Thu Nov 24, 2011 11:56 am
by Pora
cmon amarok try harder



Re: Wonder of die Hilux dit kan doen?

Posted: Thu Nov 24, 2011 1:14 pm
by arnize2
Mooi man Pora!!!!!! Ek het ook onmiddelik aan dieselfde situasie gedink. Dit lyk of die man sy vrag vinniger trek as die Amarok. :laugh2: :laugh2:

Re: Wonder of die Hilux dit kan doen?

Posted: Thu Nov 24, 2011 1:35 pm
by Dingo
Well I'm impressed ....................................


..............that the detachable towbar can handle that pulling weight.

Re: Wonder of die Hilux dit kan doen?

Posted: Thu Nov 24, 2011 1:37 pm
by JohanM
Kyk hierna. As mens die Helling in agneem dan is ek seke dit spreek baie meer as n lee road train op n plat pad.

http://www.youtube.com/user/Superman550?blend=21&ob=5

Ok sommer die een gekry. Nogal goed gewees.

http://www.youtube.com/watch?v=XGmL2ZUlEAE

Re: Wonder of die Hilux dit kan doen?

Posted: Thu Nov 24, 2011 5:54 pm
by Pora
JohanM wrote:Kyk hierna. As mens die Helling in agneem dan is ek seke dit spreek baie meer as n lee road train op n plat pad.

http://www.youtube.com/user/Superman550?blend=21&ob=5

Ok sommer die een gekry. Nogal goed gewees.

http://www.youtube.com/watch?v=XGmL2ZUlEAE

Got a toyota no problem we will pull it out hahaha

knap gedaan da JOhan

Re: Wonder of die Hilux dit kan doen?

Posted: Thu Nov 24, 2011 6:31 pm
by FIRSTGEER
Hilux would have done the same even if the brakes on the rig were applied.

Re: Wonder of die Hilux dit kan doen?

Posted: Fri Nov 25, 2011 7:37 pm
by Rebel 4x4
Die Ranger doen dit nog beter: http://www.iol.co.za/motoring/cars/ford ... -1.1009237" onclick="window.open(this.href);return false;

Re: Wonder of die Hilux dit kan doen?

Posted: Sun Nov 27, 2011 12:56 pm
by arnize2
Met MY ervaring van Ford is dit miskien al waarvoor hy goed is, maar ook nie vir 'n lang tyd nie. Dan gaan iets breek. Sorry, maar dit is MY ervaring. :evil: :evil:

Re: Wonder of die Hilux dit kan doen? (Ranger beat Amarok)

Posted: Thu Dec 01, 2011 11:42 pm
by karoodonkie
Ek wonder net waar het die "tyre" heen verdwyn wat op die laaste wa was? Toe hy draai na die merker was dit daar en toe ook nie weer. :eh: :confused:

Re: Wonder of die Hilux dit kan doen? (Ranger beat Amarok)

Posted: Fri Dec 02, 2011 11:42 am
by Dodging
Dis uitstekende nuus dat hulle dit kan doen - ek's oor die maan bly! As ek moet tel hoeveel keer ek al gevra is om sulke goed te kom sleep.... Laat ek sien - daar was daai een keer - o nee, dit was net n kar... Toe die ander keer - o nee, dit was net n sleepwa... Maar die ander keer - o nee, dit was ook net n nog n kar...

So ek dink wat ek probeer se is dat daai toetse absoluut niks beteken vir die alledaagse persoon nie... Ek dink die feit dat ek my maag kan vryf met een hand terwyl ek in my neus kan grou met die ander is net so relevant :lol: :lol: :lol:

Re: Wonder of die Hilux dit kan doen? (Ranger beat Amarok)

Posted: Fri Dec 02, 2011 11:45 am
by CasKru
Dodging wrote:Dis uitstekende nuus dat hulle dit kan doen - ek's oor die maan bly! As ek moet tel hoeveel keer ek al gevra is om sulke goed te kom sleep.... Laat ek sien - daar was daai een keer - o nee, dit was net n kar... Toe die ander keer - o nee, dit was net n sleepwa... Maar die ander keer - o nee, dit was ook net n nog n kar...

So ek dink wat ek probeer se is dat daai toetse absoluut niks beteken vir die alledaagse persoon nie... Ek dink die feit dat ek my maag kan vryf met een hand terwyl ek in my neus kan grou met die ander is net so relevant :lol: :lol: :lol:
:lmao: :lmao: :lmao: :lmao: :lmao: :lmao: :lmao: :lmao: :lmao: :lmao: :lmao: :lmao:

Moet net nie op ander plekke grou en dan in jou neus nie :twisted:

Re: Wonder of die Hilux dit kan doen? (Ranger beat Amarok)

Posted: Sat Dec 10, 2011 9:38 pm
by Rebel 4x4
Lyk my Hilux like nie sneeu so lekker nie.

http://www.vwamarokforum.net/f21/amarok ... x-lol-729/" onclick="window.open(this.href);return false;

Re: Wonder of die Hilux dit kan doen? (Ranger beat Amarok)

Posted: Sun Dec 11, 2011 9:44 am
by jacques kotze
Rebel 4x4 wrote:Lyk my Hilux like nie sneeu so lekker nie.

http://www.vwamarokforum.net/f21/amarok ... x-lol-729/" onclick="window.open(this.href);return false;
Daai Hilux is 2 x 4, jy kan mos sien die voor wiele draai nie.

Re: Wonder of die Hilux dit kan doen? (Ranger beat Amarok)

Posted: Sun Dec 11, 2011 11:30 am
by Rebel 4x4
Shame :tease: :twisted:

Re: Wonder of die Hilux dit kan doen? (Ranger beat Amarok)

Posted: Sun Dec 11, 2011 7:24 pm
by AM Racing
Im not saying it wont pull it but with the wheels locked and std tyres? Ive used my van for recoveries having pulled 8 ton trucks loaded on loose soil. On a slight incline my m/t tyres just dig. Use a kinetic rope and some momentum it goes soooooo marketing bs in y eyes...