Page 1 of 1

Kaspaas- the legend in the NC!

Posted: Sun Nov 27, 2011 7:19 pm
by Kaspaas
Ander droom oor Spyker, die Wegry Hilux, maar...........
......ekt groter drome gehad.

Julle sal nie glo wat staan in my inrit nie :mrgreen: :mrgreen: :mrgreen: :mrgreen: :mrgreen: :mrgreen: :mrgreen: :mrgreen: :mrgreen: :mrgreen: :mrgreen: :mrgreen: :mrgreen: :mrgreen: :mrgreen: :mrgreen: :mrgreen: :mrgreen: :mrgreen: :mrgreen: :mrgreen: :mrgreen: :mrgreen: :mrgreen: :mrgreen: :mrgreen: :mrgreen: :mrgreen:

Lady's and Gentleman, boys and girls....
Its out with the old, and in with the new!!


Behold:

Image

:yahoo: :yahoo: :yahoo: :yahoo: :yahoo: :yahoo: :yahoo: :yahoo: :yahoo: :yahoo: :yahoo: :yahoo: :yahoo:

Re: Ander droom oor Spyker, die Wegry Hilux, maar...........

Posted: Sun Nov 27, 2011 7:30 pm
by Thabogrobler
En Kaspaas daar in die noorde?????

Wat maak Thys nou?

Re: Ander droom oor Spyker, die Wegry Hilux, maar...........

Posted: Sun Nov 27, 2011 7:48 pm
by george
Geluk Cobus. :clap: :clap:

Re: Ander droom oor Spyker, die Wegry Hilux, maar...........

Posted: Sun Nov 27, 2011 7:49 pm
by Kaspaas
Jong, die ou het sy eie drome ook.
My en Kaspaas se verhouding het al 'n tydjie terug begin... :mocking:

http://www.facebook.com/photo.php?fbid= ... =3&theater" onclick="window.open(this.href);return false;

Dankie Thys vir jou woord en Allan vir jou laaste TLC op Kaspaas. :thumbup:

Re: Ander droom oor Spyker, die Wegry Hilux, maar...........

Posted: Sun Nov 27, 2011 7:55 pm
by JJBotes
:thumbup: :thumbup: :thumbup:

Re: Ander droom oor Spyker, die Wegry Hilux, maar...........

Posted: Sun Nov 27, 2011 8:01 pm
by CasKru
Geluk Kobus. Seker daarvan julle gaan mekaar geniet :thumbup: :thumbup: :thumbup:

Sorry Thys hoop jou nuwe wa staan Kaspaas se skoene vol

Re: Ander droom oor Spyker, die Wegry Hilux, maar...........

Posted: Sun Nov 27, 2011 8:09 pm
by swartvark
Amper val ek van my stoel af!!
Thys en Mr B sonder SFA's......???

Baie geluk !

Re: Ander droom oor Spyker, die Wegry Hilux, maar...........

Posted: Sun Nov 27, 2011 9:26 pm
by Gideonvanzyl
jis Cobus, geluk man. Ek het al saam met Thys daar in Atlantis gaan ry en was al in daai bakkie deur 'n paar hindernisse. Jy gaan hom geniet, daai perd het krag.

Re: Ander droom oor Spyker, die Wegry Hilux, maar...........

Posted: Sun Nov 27, 2011 9:36 pm
by SideKick
Ek is speechless . . .

Re: Ander droom oor Spyker, die Wegry Hilux, maar...........

Posted: Sun Nov 27, 2011 9:47 pm
by ThysdJ
What can I say!! Ford power!! :lmao: :lmao: :lmao: :lmao:

Bly julle is veilig by die huis Cobus.. Geniet hom, ek weet hy is in goeie hande.. :thumbup: :thumbup:

Re: Ander droom oor Spyker, die Wegry Hilux, maar...........

Posted: Sun Nov 27, 2011 9:50 pm
by Traveler
Magties. Dis nou 'n lieflike "ruil".

Re: Ander droom oor Spyker, die Wegry Hilux, maar...........

Posted: Sun Nov 27, 2011 10:03 pm
by OOOOMS
Baie geluk Cobus, bly Kaspaas is nou ook in goeie hande :thumbup:

Re: Ander droom oor Spyker, die Wegry Hilux, maar...........

Posted: Sun Nov 27, 2011 10:05 pm
by Mr_B
Yip very strange weekend this... first Kaspaas left Cape Town on Saturday... then I said a very sad farewell to Bolt this morning... he also left for the Northern Cape... Prieska! Seems the NC guys know something we don't!

Congrats Bastiaan... may the legends of Kaspaas and Bolt live on!

Re: Ander droom oor Spyker, die Wegry Hilux, maar...........

Posted: Sun Nov 27, 2011 11:06 pm
by Thabogrobler
Thys, Mr B?????

Whats cookin'???

Re: Ander droom oor Spyker, die Wegry Hilux, maar...........

Posted: Sun Nov 27, 2011 11:08 pm
by Mud Dog
Thys, I cannot help but feel sad on your behalf, but at least the old girl / boy is still amongst us here. Congrats Cobus and all the best, I'm at least relieved to know he's still in good hands. :thumbup: :thumbup:

Bretton, the same goes for you ... also feel sad for your part. Maybe you were convincing enough to get Bolt's new owner to join our ranks. ;-)

Re: Ander droom oor Spyker, die Wegry Hilux, maar...........

Posted: Sun Nov 27, 2011 11:14 pm
by Thabogrobler
Well at least it stays in the family!

Cobus ek glo jy sal van daai aaklige vlag ontslae raak?

Re: Ander droom oor Spyker, die Wegry Hilux, maar...........

Posted: Mon Nov 28, 2011 7:10 am
by ThysdJ
Thabogrobler wrote:Cobus ek glo jy sal van daai aaklige vlag ontslae raak?
Thabo, hy kon Kaspaas bekostig, maar nie die vlag nie... Die vlag bly hier by sy huis. :twisted: :twisted: :twisted:

Kaspaas is there where he loves it most, out in the red dunes of the Kalahari. Cobus, djy wiet mos.. :twisted: :twisted:

Re: Ander droom oor Spyker, die Wegry Hilux, maar...........

Posted: Mon Nov 28, 2011 8:17 am
by Hoppy
Het vir Kaspaas die laaste keer by MC Donalds in Durbanville gesien met sy nuwe baas agter die stuur, dis noggal sad om hom te sien gaan,voel soos n kind wat uit die huis uit gaan, maar dit maak plek vir nuwe dinge en nuwe en miskien groter toys?
Bolt is ook weg, maar die engelsman het darrem klaar sy nuwe toy, weer n Hilux, so ek is nog nie ontslae van hom nie.

Re: Ander droom oor Spyker, die Wegry Hilux, maar...........

Posted: Mon Nov 28, 2011 8:24 am
by ThysdJ
Hoppy wrote:groter toys?
JAAAAAAAAAAAAAAAAAAA :razz: :razz: :razz: :razz:

Re: Ander droom oor Spyker, die Wegry Hilux, maar...........

Posted: Mon Nov 28, 2011 9:47 am
by Rebel 4x4
Baie geluk! Wat was die fuel consumption met die rit huis toe?

Re: Ander droom oor Spyker, die Wegry Hilux, maar...........

Posted: Mon Nov 28, 2011 10:44 am
by Hi-Hilux
Wat is volgende? Allen se luxter?? Wat gaan aan? Baie geluk Cobus

Re: Ander droom oor Spyker, die Wegry Hilux, maar...........

Posted: Mon Nov 28, 2011 10:48 am
by ThysdJ
Hi-Hilux wrote:Wat is volgende? Allen se luxter?? Wat gaan aan? Baie geluk Cobus
Nee hy kannie gaan nie... iemand moet oorbly om al die plastic hiluxe uit te sleep... :twisted: :twisted: :twisted:

Re: Ander droom oor Spyker, die Wegry Hilux, maar...........

Posted: Mon Nov 28, 2011 11:02 am
by Hoppy
Luxter het die challenge series gewen die jaar, enige serious offers?

Re: Ander droom oor Spyker, die Wegry Hilux, maar...........

Posted: Mon Nov 28, 2011 12:24 pm
by Hi-Hilux
Hoppy wrote:Luxter het die challenge series gewen die jaar, enige serious offers?
Nee hou tog nou op asb!

Re: Ander droom oor Spyker, die Wegry Hilux, maar...........

Posted: Mon Nov 28, 2011 1:11 pm
by Kaspaas
Dankie manne! :cool:

Ai Allan, plaas jy kom sê hallo, dan kon ek jou persoonlik bedank het!
....oor die Mc'D, jong ons kanaalape is mos nie sulke goed gewoont nie!
Ek kan my vrou onder n wip vang met 'n Mcflurry! :lol: :lol:

Thabo, eks n groot Wp/Stormer ondersteuner :twisted: :twisted:
:think: Maar noudat ek daaraan dink, gaan ek meskien n groot Griekwas vlag kry :twisted: . Hier by ons is 99% van die mense verraaiers van hulle eie provinsie! Tyd dat hulle trots (skaam) kry!!! :twisted:

Thomas, ekt 7.18km/l @ 115km/h gekry. (dis nou met 33's!!!!!! :shock: ) Ek moet nog by Thys uitvind wat is die faktor wat ek moet gebruik om die werkilike kilo' te bepaal.
Die brandstof vebruik is n bonus, die rygemak is wat my die meeste getref het.
Gewoonlik voel die 800km+, asof ek n Royal Rumble moes deurmaak teen Brett Hart!!
Thys, jyt vir Kaspaas mooi uitgesort, hy voel vir my soos n Camry!! :mrgreen:

Re: Ander droom oor Spyker, die Wegry Hilux, maar...........

Posted: Mon Nov 28, 2011 1:14 pm
by Kaspaas
Oja, wie van die admin kan my help met my forum naam? :mrgreen:

Re: Ander droom oor Spyker, die Wegry Hilux, maar...........

Posted: Mon Nov 28, 2011 8:37 pm
by Gideonvanzyl
ThysdJ wrote:
Hoppy wrote:groter toys?
JAAAAAAAAAAAAAAAAAAA :razz: :razz: :razz: :razz:
Jis Thys, vertel vertel, eks baie nuuskierig. Hoop dis darem nog steeds 'n Toyota. :beg:

Re: Ander droom oor Spyker, die Wegry Hilux, maar...........

Posted: Mon Nov 28, 2011 9:38 pm
by ThysdJ
Gideonvanzyl wrote:Jis Thys, vertel vertel, eks baie nuuskierig. Hoop dis darem nog steeds 'n Toyota. :beg:
All will be revealed.... :twisted: :twisted: :twisted:

Re: Ander droom oor Spyker, die Wegry Hilux, maar...........

Posted: Mon Nov 28, 2011 10:01 pm
by CasKru
Sorry Thys... ek kan dit nou nie meer geheim hou nie.....
Image

Re: Ander droom oor Spyker, die Wegry Hilux, maar...........

Posted: Mon Nov 28, 2011 10:23 pm
by Gideonvanzyl
moes dit pienk wees..........

Re: Ander droom oor Spyker, die Wegry Hilux, maar...........

Posted: Tue Nov 29, 2011 5:50 am
by beesboer
baie geluk wurm, ga hom seker op stilbaai sien

Re: Kaspaas- the legend in the NC!

Posted: Tue Nov 29, 2011 6:33 am
by Kaspaas
Dankie Gehard, gewonder wanneer ek van jou iets gaan hoor. :thumbup:
Jy sal hom eendag sien, maar ongelukkig nie die jaar nie.

Hy het gister sy NC nommer plate gekry. :thumbup:
(Die mense hier rond het gedink wie is die simpel Brackenfell yuppie wat so ref by die stop strate!!) :lol:
Nou pas die ou in!! :cool:

Die volgende byvoeging is n "drop plate", (die man staap hoog op sy tekkies)
Hier by ons moet jyself jou vullis weggooi, en ek het sien nie kans om die rommel in die canopy te gooi nie.
Dus sal ek my sleepwa moet gehak kry. :shock:
Ek het al so 3 weke terug hierdie smart ene raak geloop, net daar besluit hy kom op Kaspaas!

Image

Image

Image

Dit is n Eazyhight, twee boere hierbo het dit gepatenteer, maar als het na n tyd doodgeloop.
Uitstekende vakmanskap, gemaak van Vlekvrye staal, en regtig prakties- en die R500 werd! :thumbup:
Sal meeste van die tyd sonder dit ry, maar ek sal my sleepwa ook moet lig, want op sy laagste verstelling is hy nogsteeds te hoog!! :lol:

Re: Kaspaas- the legend in the NC!

Posted: Tue Nov 29, 2011 7:09 am
by ThysdJ
Cassie, jy het vergeet van die tosseltjies aan die spieeltjies.. :twisted: :twisted: :twisted: Die manne sal groen wees as Barbie hulle gatte skop in die duine.. :yahoo: :yahoo: :yahoo:

Re: Kaspaas- the legend in the NC!

Posted: Tue Nov 29, 2011 8:23 am
by Kaspaas
Oja, voor ek vergeet.....

Ekt besluit die groot forum sticker op die dak gaan bly.
As dit nie vir die wonderlike forum was nie, sou ek nooit vir Thys ontmoet het nie, en dus sou ek nie vir Kaspaas nou by my gehad het nie!

Dankie my Hilux-fandamilie! :clap:

Re: Kaspaas- the legend in the NC!

Posted: Tue Nov 29, 2011 8:25 am
by CasKru
Kaspaas wrote:Oja, voor ek vergeet.....

Ekt besluit die groot forum sticker op die dak gaan bly.
As dit nie vir die wonderlike forum was nie, sou ek nooit vir Thys ontmoet het nie, en dus sou ek nie vir Kaspaas nou by my gehad het nie!

Dankie my Hilux-fandamilie! :clap:
:thumbup: :thumbup: :thumbup: :thumbup:
Dit maak 3 van ons met daai op die dak en een met dit op die bonnet :D:

Re: Kaspaas- the legend in the NC!

Posted: Tue Nov 29, 2011 8:46 am
by jagermeister
:clap: :clap: :clap:

Re: Ander droom oor Spyker, die Wegry Hilux, maar...........

Posted: Tue Nov 29, 2011 10:20 am
by swartvark
ThysdJ wrote:
Hoppy wrote:groter toys?
JAAAAAAAAAAAAAAAAAAA :razz: :razz: :razz: :razz:
mmmm.............ek weet van 'n swaer stuk yster wat iewers le en wag het :think: ........'n Bowtie sal beter lyk op 'n SFA as op 'n Ford.
corp_0608_03_z+1957_chevrolet_corvette+emblem.jpg

Re: Kaspaas- the legend in the NC!

Posted: Tue Nov 29, 2011 10:36 am
by ThysdJ
Tiaan, 'n bow-tie op 'n Ford is soos om te laster..... word nie gedoen nie.. :lol: :lol: :lol:

Re: Kaspaas- the legend in the NC!

Posted: Fri Mar 16, 2012 1:41 pm
by Kaspaas
So, ....... as you Guys and Gals (just 4 U, Gi-J) probably know, my hectic harvest season is coming to an end.

That means that at last I have time to spend on Kaspaas. :dance:

Watch this space!!!!

:twisted: :twisted: :twisted: :twisted:

---> Kalahari Kaspaasie is going "El Modifido"

:twisted: :twisted: :twisted: :twisted:

Re: Kaspaas- the legend in the NC!

Posted: Fri Mar 16, 2012 3:30 pm
by Legolas
Geen "trailer" beskikbaar tot die verhaaltjie nie of gaan ons maar moet wag en sien..... :shock2: :shock2:

Re: Kaspaas- the legend in the NC!

Posted: Fri Mar 16, 2012 3:56 pm
by Bazzer
Kaspaas wrote: Dit is n Eazyhight, twee boere hierbo het dit gepatenteer, maar als het na n tyd doodgeloop.
Uitstekende vakmanskap, gemaak van Vlekvrye staal, en regtig prakties- en die R500 werd! :thumbup:
Sal meeste van die tyd sonder dit ry, maar ek sal my sleepwa ook moet lig, want op sy laagste verstelling is hy nogsteeds te hoog!! :lol:

Waar kan ek een van hierdie kry ?

Re: Kaspaas- the legend in the NC!

Posted: Fri Mar 16, 2012 4:20 pm
by Kaspaas
Louis, die mense wat die goete gemaak het bestaan nie meer nie.
Maar, ek het wel een sien lê hier by ons 4x4Megaworld in Upington.
Sy prys was net R1500! :shock:

Laat weet indien jy nog belangstel, dan maak ons n plan.
Miskien kan Megaworld takke mekaar se voorraad trek?? (Louis Zanoli kom in!)


@ Spoortjies, Jip ek gaan aan my Trailer ook werk in die tyd wat kom! :lmao:

Re: Kaspaas- the legend in the NC!

Posted: Fri Dec 18, 2015 3:30 pm
by Kaspaas
Cant believe its been 4 years already.

Actually feels like Kaspaas has been part of my life for longer.
Cleared my inbox today and came across all the PM's between me and Thys to arrange for payment and collection.

Strange how one can get so sentimental over something made from Steel and rubber..................

Re: Kaspaas- the legend in the NC!

Posted: Fri Dec 18, 2015 6:11 pm
by zepplin
And now it's locked up in a garage in Somerset West and never gets out anymore. What a shame. :cooldude:

Re: Kaspaas- the legend in the NC!

Posted: Wed Dec 23, 2015 6:48 am
by Kaspaas
Oh you will be surprised oom Z!!
Maybe not to Atlantis every weekend, but you can ask the taxi's on the N2 if Kaspaas doesn't get out anymore.... :twisted:

Re: Kaspaas- the legend in the NC!

Posted: Wed Dec 23, 2015 11:08 am
by ThysdJ
Jy stel teleur Cobus... :silent: :silent: Kaspaas het 'n Taxi Jagter geword??? Ek dink ek moet hom maar terugkoop... :twisted: :twisted:

Re: Kaspaas- the legend in the NC!

Posted: Tue Dec 29, 2015 8:09 am
by Kaspaas
:laugh2: :taunt:

Terug koop? Wie? Waar? en Hoeveel??

Om eerlik te wees, is julle reg.
Ek sal 'n plan moet maak om hom by Hoppy te kry in die nuwe jaar.
Elke keer as ek die fondse reg het dan spring daar iets anders voor.

Hy kort 'n dringende diens van die voor diff.
Voordat ek af gery het, het ek die diff olie afgetap en 'n crownwheel tand in die olie gekry.
So ek wil nie nou 'n kans vat in 4x4 nie.

Hy loop weekliks, en hy loop mooi. :thumbup: