Page 1 of 2

1KD(3.0 D-4D) engin mod in ñ Kz-Te?

Posted: Sat Jan 14, 2012 4:40 pm
by J.C Avis
Ek het gedink aan ñ 4.3 vvti in te sit,maar die brandstof verbruik pla my. Sal maar moeilik wees om kalm te ry. Ek het by Langstrand(Nam) gesien hoe perform die 3.0 d43 in die duine en by myself gedink,dis mos ñ lieflike convercion,die Kz se revs is effe hoër as die d4d en die d4d is lig op brandstof en genoeg krag. Is dit moontlik om dit te doen? Net vir interresantheid. Kan tog werk? :crazy: :think:

Re: 1KD(3.0 D-4D) engin mod in ñ Kz-Te?

Posted: Sat Jan 14, 2012 8:41 pm
by OOOOMS
Ek's seker dit kan werk, jy sal die enjin, ratkas / transfer case, management sisteem moet kry (weet nie wat nog als nie?) en insit :thumbup:

PS: Hoe was julle strand braai toe gewees?

Re: 1KD(3.0 D-4D) engin mod in ñ Kz-Te?

Posted: Sat Jan 14, 2012 8:58 pm
by J.C Avis
Dis ñ verrassing! Ek het net ingekatrol en met die omdraai sien ek daai bekende Hilux bakkie! Ek skree daar op skoonpa Barrie wat besig om 2 suide skaap ribbis te braai,dis mos Oooms!! Dit was vir ons ñ groot surprise gewees. Uiteindelik jou ontmoet. Mooi fotos wat jy opgelaai het. Was daar nog water indie rivier? So terloops,vis byt nou goed op Myl 68...gaan ons? Jy't seker gesien skoonpa was indie Wegry met sy groen Hilux? Hy sukkel bietjie met sy efi ombouing,elektries. Hy was maar swaar op brandstof en wil hom laat dyno. Kan mens nie die engin op die kz se gearbox sit nie? O ja,dis altyd ñ voorreg om die Hikux Forum manne hier te sien!

Re: 1KD(3.0 D-4D) engin mod in ñ Kz-Te?

Posted: Sat Jan 14, 2012 9:23 pm
by Polarbear2008
Ja so coversion sal interessant wees want die D4D engine is mos common rail en die meganies/elektries soos die 1KZ-TE nie. So dit sal die D4D se ECU ook nodig he. Hulle is natuurlik meer volfimies oor diesel kwaliteit as die KZ, so wees BAIE versigtig! Injectors kos BAIE groenes om te vervang op 'n D4D!

Re: 1KD(3.0 D-4D) engin mod in ñ Kz-Te?

Posted: Sat Jan 14, 2012 9:48 pm
by J.C Avis
Die torque op die dyno waar my bakkie gedoen was in Swakopmund met die Sac op was 380Nm,Frans,van Namib Dyno,het gesè die d43 is net oor die 400nm,maar die d43 sprint vinnig en is ligter op brandstof. Ek het hier d4d gesien wat BAIE km op het met geen diesel probleme nie. Ek wonder wie het so convercion al gedoen? Daar moet mos al iemand wees?? As jy ñ omgedopte bakkie kry en net oor bou wat die know how het? Veral die wiring!

Re: 1KD(3.0 D-4D) engin mod in ñ Kz-Te?

Posted: Sat Jan 14, 2012 9:54 pm
by ToyX4
As jy die enjin kry moet jy die ECU ook bykry.

Ek wou dit op my ex-SFA doen. Maar die harnas, wat duurder is as die ECU, en die ECU, kos meer as die enjin. As ek reg onthou. EK dink daar is 2 ECU's, en 2 duur harnasse.

Dit is al gedoen. So 2 jaar terug het ek n Prado 120 op Autotrader gesien wat geadverteer was as n D4D ombouing.

Ek glo dis moontlik, maar dit gaan geld kos, wat op die einde van die dag nie die moeite werd gaan wees nie.
As jy n bakkie vir n bargain kan kry wat afgeskryf is, maar sy enjin en harnasse en ECU's is 100%, kan dit miskien die geld werd wees.

Re: 1KD(3.0 D-4D) engin mod in ñ Kz-Te?

Posted: Sun Jan 15, 2012 8:51 pm
by Gervis
My buurman het 'n jaar gelede sy KZ ge-D4D. Dit is 'n DC 4x4 KZ. Het gister nog vir hom gevra of hy nog gelukkig is? Hy reken dit is die beste KZ in RSA. Volgens hom is als dieselfde as die KZ. Die grootste werk was die elektronika en ook die duurste. Die motor het uit 'n wrak gekom wat van agter gestamp was. Hy het wat hy nie gebruik het van die wrak en die KZ parte wat hy uitgehaal het verkoop en het glo maar min inbetaal. Ek weet nie om fotos te plaas nie maar as iemand dit sal opsit sal ek met graagte 'n paar foto's mms. Die bakkie word daagliks gebruik vir boerdery so hy werk.

G Gert

Re: 1KD(3.0 D-4D) engin mod in ñ Kz-Te?

Posted: Sun Jan 15, 2012 9:24 pm
by J.C Avis
Gerrit,jy my dag gemaak! Volgende vraag is selnr asb!! Dat ek met hom in kontak kan kom asb... Kan vir my pm. Of email op japieavis@gmail.com Het jy al met die bakkie gery? Performence? Brandstof gebruik?

Re: 1KD(3.0 D-4D) engin mod in ñ Kz-Te?

Posted: Sun Jan 15, 2012 9:31 pm
by J.C Avis
Mms werk nie oorgrens nie,ek is in Namibié. As jy Whattapp het werk dit. Ek glo daar gaan iemand jou help...dalk Oooms of CasKru? Ek sal graag die pics wil sien en hier is ander Kz manne wat ook dit wil doen.

Re: 1KD(3.0 D-4D) engin mod in ñ Kz-Te?

Posted: Sun Jan 15, 2012 9:57 pm
by OOOOMS
Skree maar waar ek / Cassie moet help :thumbup:

Re: 1KD(3.0 D-4D) engin mod in ñ Kz-Te?

Posted: Mon Jan 16, 2012 1:28 pm
by Gervis
Hi JC ek het gou vir my buurman gaan vra oor sy KZ-d4d 30d. Soos reeds genoem het hy 'n wrak gekoop en net die 3l d4d engin en elektronic's gebruik. Die res en sy Kz engin het hy weer verkoop. Die begin koste was net oor die R60 000, maar hy glo hy het al meer vir die orige parte gekry en het nog om te verkoop. Die d4d engin het reeds 100 000km gedoen voor die ombouing en het nou na die ombouing weer net meer as 100 000km gedoen sonder enige probleme. Volgens Buurman is sy KZ die beste KZ. Die mense wat die ombouing gedoen het is naby die Kaap, jy kan vir Joubert by Snyman 4x4 sel no. 084 49een een266 bel. Hy het al meer as net die een van Buurman gedoen. As ooooms net 'n sel nom. kan gee sal ek vir ooooms 'n paar fotos mms. O ja Buurman sê 8km/l as jy hom nie spaar nie en as jy kerk toe ry 10km/l+

Re: 1KD(3.0 D-4D) engin mod in ñ Kz-Te?

Posted: Mon Jan 16, 2012 11:20 pm
by J.C Avis
Dankie Gerrit vir jou moeite! Ek het nou my antwoord. Baie goeie brandstof verbruik en krag natuurlik ook.

Re: 1KD(3.0 D-4D) engin mod in ñ Kz-Te?

Posted: Mon Jan 16, 2012 11:49 pm
by OOOOMS
Gervis wrote:Hi JC ek het gou vir my buurman gaan vra oor sy KZ-d4d 30d. Soos reeds genoem het hy 'n wrak gekoop en net die 3l d4d engin en elektronic's gebruik. Die res en sy Kz engin het hy weer verkoop. Die begin koste was net oor die R60 000, maar hy glo hy het al meer vir die orige parte gekry en het nog om te verkoop. Die d4d engin het reeds 100 000km gedoen voor die ombouing en het nou na die ombouing weer net meer as 100 000km gedoen sonder enige probleme. Volgens Buurman is sy KZ die beste KZ. Die mense wat die ombouing gedoen het is naby die Kaap, jy kan vir Joubert by Snyman 4x4 sel no. 084 49een een266 bel. Hy het al meer as net die een van Buurman gedoen. As ooooms net 'n sel nom. kan gee sal ek vir ooooms 'n paar fotos mms. O ja Buurman sê 8km/l as jy hom nie spaar nie en as jy kerk toe ry 10km/l+
PM gestuur :thumbup:

Re: 1KD(3.0 D-4D) engin mod in ñ Kz-Te?

Posted: Tue Jan 17, 2012 9:09 am
by Marty
Japie, hou ons op hoogte. Ek sal graag wil weet oor die KZ-TE na D4D.
Nie dat ek so iets sal doen nie. - Behalwe as ek die geld los het en die KZ-TE motor iets nou oor kom.

Touch wood.

Ek neem aan ons praat van die 3L motor en nie die 2.5L nie ne?

Re: 1KD(3.0 D-4D) engin mod in ñ Kz-Te?

Posted: Tue Jan 17, 2012 5:40 pm
by Thabogrobler
Sover k weet pas die 1/2KD net so op die KZ ratkas.

Re: 1KD(3.0 D-4D) engin mod in ñ Kz-Te?

Posted: Tue Jan 17, 2012 6:10 pm
by louis fourie
Thabogrobler wrote:Sover k weet pas die 1/2KD net so op die KZ ratkas.
Thabo

Wat is die 1/2KD?

Re: 1KD(3.0 D-4D) engin mod in ñ Kz-Te?

Posted: Tue Jan 17, 2012 7:16 pm
by Ou Legend
1Kd is die 3l D4d en die 2kd is die 2.5 d4d.

Re: 1KD(3.0 D-4D) engin mod in ñ Kz-Te?

Posted: Tue Jan 17, 2012 7:53 pm
by Gervis
Oooms ek sal gou more foto's stuur. Volgens Buurman pas die 3l d4d presies soos die KZ masjien [selfde blok] en die ratkas en res se rat verhoudings is glo ook dieselfde. Die oorbou van die masjien is 'n dag se werk, MAAR die elektronics is die probleem.

Groete Gerrit

Re: 1KD(3.0 D-4D) engin mod in ñ Kz-Te?

Posted: Tue Jan 17, 2012 8:19 pm
by J.C Avis
Marty,ek maak so. Gerrit,dis goeie nuus,ek dink dis ñ baie goeie en praktiese ombouing. Ek gaan mòre,die ,18de, die ouens kontak en die verdere detail kry. Sien uit na jou pics Gerrit! Nuuskierig of die intercooler nog bo sit of SAC,Kz-Te intercooler gebruik het. En wat hul met die aircon maak.

Re: 1KD(3.0 D-4D) engin mod in ñ Kz-Te?

Posted: Tue Jan 17, 2012 8:39 pm
by louis fourie
Gervis wrote:Oooms ek sal gou more foto's stuur. Volgens Buurman pas die 3l d4d presies soos die KZ masjien [selfde blok] en die ratkas en res se rat verhoudings is glo ook dieselfde. Die oorbou van die masjien is 'n dag se werk, MAAR die elektronics is die probleem.

Groete Gerrit
Gerrit

Almal gaan kwaad wees as jy daai foto net vir Mark stuur en nie op die Forum sit nie :roll: :confused: :D:

Re: 1KD(3.0 D-4D) engin mod in ñ Kz-Te?

Posted: Tue Jan 17, 2012 8:40 pm
by louis fourie
Gervis wrote:Oooms ek sal gou more foto's stuur. Volgens Buurman pas die 3l d4d presies soos die KZ masjien [selfde blok] en die ratkas en res se rat verhoudings is glo ook dieselfde. Die oorbou van die masjien is 'n dag se werk, MAAR die elektronics is die probleem.

Groete Gerrit
Gerrit

Almal gaan kwaad wees as jy daai foto net vir Mark stuur en nie op die Forum sit nie :roll: :confused: :D:

Re: 1KD(3.0 D-4D) engin mod in ñ Kz-Te?

Posted: Wed Jan 18, 2012 12:34 pm
by OOOOMS
Foto's wat ek vandag ontvang het :thumbup:
IFS D4D 002.jpg
IFS D4D 003.jpg
IFS D4D 004.jpg
IFS D4D 005.jpg
Van Gerrit :thumbup:

Re: 1KD(3.0 D-4D) engin mod in ñ Kz-Te?

Posted: Wed Jan 18, 2012 12:55 pm
by george
nou gaan 'n paar manne se koppe in overdrive :twisted:

Re: 1KD(3.0 D-4D) engin mod in ñ Kz-Te?

Posted: Wed Jan 18, 2012 12:57 pm
by OOOOMS
george wrote:nou gaan 'n paar manne se koppe in overdrive :twisted:
Sit George...... :!: :!: :!:

Re: 1KD(3.0 D-4D) engin mod in ñ Kz-Te?

Posted: Wed Jan 18, 2012 1:14 pm
by ROBERT
ek sien een probleem, veral as jy klaar n snorkel opgesit het. die aircleaner sit op teenorgestelde kant as die kzte. ook die battery

Re: 1KD(3.0 D-4D) engin mod in ñ Kz-Te?

Posted: Wed Jan 18, 2012 1:39 pm
by jacques kotze
Dit lyk heel goed. Almal gaan nou begin somme maak. Ha-ha!!

Re: 1KD(3.0 D-4D) engin mod in ñ Kz-Te?

Posted: Wed Jan 18, 2012 3:28 pm
by Foksie
Ja nee kyk jy moes nie dit gedoen het nie,ek soek ook nou een

Re: 1KD(3.0 D-4D) engin mod in ñ Kz-Te?

Posted: Wed Jan 18, 2012 3:30 pm
by SWARTLUX
ROBERT wrote:ek sien een probleem, veral as jy klaar n snorkel opgesit het. die aircleaner sit op teenorgestelde kant as die kzte. ook die battery
As jy reeds so baie op modifikasies spandeer het wat is 'n ekstra fender of 2 dan nou? :lol:

Re: 1KD(3.0 D-4D) engin mod in ñ Kz-Te?

Posted: Wed Jan 18, 2012 3:36 pm
by Marty
Maar die groot vraag is.. hoeveel $$$$

Dit is die 3L daardie.

Dink julle die 4.5 Twin Turbo VX Diesel V8 sal pas? ie 1VD-FTV ;o) :lol:

Re: 1KD(3.0 D-4D) engin mod in ñ Kz-Te?

Posted: Wed Jan 18, 2012 3:50 pm
by Marty
ROBERT wrote:ek sien een probleem, veral as jy klaar n snorkel opgesit het. die aircleaner sit op teenorgestelde kant as die kzte. ook die battery

Dan swap / verkoop jy jou snorkel saam met die pannel aan iemand wat dit wil op sit. :yahoo:

1KD(3.0 D-4D) engin mod in ñ Kz-Te?

Posted: Wed Jan 18, 2012 4:08 pm
by 4x4Maniac
Janee ek stem, nou gaan almal somme maak, bwhaha!
Ek sien jy sal n scoop ook moet opsit!

Re: 1KD(3.0 D-4D) engin mod in ñ Kz-Te?

Posted: Wed Jan 18, 2012 9:24 pm
by J.C Avis
Dankie Mark en Gerrit vir die pics! Thats the way to go!! Ek het my antwoord.

Re: 1KD(3.0 D-4D) engin mod in ñ Kz-Te?

Posted: Wed Jan 18, 2012 9:35 pm
by OOOOMS
J.C Avis wrote:Dankie Mark en Gerrit vir die pics! Thats the way to go!! Ek het my antwoord.
:thumbup: :thumbup: :thumbup:

Re: 1KD(3.0 D-4D) engin mod in ñ Kz-Te?

Posted: Wed Jan 18, 2012 9:42 pm
by Thabogrobler
Kyk, ek is nou nie een wat sommer net 'n conversion sal doen nie, maar die enetjie mag ek dalk eendag kan verskoon....

Re: 1KD(3.0 D-4D) engin mod in ñ Kz-Te?

Posted: Thu Jan 19, 2012 9:16 am
by ROBERT
dit lyk nogsteeds soos die beste oplossing as die KZ issues begin gee. dan het jy amper die ultimate lux. (ok n SFA met n lekr turbo diesel en difflocks is seker die ultimate) maar n IFS met n D4d in sal baie naby kom

Re: 1KD(3.0 D-4D) engin mod in ñ Kz-Te?

Posted: Thu Jan 19, 2012 3:29 pm
by Marty
Thabogrobler wrote:Kyk, ek is nou nie een wat sommer net 'n conversion sal doen nie, maar die enetjie mag ek dalk eendag kan verskoon....

Sal jy dit self doen, of laat doen?

Re: 1KD(3.0 D-4D) engin mod in ñ Kz-Te?

Posted: Thu Jan 19, 2012 8:41 pm
by J.C Avis
Ek is net nuuskierig hoeveel torque en kw sit hy op die dyno uit invergelyking met die kz met sac op. En dan 0 tot 100km/h. Waar kan mens hoor van ñ afgeskryfde d4d 3.0 wat geskik is vir so ñ ombouing? :crazy:

Re: 1KD(3.0 D-4D) engin mod in ñ Kz-Te?

Posted: Fri Jan 20, 2012 12:46 am
by Thabogrobler
Marty wrote:
Thabogrobler wrote:Kyk, ek is nou nie een wat sommer net 'n conversion sal doen nie, maar die enetjie mag ek dalk eendag kan verskoon....

Sal jy dit self doen, of laat doen?
Dit hang af of ek die tyd het, iets anders om mee te ry, hoe diep my sak is, hoe gatvol ek vir ander se tjol is, ens....

Re: 1KD(3.0 D-4D) engin mod in ñ Kz-Te?

Posted: Sun Jan 22, 2012 9:50 pm
by J.C Avis
Gerrit,wat het arbeid hom gekos op die bakkie en hoe lank het dit die ouens gevat vir die ombouing? As ek die bakkie so kyk het hy nie ñ body lift gegee nie,die engin pas in met die intercooler std. Werk sy revcounter ook. Moes hy sy hele aircon sisteem verander? Geen gearbox probleme nie?

Re: 1KD(3.0 D-4D) engin mod in ñ Kz-Te?

Posted: Tue Jan 24, 2012 6:55 pm
by PERS KERS
Ek is nie vir n diesel bakkie nie maar al wat ek wil se is dis so mooi om te hoor hy het geen probleme nie, dis wat std ecu doen aan n ombouing draai sleutel klim in en ry. Mooi so

Re: 1KD(3.0 D-4D) engin mod in ñ Kz-Te?

Posted: Tue Jan 24, 2012 10:14 pm
by J.C Avis
Ek het met die eienaar van die d4d ombouing gepraat. Hy sê,hy kan nie uitgepraat raak oor die ombouing nie,sy spoed is 160 en is nie lig om engins nie,maar die een het meer as 100 000km gedoen,karavaan sleep Nam toe en elke 2 jaar in Nam gaan visvang,nog nooit probleme gegee nie. Trek lekker,sleep lekker. Hoef nie body lift te gee nie. Niks aan die suspencion nie. Hy kry 8km/l met sy swaar voet. Die cluster moes hul oorbou,d4d sin indie kz. Sy airbags werk en abs,alles. Hy het 31 bande op en sè op ongeveer 3300 revs 160km/h min of meer. Geen gearbox of diff probleme nie,dis sy werksbakkie.

Re: 1KD(3.0 D-4D) engin mod in ñ Kz-Te?

Posted: Tue Jan 24, 2012 10:21 pm
by J.C Avis
Ek dink net so by myself,dan behoort die 1GR,V6 ook mos te pas? As mens die d4d en v6 moet opweeg teenoor mekaar wat onderhoudkoste en brandstof gebruik betref. Wie kies jy? Altwee is goeie engins.

Re: 1KD(3.0 D-4D) engin mod in ñ Kz-Te?

Posted: Tue Jan 24, 2012 10:34 pm
by OOOOMS
J.C Avis wrote:Ek dink net so by myself,dan behoort die 1GR,V6 ook mos te pas? As mens die d4d en v6 moet opweeg teenoor mekaar wat onderhoudkoste en brandstof gebruik betref. Wie kies jy? Altwee is goeie engins.
Jy is reg alby is goeie enjins :thumbup: Diesel het meer poeier en is heelwat ligter as die V6!

Tuff choice :wink2:

Re: 1KD(3.0 D-4D) engin mod in ñ Kz-Te?

Posted: Thu Jan 26, 2012 9:40 am
by Marty
Die V6 klink so mooi, - Persoonlik sal ek nogsteeds vir die diesel gaan.

Re: 1KD(3.0 D-4D) engin mod in ñ Kz-Te?

Posted: Thu Jan 26, 2012 9:46 am
by Hoppy
Twee snorkels lyk cool

Sal een van die dae my 4.0 V6 KZTE fotos opsit

Re: 1KD(3.0 D-4D) engin mod in ñ Kz-Te?

Posted: Thu Jan 26, 2012 10:00 am
by george
Hoppy wrote:Twee snorkels lyk cool

Sal een van die dae my 4.0 V6 KZTE fotos opsit
Ons moet seker nie ons se asems ophou nie :twisted:

Re: 1KD(3.0 D-4D) engin mod in ñ Kz-Te?

Posted: Thu Jan 26, 2012 11:03 pm
by J.C Avis
Hoppy wrote:Twee snorkels lyk cool

Sal een van die dae my 4.0 V6 KZTE fotos opsit
Wag in spanning.... :thumbup: Baie nuuskierig van die ombouing!

Re: 1KD(3.0 D-4D) engin mod in ñ Kz-Te?

Posted: Fri Nov 30, 2012 6:45 pm
by J.C Avis
Operasie D-4d het begin,het wrak gekoop en engin uitgehaal en vandag die D-4d ingesit in my KZ. Erg opgewonde hoe hy gaan perform!!!!!! Weet nie hoe om fotos op te laai nie van my blackberry af nie,kan iemand help asb?

Re: 1KD(3.0 D-4D) engin mod in ñ Kz-Te?

Posted: Fri Nov 30, 2012 9:09 pm
by JJBotes
george wrote:nou gaan 'n paar manne se koppe in overdrive :twisted:
+1

Re: 1KD(3.0 D-4D) engin mod in ñ Kz-Te?

Posted: Fri Nov 30, 2012 9:25 pm
by Thabogrobler
Mooi!

Hou ons op hoogte!

Watter d4d het jy gekoop? 4x4 of 4x2? Prys?

Lekker speel!

Re: 1KD(3.0 D-4D) engin mod in ñ Kz-Te?

Posted: Fri Nov 30, 2012 9:33 pm
by JJBotes
J.C Avis wrote:Operasie D-4d het begin,het wrak gekoop en engin uitgehaal en vandag die D-4d ingesit in my KZ. Erg opgewonde hoe hy gaan perform!!!!!! Weet nie hoe om fotos op te laai nie van my blackberry af nie,kan iemand help asb?

Re: 1KD(3.0 D-4D) engin mod in ñ Kz-Te?

Posted: Sat Dec 01, 2012 9:32 pm
by J.C Avis
Dis n 4x4,battery bracket gebou,anderkant toe geskuif. Al die waterpype is op. Nou vir die wiring,dashboard uitgehaal en gaan nou wiring doen. Wil saterdag start!!!!

Re: 1KD(3.0 D-4D) engin mod in ñ Kz-Te?

Posted: Thu Dec 06, 2012 10:28 am
by J.C Avis
Die grootste werk op n D4d ombouing is die wiring,dis n bolt on convercion. Sal net pas in n bullnose KZTE,tensy jy n body lift gee. Bitter min verandering wat jy moet doen,net die wire is n ander storie.

Re: 1KD(3.0 D-4D) engin mod in ñ Kz-Te?

Posted: Thu Dec 06, 2012 10:55 am
by Ali3n
Hier is so paar fotos van n ou wat dit gedoen het. Die ding rokof... :thumbup:
D4D IN KZTE 001.jpg
D4D IN KZTE 001.jpg (34.52 KiB) Viewed 7265 times
D4D IN KZTE 002.jpg
D4D IN KZTE 002.jpg (40.33 KiB) Viewed 7265 times
D4D IN KZTE 003.jpg
D4D IN KZTE 003.jpg (41.57 KiB) Viewed 7265 times

Re: 1KD(3.0 D-4D) engin mod in ñ Kz-Te?

Posted: Thu Dec 06, 2012 3:02 pm
by 4x4Maniac
Hy moes seker n mod gedoen het op die bonnet vir die scoop?

Re: 1KD(3.0 D-4D) engin mod in ñ Kz-Te?

Posted: Thu Dec 06, 2012 7:57 pm
by Thabogrobler
4x4Maniac wrote:Hy moes seker n mod gedoen het op die bonnet vir die scoop?
Maklik, tape, maskeerband, boor jigsaw, GROOT KAHUNAS!!!!

Re: 1KD(3.0 D-4D) engin mod in ñ Kz-Te?

Posted: Thu Dec 06, 2012 11:15 pm
by J.C Avis
Ja,hy het sy scoop gekry

Re: 1KD(3.0 D-4D) engin mod in ñ Kz-Te?

Posted: Fri Dec 07, 2012 8:06 am
by Dodging
Hmmmm...

Ek dink mens sal hierdie enjin ook in die ouer KZ kan sit. Enigste ding is jy sal dan net die intercooler voor moet sit, soos met 'n Cirrus cooler. Dan sal jy ook moet plan maak om die lug-filter net te konnekteer na die turbo, maar die battery sal bly waar hy is...

Nou jeuk my gat ook :?

Re: 1KD(3.0 D-4D) engin mod in ñ Kz-Te?

Posted: Sat Dec 29, 2012 3:59 pm
by J.C Avis
Man darm lekkerrrrrr,was Kaap toe en trug,6000 km gery sonder enige probleem!!!!! En trek lekker teen die paste en as jy verby wil gaan,paar manne se nekke het gedraai as diè KZ-D4d hul verby glip!!! Gemiddeld 10km/l gekry teen 130km/h,dis alles ingesluit,paste,stad,langpad. Sal weer fotos laai.

Re: 1KD(3.0 D-4D) engin mod in ñ Kz-Te?

Posted: Sat Dec 29, 2012 4:41 pm
by Thabogrobler
J.C Avis wrote:Man darm lekkerrrrrr,was Kaap toe en trug,6000 km gery sonder enige probleem!!!!! En trek lekker teen die paste en as jy verby wil gaan,paar manne se nekke het gedraai as diè KZ-D4d hul verby glip!!! Gemiddeld 10km/l gekry teen 130km/h,dis alles ingesluit,paste,stad,langpad. Sal weer fotos laai.
Jy moet nou asseblief tog ophou om my so te temteer.....