Page 1 of 1

Trailers to choose.......... Many options

Posted: Tue Jan 24, 2012 9:55 pm
by Traveler
After being a guest of weighbridges a couple of times this December I am now even more committed to getting myself a trailer (again).

Other advantage for me of the trailer is that I can leave it mostly packed standing in the garage to leave when I want.

We need to make provision for sleeping at least 4. And with small children they cannot be exiled to a bow tent 16km's down the road.

The other advantage is that you do not loose a packet of money when you trade in your current vehicle on a newer one that is fitted with R100k worth of accessories. So I can actually reduce all the kit that is on the Hilux, and that will be on the next Hilux.

The trailers on the list:
1. Buzzard Industries - Overlander
2. Echo4x4 - Echo4
3. Conqueror - Comfort
4. Afrispoor - Mongoose
5. Bantam - Off road trailer
6. Off Trax
7. Summit - Everest

Any ideas of personal experience??

As I have a load of camping and travel kit, I do not need to purchase a trailer that is kitted to the hilt. I'll just throw my stuff into it.

What I'd like to have with the trailer:
Water Tank
Electrical system - ability to add solar easily and ability to plug into 220V power supply when in a camping site.
RTT with add a room setup standard
Kitchen unit, with gas and stove
Braked axle

Re: Trailers to choose.......... Many options

Posted: Wed Jan 25, 2012 7:17 am
by tersmit
Echo is a very nice Trailer, price is good as well
Echo 4 would be my first choice

Re: Trailers to choose.......... Many options

Posted: Wed Jan 25, 2012 8:01 am
by george
I dont know much about these trailers.Only saw it once and I kind of liked how they looked.
http://www.missiontrailers.co.za/

Re: Trailers to choose.......... Many options

Posted: Wed Jan 25, 2012 8:04 am
by SWARTLUX
Stem ook vir die Echo 4x4 trailer,my pa het een gekoop en dit is nou regtig 'n oulike en praktiese wa daar is ook slaapplek vir 4 volwassenens,kombuis als in een jy kan ook die stort deel bykoop as jy wil.

Eerlikwaat as ek die geld gehaad het het ek vandag nog vir my een gekoop :thumbup:

Re: Trailers to choose.......... Many options

Posted: Wed Jan 25, 2012 8:31 am
by Toerboer
Heinich,

Ons is presies besig met die selfde oefening en kyk nou al meer as n jaar na al die waens.Die mark het baie kompeterend geraak en ek dink jy moet mooi kyk na wat jy kry vir jou geld.Ek is n groot Conquer aanhanger,maar daar is n paar ander waens wat my aandag getrek het en ek dink dit is die moeite werd om hulle in oorweging te bring.

Ek persoonlik is glad nie n Echo aanhanger nie,bloot oor die eienaar se houding en naverkoops diens van die produk,daarby wil ek ook voeg dat ek baie klagtes gehoor het van Conquer oor hulle kwalilteit en dit het my laat kyk na n paar ander waens.

n Paar dinge wat ek na kyk as ek n wa koop is die volgende.

1.Kwaliteit (waarde vir geld en die afwerking)
2.Na verkoopsdiens
Met die soort waens verander jy gewoonlik n paar dinge na gelang van jou behoeftes,dis waar die vervaardiger in die prentjie kom as jy dinge wil laat verander of aanpas,selfs as jy dinge wil laat verander met die vervaardiging.
3.Ekstra spasie(Ons moet ons vriende se kamp toerusting saam ry as on Moz toe gaan aangesien hy die boot sleep en nie veel kan laai nie.)

Die volgende waens het nogal my aandag getrek en ek kyk heidiglik baie ernstig na die volgende.
1.Metalian
2.Wildebeestoffroad

Trailer tente is ook n groot besluit aangesien hulle baie duur is en n groot deel van jou wa se koste en gerief uitmaak.Ek stuur jou n paar links oor die tente en waens.

Die beeld vakansie skou is 18 Feb en meeste van die manne gaan daar wees en dan kan jy hulle sommer oor en weer vergelyk.

Kyk na die twee waens wat ek aanbeveel en laat weet my wat jy dink.

Re: Trailers to choose.......... Many options

Posted: Wed Jan 25, 2012 8:37 am
by OOOOMS
george wrote:I dont know much about these trailers.Only saw it once and I kind of liked how they looked.
http://www.missiontrailers.co.za/
Stem saam met jou George, dit is wat ek sou koop :thumbup:

Daar is nog 'n ander een ook waarna ek ook sou kyk.....Wildebees :thumbup:

Re: Trailers to choose.......... Many options

Posted: Wed Jan 25, 2012 8:43 am
by stephanvaneeden
Hi Heinrich,

Ek gebruik self 'n Echo 4 wa en is baie in my skik. Kyk maar gereeld rond wat beskikbaar is en ek weet van 'n ou wat sy Venter boswa vil verkoop. Die ding is blukbaar heeltemal ingerig. As jy belangstel laat weet my dan gee ek jou 'n nommer.

Re: Trailers to choose.......... Many options

Posted: Wed Jan 25, 2012 9:24 am
by Brand
Ek het nou nie ondervinding in hierdie aspek nie maar dit lyk ook na nice trailer, die een wat deur metalian gemaak word. (http://metalian.co.za/trailers/" onclick="window.open(this.href);return false;)

Daar is 'n thread op 4x4community site waar 'n ou dit lekker uitgekit het soos hy wou...

Re: Trailers to choose.......... Many options

Posted: Wed Jan 25, 2012 9:35 am
by Niel
Die echo 4 is baie nice (het self een) die gewig is redelik en hy het genoeg pakplek. Soek 2nd hand want daar is baie ouens wat een koop en n jaar of twee later gebruik ef het hulle hom nie genoe gebruik nie en dan verkoop hulle hom. Die ander opsie is om n nuwe basic trailer te koop en hom self te kit. Ek bou bv my eie kombuis en het n ready box (met Benton 2 laaier - seker my so R 1000 gekos vir eksta brekers, kabels en die box) ingebou in plaas van hulle amper R9k laai stelsel.

Metalian is ook nice maar die deure is almal gebuigde plaat en jy verloor werk spasie sou jy die deur as oppervlak wil gebruik om goed op te sit ....
Die Conquer is ook nice maar hulle trailers is nogal swaar en ek hou nie altyd van hulle uitleg nie binne nie- maar dis n persoonlike ding.

Ek sou se gaan vir iets met remme en volgens mu die mees belangrikste is kyk goed na die trailer tent voor jy koop want dis nogal duur +- R 20 - 25 K afhangend van wat hy vat. Hoop dit help.

Re: Trailers to choose.......... Many options

Posted: Wed Jan 25, 2012 10:13 am
by Foksie
Hallo, die echo se awning dak hang te veel en veral as dit reen is dit n gemors. Ek het n afrispoor en moet se deur wind en reen nog nooit probleme gehad nie.

Re: Trailers to choose.......... Many options

Posted: Wed Jan 25, 2012 10:23 am
by Niel
Stem oor die Echo tent (was dit die vorige model of die nuwe model waarna jy verwys Frank?

Re: Trailers to choose.......... Many options

Posted: Wed Jan 25, 2012 11:17 am
by tersmit
Ek moet sê die Echo was my eerste keuese, maar ek het verlede week vir my 'n Venter Bush baby gekoop.
Ek het gekyk na die koste van 'n echo 4, en R80K virri 2de handse wat wat ek dalk 4 keur 'n jaar gaan gebruik, was dit te veel.
So die Bush baby het my R27K gekos, met 'n Echo Rooftop tent, fridge slide, slide at the back en battery system.
So wat ek wil sê is, jy moet kyk na hoeveel jy wil spandeer en hoeveel jy die wa gaan gebruik

Re: Trailers to choose.......... Many options

Posted: Wed Jan 25, 2012 11:30 am
by Popmar
Het sedert 2002 `n Echo 2. Die reeks is lankal van die mark gehaal.
Ek het nog nie een ditseltjie probleme met die wa gehad nie en dan moet ek noem dat ons gesin poog om 50 nagte per jaar in die wa te slaap. Nie by die huis nie maar iewers in die veld.
Ons kamp ook gereeld in die bundus waar daar nie altyd mooi paaie is nie - soms `n tweespoor paadjie.
Ons het `n "basic wa" gekoop en met die tyd remme, krag ekstra laaie en rakke ingesit.
Huidiglik is dit so dat die wa leeg vertoon (bagasieruim) as ons gaan kamp want elke ding is op sy plek in die wa.
Stem saam dat die veranda deel van die wa wanneer dit reen `n probleem skep. Die probleem word egter opgelos deurdat die hoekpale net bietjie skeef geplaas word en die water loop makliker af.
Van my mede kampeer vriende het Desert Wolfs - volgens my die Mercedes van waens - maar dit is swaar alhoewel hy `n baie ligter tent het. Hulle tente gee ook maar probleme met reentyd dat die water nie altyd maklik wegloop nie.
My raad is as jy nie gereeld kamp nie - dit is `n kapitale uitleg wat sommer net staan soos so baie karavane wat een keer `n jaar gebruik word - dan is dit `n verlies.
Tweedehands met min kilos is volgens my ook die antwoord.

Re: Trailers to choose.......... Many options

Posted: Wed Jan 25, 2012 11:39 am
by Black Sam
george wrote:I dont know much about these trailers.Only saw it once and I kind of liked how they looked.
http://www.missiontrailers.co.za/
Ek het die prys gekry van die Mission Trailers as iemand belangstel. :thumbup:

Re: Trailers to choose.......... Many options

Posted: Wed Jan 25, 2012 1:04 pm
by Foksie
Ek verwys na n 2004 model maar dis dieselfde tent net in ander kleur.

Re: Trailers to choose.......... Many options

Posted: Wed Jan 25, 2012 1:22 pm
by Niel
Thanks Frank, het iemand n opinie oor die nuwe Echo 2011 ttt (nuwe tent)?

Re: Trailers to choose.......... Many options

Posted: Wed Jan 25, 2012 2:03 pm
by Traveler
Niel, die verkoopsmanne reken die nuwe tente maak glo makliker oop en toe, en die kondensasie "skerm" binne die tent is ook makliker om mee te werk.

Dit is 'n baie netjiese tent.

Re: Trailers to choose.......... Many options

Posted: Wed Jan 25, 2012 2:12 pm
by Niel
Dankie. Ek het hom in n showroom gesien en was nogal impressed. Bly maar by Howling Moon se 2010 tent - het nie van die velcro gehou nie.

Re: Trailers to choose.......... Many options

Posted: Wed Jan 25, 2012 2:40 pm
by Bosfebok
Hi there

I bought a Wildebeest trailer last year, after searching for a long time and weighing up costs vs benefits. The trailer worked out much more bang for your buck than any of the other trailers:
- Very strudy construction
- 2.5 ton brake axle
- Very flexible in terms of extra fittings and customisations

The trailer gets delivered to your door. The aftersales service is impecable, as Juan (owner) really goes the extra mile to satisfy his customers.

You go on your first trip, and then Juan comes and collect the trailer and sorts out anything that might be bugging you... for free..

We have done a Kgalagadi trip for 15 days last year and you may know the well known corrugations on those roads... No problems whatsoever.

PM me if you want more details or visit :
http://www.wildebeestoffroad.co.za

For the more rugged, not just dirt roads, you can bank that this trailer will get you there... The latest models also now come with highlift jack points and recovery points as well...

My opinion : Real good value for money. :thumbup:

Re: Trailers to choose.......... Many options

Posted: Wed Jan 25, 2012 2:43 pm
by SWARTLUX
Bosfebok wrote:Hi there

Otto was julle Augustus maand in Kgalahadi?Het julle dalk by Nossob ook gekamp?

Re: Trailers to choose.......... Many options

Posted: Wed Jan 25, 2012 3:13 pm
by Bosfebok
Ons was Mei maand daar... en so 5 nagte op Nossob gewees, 3 nagte op Twee Rivieren en 2 nagter Mata-Mata.. :thumbup:

Re: Trailers to choose.......... Many options

Posted: Wed Jan 25, 2012 3:15 pm
by Niel
Was tussen die 2 langnaweke verlede jaar daar - maar dit lyk my die hilux forum was goed verteenwoordig daar :lol:

Re: Trailers to choose.......... Many options

Posted: Wed Jan 25, 2012 4:01 pm
by SWARTLUX
Bosfebok wrote:Ons was Mei maand daar... en so 5 nagte op Nossob gewees, 3 nagte op Twee Rivieren en 2 nagter Mata-Mata.. :thumbup:
Ons was Augustus daar het met 'n ou gestaan en gesels met net so wit sfa amper gedog dit kon dalk jy gewees het.

Re: Trailers to choose.......... Many options

Posted: Wed Jan 25, 2012 6:24 pm
by Bosfebok
Hop jy het daai ou verduidelik om by die forum aan te sluit :wink2:

Re: Trailers to choose.......... Many options

Posted: Wed Jan 25, 2012 8:30 pm
by JohanM
Traveler wrote:The trailers on the list:
1. Buzzard Industries - Overlander
2. Echo4x4 - Echo4
3. Conqueror - Comfort
4. Afrispoor - Mongoose
5. Bantam - Off road trailer
6. Off Trax
7. Summit - Everest

Any ideas of personal experience??

As I have a load of camping and travel kit, I do not need to purchase a trailer that is kitted to the hilt. I'll just throw my stuff into it.

What I'd like to have with the trailer:
Water Tank
Electrical system - ability to add solar easily and ability to plug into 220V power supply when in a camping site.
RTT with add a room setup standard
Kitchen unit, with gas and stove
Braked axle
Heinrich, as ek nou maar mag kom ammok maak in jou hok...... What about the Jurgens XT 140 Trailer. What I do like about this particular trailer is that it has 2x water tanks mounted on the sides of the loadbin, and it is really spacious. Also it is really well built and I like the sharp angled rear end that improves the departure angle of the trailer. The side door and slide can easily be converted into a slide out kinthen unit with your excellent DIY skills.

I think it is worth a look. Happy hunting. :thumbup:

Re: Trailers to choose.......... Many options

Posted: Wed Jan 25, 2012 8:55 pm
by Traveler
Thanks Johan.

It was on the list, but floundered very soon. Unfortunately I am not at all interested in a trailer that has a top opening lid. Been there once, and burnt the t-shirt.

Re: Trailers to choose.......... Many options

Posted: Wed Jan 25, 2012 9:38 pm
by Thabogrobler
EK het verledejaar na die Off Trax gaan kyk en het baie gehou waarvan ek gesien het.

Ek hou nie van Echo en hul houding nie.

Conqueror se probleem is gewig(veral as jy 'n Vigo het) en baie klagtes oor kwaliteit.

Re: Trailers to choose.......... Many options

Posted: Wed Jan 25, 2012 10:36 pm
by Polarbear2008
Heinrich die ander ding van die Jurgens is dat dit 'n redelike swaar trailer is en dus is jou payload relatief min, dieslefde probleem met die Bushwakka!

Echo se nuwe tent is mooi maar die in/uitgange se vloer is te hoog, jy moet regtig jou bene hoog optel om in/uit te klim sonder om met moeder aarde kennis te maak! My jongste (8) kamp al vanaf kort na geboorte met ons en al amper 2 jaar met ons Echo 3 (2008 tent) en hy het sy wind uitgeval by die vertoonlokaal toe hy in die tent wou inklim. Dit sal my net irriteer! Ek hou van die wit binnekant van hulle afdakke - meer lig onder die afdak, maar hoe lank dit gaan skoon bly weet ek nie!

Ek het my Echo3 (2008 model) einde 2009 tweedehands gekoop en het GEEN probleme nie. Die diens wat ek kry van die tak buite Kuilsrivier (WesKaap) is ook puik!

Ek se nie die ander produkte sleg nie, daar is 'n deksel vir elke pot, maar ek het 'n bekostigbare, ligte trailer gesoek en Echo het al die regte merkies in al die boksies gekry! Hulle bestaan ookal lank genoeg dat mens se herverkoopwaarde stabiel is.

Het jy al met 'n trailer gekamp waar elke ding sy plek het? As jy dit eenkeer gedoen het (jy kan vir Niel ook vra) dan kyk jy met ander oe na kamp! Geen gerondkrap of alles uitpak om by iets te kom nie. En alles het sy plek so dis maklik bereikbaar! Wat 'n plesier! Geniet die soek, dis amper so lekker soos die kamp daarna!

Laaste ding. Iets wat iemand vir my gese het toe ek en my vrou trailer gesoek het, is dat indien die trailer 'n kombuis het, moet jou vrou tevrede wees en gemaklik wees met die kombuis, of jy het moleste. Ek het my vrou saamgeneem elke keer as ons na trailers gaan kyk het, en weereens het die Echo 1ste prys gekry!

Sterkte!

Re: Trailers to choose.......... Many options

Posted: Thu Jan 26, 2012 8:23 am
by Traveler
Heeltemal korrek Theunis, die Jurgens is beslis swaar. Tot die Cruiser manne kla daaroor.

Re: Trailers to choose.......... Many options

Posted: Thu Jan 26, 2012 8:32 am
by george
After being a guest of weighbridges a couple of times this December
Heinrich wat presies het daar gebeur.Was jy oorgewig(die bakkie :lol: )?
Ek het self my bakkie geweeg en as ek alles laai wat ek wil laai gaan ek dit ook nie maak nie
viewtopic.php?f=8&t=23046

Re: Trailers to choose.......... Many options

Posted: Thu Jan 26, 2012 8:47 am
by RooiLux
Echo 3 Trailer is bakgat,het myne self 2de hands gekoop en geen klagtes oor hom nie is baie gelukkig met hom en hy voldoen aan my benodighede,
Die tent moet net teen 'n helling opgeslaan word dan is die water wat opdam nie 'n probleem nie hy het genoeg slaapplek vir 4 volwassenes en self meer as jy die buite kantste seile opsit so ek sal sé goeie waarde vir geld! :thumbup:

Re: Trailers to choose.......... Many options

Posted: Thu Jan 26, 2012 10:13 am
by Traveler
george wrote:
After being a guest of weighbridges a couple of times this December
Heinrich wat presies het daar gebeur.Was jy oorgewig(die bakkie :lol: )?
Ek het self my bakkie geweeg en as ek alles laai wat ek wil laai gaan ek dit ook nie maak nie
viewtopic.php?f=8&t=23046
:thumbup: ek was heeltemal veilig, geen boete nie. Net BAIE tyd gemors om in die ry te sit om geweeg te word.

Omrede ons plaaslik gereis het, was daar maar MIN kos gepak, en beide dieseltenks was nie vol gewees nie, en die watertenks was ook leeg gewees.

Ek is bevrees met vol water, vol diesel, en 10 dae se kos is dit probleme.

Re: Trailers to choose.......... Many options

Posted: Thu Jan 26, 2012 11:33 am
by george
ek was heeltemal veilig, geen boete nie. Net BAIE tyd gemors om in die ry te sit om geweeg te word.

Omrede ons plaaslik gereis het, was daar maar MIN kos gepak, en beide dieseltenks was nie vol gewees nie, en die watertenks was ook leeg gewees.

Ek is bevrees met vol water, vol diesel, en 10 dae se kos is dit probleme.
ja dis my probleem ook.Ek dink ek gaan oorlaai wees as ek alles laai. Nou speel ek nog met die idee van 'n alu canopy maar dan gaan ek nog swaarder.Jammer TSA het nie die bakkies se laai kapasiteit 'n bietjie meer gemaak nie

Re: Trailers to choose.......... Many options

Posted: Thu Jan 26, 2012 11:56 am
by GI Jane
Seriously tough decision.... Some really good trailers out there and also some not so great ones... I think you need to have a very clear picture of where you want to go with your trailer, what all your needs are going to be with respect to the family and then find something to match that. Family comfort and convenience come with additional weight issues, so its always a balancing act. Bought our Bushwakka 4x4 trailer 12 years ago when the offroad trailers were pretty basic and have spent a lot of money last year to modify and bring it up to a standard that meets our needs today. Unfortunately it is only on a trip that you figure out other options that would make life a lot easier. The dilemma is also that some places are inaccessible when towing a trailer, particularly with all the comforts ...

So good luck with the search, take your time because it is huge financial outlay, and try and consider as many possible camping scenario's as possible before making your decision.

Re: Trailers to choose.......... Many options

Posted: Thu Jan 26, 2012 12:18 pm
by KPC
I had the Afrispoor trailer and was very happy with the trailer. It was one of the first trailers that Afrispoor made. I sold the afrispoor and bought an conqueror comfort.
I am not happy with the conqueror at all. Endless trouble, water pump replaced 4 times. Tent was not fitted properly. Workmanship poor. Not all the bolts and nuts were tightended and had to do it myself. The axle bolts that connect the axle to the chassis was not tightended. Endless hassles. The quality checks are not in place at conqueror and they are more interested in the Australian market as they export about 1000 trailers per month.
One positive of the trailer is the layout and the bed, I would never buy another conqueror again.

Re: Trailers to choose.......... Many options

Posted: Thu Jan 26, 2012 1:27 pm
by Traveler
The good thing is that we have had a trailer that did not work for us. Was due to a couple of reasons, and also maybe because the design of the trailer was archaic. On all our visits to various trailers we are doing the visits together. Therefore we know exactly what we want, and also what we most definitely do not want.

Clint, thanks on the advice and experience with Conqueror. I am really feeling the service level at Echo and Conqueror is equally low.

The guys with the smaller companies are a lot more serious about doing business.

Re: Trailers to choose.......... Many options

Posted: Thu Jan 26, 2012 2:20 pm
by Niel
Traveler wrote:I am really feeling the service level at Echo and Conqueror is equally low.

The guys with the smaller companies are a lot more serious about doing business.
Echo (Head Office) in PTA does not know what service is. :evil: :evil: :evil: :evil:

I pre arranged everything with the salesmen and when I got there nothing was ready for collection and 3 hours later did I drive out with a water tank and load bin/clothing drawers :aggresive:

The outlets in Ct is a hell of a lot better butthey order all their stuff from the head office in PTA.

Re: Trailers to choose.......... Many options

Posted: Thu Jan 26, 2012 7:26 pm
by Polarbear2008
Word to the wise: Ek het 'n gewone karavaan gehad, en sal nooit weer naby iets kom wat ENIGE hout in het nie! Dis hoekom ek die Echo gekoop het. Hout hou nie in Afrika nie, selfs al ry jy net teerpad!

Re: Trailers to choose.......... Many options

Posted: Thu Jan 26, 2012 9:04 pm
by Traveler
Is daar mense wat hout gebruik?

Re: Trailers to choose.......... Many options

Posted: Thu Jan 26, 2012 9:50 pm
by Toerboer
Ja daar is sommige vervaardigers wat hout kassies,rakkies ens maak wat binne die wa gebruik word.

Re: Trailers to choose.......... Many options

Posted: Thu Jan 26, 2012 9:54 pm
by Traveler
Ek hou van hout. Maar vir 'n implement wat hard gaan werk twyfel ek.

Ons het so paar jaar gelede 'n bejaarde egpaar gevind langs die pad in Namibia, en die Oryx wat hulle gesleep het se binnekant was besig om alles uitmekaar uit te val.

Re: Trailers to choose.......... Many options

Posted: Thu Jan 26, 2012 10:00 pm
by Toerboer
Dis die groot probleem met hout,hy trek uitmekaar uit en soek heeltyd onderhoud.,maar hy het sy plekkie erens.

Wat dink jy van die Metalian.Daar is baie dinge wat jy kan verander en ook later net bysit,al die gate is klaar daar.Ek gaan Saterdag na een kyk,nogal opgewonde. :dance1:

Re: Trailers to choose.......... Many options

Posted: Thu Jan 26, 2012 10:14 pm
by Traveler
Daai Metalian is pragtig, veral omdat jy hom soos 'n mecanno kan by deur stukke aan te koop wat pasgemaak is.

Ek leun op die oomblik nogal na die Wildebeest. Ek sal binnekort gaan kuier by by Juan om na die Wildebeest te kyk.

Re: Trailers to choose.......... Many options

Posted: Thu Jan 26, 2012 10:21 pm
by Toerboer
Ja dit is beslis tussen die twee,Wildebeest en Metalian,dis hoekom ek graag wil gaan kyk en tot n besluit kom.Juan is baie passie vol en dit se baie vir sy produk en diens.

Re: Trailers to choose.......... Many options

Posted: Thu Jan 26, 2012 10:23 pm
by Traveler
3de posisie tans is geklee gesamentlik deur Buzzard Overlander (gebou soos 'n fort), en die Mission.

As geld geen issue was nie, dan het ons reeds 'n Summit gehad.

Re: Trailers to choose.......... Many options

Posted: Thu Jan 26, 2012 10:33 pm
by Toerboer
Traveler wrote:3de posisie tans is geklee gesamentlik deur Buzzard Overlander (gebou soos 'n fort), en die Mission.

As geld geen issue was nie, dan het ons reeds 'n Summit gehad.
Ek sien Summit en off trax is by die Beeld Vakansie skou so ek wil daar gaan in loer,het nog nie na hulle gekyk nie.Wil die lyse nou verkort.

Re: Trailers to choose.......... Many options

Posted: Thu Jan 26, 2012 10:36 pm
by Traveler
Dalk moet ons so paar Hilux'e (en 'n Defender) bymekaar kry om saam te ry na die Beeld Vakansieskou?

Ek sal waarskynlik opeindig met 'n Wildebeest.

Re: Trailers to choose.......... Many options

Posted: Fri Jan 27, 2012 6:58 am
by Toerboer
Traveler wrote:Dalk moet ons so paar Hilux'e (en 'n Defender) bymekaar kry om saam te ry na die Beeld Vakansieskou?

Ek sal waarskynlik opeindig met 'n Wildebeest.
Stem vir beide voorstelle.Ons kan die naweek bietjie gesels.Sien Sondag.

Re: Trailers to choose.......... Many options

Posted: Sat Jan 28, 2012 8:55 pm
by Traveler
Ons maak so, ek bring my Camil Trophy Book saam vir jou om te sien.

- Ek wil by Johan van Summit gaan kuier ook.

Re: Trailers to choose.......... Many options

Posted: Sat Jan 28, 2012 9:33 pm
by Henk Bakkie
Net ou my 5c bylas. Ons het onssleepwa verkoop bloot oor die slaapplek. Beide myselfen my vrou het engtevrees, en daai oormekaar klim was net een te veel. Daar is tente waar die bed dwars op die sleepwa le, defnitief my keuse as ek weer sou koop.
die toets voor die koop het natuurlik niedie probleem uitgewys nie, after all, hou sou ons twee nou daar by die skou op die bed le vir ure ;-)
net my beskeie opinie.

Henk

Re: Trailers to choose.......... Many options

Posted: Sat Jan 28, 2012 9:43 pm
by Toerboer
Net so vinnige terugvoering.

Ons het vandag na die Matalian gaan kyk en WOW,WOW,WOW,dit is n flippen netjies masjien.Daar is soveel opsies om uit te oefen,self al het jy klaar die wa gekoop.Daar is meer plek as wat enige kamper nodig het en dit is baie goed uitgele en elke spasie word benut.

Heinrich,ek vertel jou alles daarvan more,kan nie wag om die nuus met jou te deel nie.

Re: Trailers to choose.......... Many options

Posted: Sat Jan 28, 2012 9:50 pm
by Traveler
Henk, dit is 'n baie geldige punt.

Huidiglik is die Technitop 1,3m x 2.2m, en gelukkig was dit in baie jare nie 'n issue nie. So toe ons begin om die waens te kyk was die maatstaf vir die tent die Technitop. Daar is net nie plek in 'n gewone daktent vir 2 volwassenes en 2 kinders nie...... :mrgreen:

Re: Trailers to choose.......... Many options

Posted: Sat Jan 28, 2012 9:57 pm
by Family_Dog
Heinrich, not sure if you saw this on the Community Forum, but it seems you need to go far to get service like this:

Can you believe this ?

-F_D

Re: Trailers to choose.......... Many options

Posted: Sat Jan 28, 2012 10:07 pm
by Traveler
Saw that on F_D.

Exactly what I experienced with my conversation with Johan. Talk about seriously committed to customers and their products.