Page 1 of 1

Scuba Diving???

Posted: Tue Jan 31, 2012 10:20 am
by Adventures4Christ
Love this new addition but any change of adding something for those who like to act as fish from time to time :beg: :beg:

Re: Scuba Diving???

Posted: Tue Jan 31, 2012 10:28 am
by Hoppy
Daar's mos baie "Damduikers" innie Gauteng.

Re: Scuba Diving???

Posted: Tue Jan 31, 2012 10:33 am
by Adventures4Christ
:lmao: :lmao: :lmao:
Nogi daai een getry nie, maar ja gehoor die is deesdae nogal gewild en sal seker self binne kort daai een gaan try, verstaan nou nie die vergelykking tussen om na 'n baber of black tip te gaan kyk nie :blushing:

Re: Scuba Diving???

Posted: Tue Jan 31, 2012 10:39 am
by Animul
Ek het die naweek wat verby is gequalify as open water diver en mag nou tot 18m diep duik. Ek sou dan se ek is n damduiker van Gauteng :roll: :D:

Re: Scuba Diving???

Posted: Tue Jan 31, 2012 10:58 am
by Adventures4Christ
Hi Animul, nou hoekom kom duik jy nie in Maart saam ons in Ponta Mozambique nie?

Jy kan meer details op die link kry http://shop.adventures4christ.com/scuba-trips/
Dan gaan wys ek jou iets soos die:
RedSea (777).JPG
RedSea (777).JPG (80.36 KiB) Viewed 5496 times
RedSea (772).JPG
RedSea (772).JPG (74.35 KiB) Viewed 5496 times

Re: Scuba Diving???

Posted: Tue Jan 31, 2012 11:04 am
by pietpetoors
Het hom bygesit.

Die vakansie het iemand vir die familie se twee 4 jarige laaitjies elk 'n duikbril en parraskoene gekoop. Erens langs die pad het iemand vir hulle gesĂȘ hulle lyk nou soos regte damduikers en die twee het toe die res van die vakansie rondgeloop en spog dat hulle damduikers is as hulle die brille en goed aanhet.

Re: Scuba Diving???

Posted: Tue Jan 31, 2012 11:08 am
by Adventures4Christ
:yahoo: :yahoo:
Dankie Piet :boss:

Ag shame man, onskuldig, kids is net awesome, wens so dat meer groot mense wil begin word soos kinders, hulle is so opreg en onskuldig ons kan baie by ons kinders leer ;-)

Re: Scuba Diving???

Posted: Tue Jan 31, 2012 11:11 am
by Animul
Adventures4Christ wrote:Hi Animul, nou hoekom kom duik jy nie in Maart saam ons in Ponta Mozambique nie?

Jy kan meer details op die link kry http://shop.adventures4christ.com/scuba-trips/
Dan gaan wys ek jou iets soos die:
RedSea (777).JPG
RedSea (772).JPG
Ek sal daar gaan loer ... Wanneer in Maart?

Re: Scuba Diving???

Posted: Tue Jan 31, 2012 11:21 am
by Adventures4Christ
Dis van 21 tot 25 Maart. Ons ry die nag van die 20ste ;-)

Re: Scuba Diving???

Posted: Tue Jan 31, 2012 11:21 am
by pietpetoors
Damduikers in aksie
Damduikers
Damduikers
Damduiker1
Damduiker1
Damduiker2
Damduiker2

Re: Scuba Diving???

Posted: Tue Jan 31, 2012 11:24 am
by Adventures4Christ
Ag dis nou awesome pics!!!!!

Re: Scuba Diving???

Posted: Tue Jan 31, 2012 11:47 am
by pietpetoors
Ja, daai ene wou ons nie glo toe ons vir hom se hy moet die skoene eers by die water aantrek nie. Hy wou dit dadelik aantrek en afstap see toe. Hy het net tot by die teerpad gekom toe glo hy sy Ma.