Vriend se ongeluk: Hilux bly maar taai...

Here we discuss Hiluxes in general. Your view of the Hilux. For other general discussions please see "open Discussions" under the "Around the Campfire" heading.
Post Reply
User avatar
Frederick
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1156
Joined: Fri Nov 13, 2009 11:47 am
Town: Hendrina Mpumalanga
Vehicle: 2011 Hilux. 2016 79 Land Cruiser
Real Name: Frederick
Club VHF Licence: X42

Vriend se ongeluk: Hilux bly maar taai...

Post by Frederick »

My vriend het buite Pongola van 'n brug afgery. Was 2 ure in die kar voordat hulle hom kon kom uithaal het. Net blou kolle en paar skrapies. 15-20 m geval van die brug af en as hy paar meter links geval het was hy in die water en sou na alle waarskynlikheid verdrink het. Sy engele het oortyd gewerk..
Attachments
5.jpg
6.jpg
7.jpg
8.jpg
9.jpg
10.jpg
11.jpg
12.jpg
User avatar
Frederick
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1156
Joined: Fri Nov 13, 2009 11:47 am
Town: Hendrina Mpumalanga
Vehicle: 2011 Hilux. 2016 79 Land Cruiser
Real Name: Frederick
Club VHF Licence: X42

Re: Vriend se ongeluk: Hilux bly maar taai...

Post by Frederick »

nog
Attachments
1.jpg
2.jpg
3.jpg
4.jpg
User avatar
TOKKELOS 1
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 216
Joined: Wed Nov 25, 2009 11:03 pm
Town: krugersdorp
Vehicle: TOYOTA
Real Name: RICHARD

Re: Vriend se ongeluk: Hilux bly maar taai...

Post by TOKKELOS 1 »

Ek sit hier met koue hoender vleis.......bring baie aaklige herhinderings terug.........ons het baie om elke oggend voor dankie te se.
Bloudraad ,tang en hammer dan loop hy weer.....lol
ImageImageImageImagehoekom?WANT EK KAN!!!

B-CON 4X4 Accessories - Bumpers, snorkels, rock sliders
Tel: 0734378215 or www.bcon4x4.co.za
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Vriend se ongeluk: Hilux bly maar taai...

Post by OOOOMS »

Goeie........ :evil: :evil: :evil:

Bly hy het oorleef :thumbup:
Willem01
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 586
Joined: Thu Dec 29, 2011 12:13 pm
Town: Pretoria
Vehicle: het nie 1 nie
Real Name: Willem

Re: Vriend se ongeluk: Hilux bly maar taai...

Post by Willem01 »

Kan jy bitjie uitbrei oor hoe die ongeluk gebeur het was dit spoed ,gegly of hoe want daai brug lyk pretty much reguit :eh: :eh: hoe het hy dit reggekry.....dankie tog die :angel: was met hom
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: Vriend se ongeluk: Hilux bly maar taai...

Post by CasKru »

Wow.... bly hy is alright. Neem aan hy het sy sitplekgordel gedra anders was die probably 'n hartseer storie
To God be the glory
User avatar
Mud Dog
Moderator
Moderator
Posts: 29858
Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
Town: East London
Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
Real Name: Andy
Club VHF Licence: HC103

Re: Vriend se ongeluk: Hilux bly maar taai...

Post by Mud Dog »

Yoh! Glad he's OK! :thumbup:
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.

Image
Image

Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
User avatar
jacques kotze
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3616
Joined: Mon Jan 05, 2009 8:51 am
Town: Nelspruit
Vehicle: 2,8 4x4 Auto Fortuner. 2,8 4x4 Hilux singlecab.
Real Name: Jacques
Contact:

Re: Vriend se ongeluk: Hilux bly maar taai...

Post by jacques kotze »

:o: :o: :o:
User avatar
Frederick
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1156
Joined: Fri Nov 13, 2009 11:47 am
Town: Hendrina Mpumalanga
Vehicle: 2011 Hilux. 2016 79 Land Cruiser
Real Name: Frederick
Club VHF Licence: X42

Re: Vriend se ongeluk: Hilux bly maar taai...

Post by Frederick »

Willem01 wrote:Kan jy bitjie uitbrei oor hoe die ongeluk gebeur het was dit spoed ,gegly of hoe want daai brug lyk pretty much reguit :eh: :eh: hoe het hy dit reggekry.....dankie tog die :angel: was met hom
Man hy ken die area baie goed en dit is 'n berugte brug. Net voor die brug is 'n aaklige draai. Hy is nie seker wat gebeur het nie maar hy is seker hy het nie gejaag nie want anders so hy baie verder van die brug geeindig het. Ligte van voor op daai draai, mense op die brug ens het al paar ongelukke daar veroorsaak.
User avatar
Frederick
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1156
Joined: Fri Nov 13, 2009 11:47 am
Town: Hendrina Mpumalanga
Vehicle: 2011 Hilux. 2016 79 Land Cruiser
Real Name: Frederick
Club VHF Licence: X42

Re: Vriend se ongeluk: Hilux bly maar taai...

Post by Frederick »

CasKru wrote:Wow.... bly hy is alright. Neem aan hy het sy sitplekgordel gedra anders was die probably 'n hartseer storie

Jip, sou egter hom verseker laat verdrink het as hy in die rivier geval het.
User avatar
Gysie
Events Coordinator
Events Coordinator
Posts: 572
Joined: Mon Sep 29, 2008 6:00 pm
Town: Brackenfell
Vehicle: Toyota
Real Name: Ciske van Gijsen

Re: Vriend se ongeluk: Hilux bly maar taai...

Post by Gysie »

Bly om te hoor hy is okay - ek wil nou nie die LR ding op bring nie maar gaan dit doen as daai n defender was was hy nie met ons vandag nie.

Ek het al n LR defender gesien wat gerol het daai goed het geen maar geen support na die dak toe nie hy val plat soos n flap jap.

HILUX HILUX HILUX en natuurlike die GROOT BAAS wat so na n mens kyk.

Van die topic af - my ouers is 10 jaar terug in n motor ongeluk oorlede agv n dronk druiwer. Hulle was groot 4x4 mense en het n Mazda Magnum gehad. Daardie aand het hulle met pa se maatskappy voertuig gery Nissan sentra. Ek glo tot vandag as hulle met die Magnum gery het so hulle niks oor gekom het nie. Dus hoekom ek elke maand my paaiement betaal vir my trok.

Baie mense se n mense is mal om duur voertuie te ry maar weet jy wat ek ry eerder in veiligheid met my familie en weet dat as iets moet gebeur dan is hulle veilig. Vrou ry n AUDI A3 sportsback en ek my Trok. As ons langpad vat dan is almal in die trok en vas.

Sorry het nie bedoel om die topic te verander nie maar dit is maar my siening in die lewe. :thumbup:
Life does not consist of the cards you are dealt but in how you play the cards you are dealt!

http://www.gomad4x4.co.za
Tjokkie
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 247
Joined: Wed Oct 29, 2008 2:21 pm
Town: Heidelberg GP
Vehicle: 2011 Hilux D4D D/C 4x4 (no mods...yet), Hilux 3.0 KZTE D/C 4x4 with minor mods
Real Name: Rikus
Location: Heidelberg GP

Re: Vriend se ongeluk: Hilux bly maar taai...

Post by Tjokkie »

Jikes!!!

Dis regtig 'n wonderwerk dat hy nog leef!!!
Traveler
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5311
Joined: Fri Feb 26, 2010 7:11 am
Town: Springs
Vehicle: Pathfinder 2.5 LE AT
Real Name: Heinrich
Club VHF Licence: X81
Location: Gauteng
Contact:

Re: Vriend se ongeluk: Hilux bly maar taai...

Post by Traveler »

Daai is die goed waarvan nagmerries gemaak word.
Image
Image

Know what you don't know.
User avatar
ChrisF
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 8188
Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
Town: inniedorp
Vehicle: Toy
Real Name: Chris

Re: Vriend se ongeluk: Hilux bly maar taai...

Post by ChrisF »

OUCH !!

bly daar was niemand in die passasier sitplek nie, lyk of daai kant LAAG gesak het !



sitplek gordel .... ek was nog net in een motor ongeluk (tel nie die een waar die ou in my gat vasgery het toe ek stil gestaan het nie). Daai dag sou ek my g@t gesien het as ek nie n sitplek gordel aan gehad het nie, my vrou ook. Beide sitplek gordels se meganismes het opgepak in daai ongeluk. Ons sou seer sekerlik deur die voor ruit gewees het. Danksy die gordels het ons vir drie dae n paar blou merke gehad. van 35km/h tot 0 in 2m is nie grappies nie !!
User avatar
jacques kotze
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3616
Joined: Mon Jan 05, 2009 8:51 am
Town: Nelspruit
Vehicle: 2,8 4x4 Auto Fortuner. 2,8 4x4 Hilux singlecab.
Real Name: Jacques
Contact:

Re: Vriend se ongeluk: Hilux bly maar taai...

Post by jacques kotze »

Daai sitplek gordel sal jou nie red as dit jou tyd is om te gaan nie se die mense wat nie een wil dra nie, dit is so se ek altyd, maar hy kan die verskil maak tyssen n paar blou kolle op jou sleutelbeen en n gebreukte rug en verlam wees vir die res van jou lewe.
My gesinnetjie weet, as ons in die voertuig klim, is die gordels vas, KLAAR!
User avatar
Piesang
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1610
Joined: Wed May 28, 2008 10:14 am
Town: Grabouw
Vehicle: '99 Hilux SRX d/c 4x4
Real Name: Pieter Pieterse

Re: Vriend se ongeluk: Hilux bly maar taai...

Post by Piesang »

:cry: :cry: :cry: :cry:

nooit lekker om so iets te sien nie.

Dank die Vader die betuurder is ok.
Image

"Onderwerp julle dan aan God; weerstaan die duiwel, en hy sal van julle wegvlug." Jak 4:7
Post Reply

Return to “General Hilux Discussions”