Page 1 of 1

New toys

Posted: Mon Feb 20, 2012 9:41 am
by SWARTLUX
So toe is ek gister lekker bederf met nuwe speel goed,my wederhelfde is deesdae baie bang in die aande naso paar insedente by ons bure se huis so toe koop sy gister vir my die outjie met 100 solid rubber en 100 pepperspray rounds,hy skiet dat dit bars en die lekker ding is jy kan hom slef stel om nog harder te skiet!I like! :thumbup: :thumbup:

Ek sit nou en wag vir daai mannetjie om weer te kom steel hier in die aand hy gan nie gou weer kom pla as hy so 50-100 pepperspray en rubber in sy gevreet kry nie :twisted: :twisted: :lmao:
GPBTCBP2.jpg
GPBTCBP2.jpg (31.18 KiB) Viewed 7698 times

Re: New toys

Posted: Mon Feb 20, 2012 9:53 am
by CasKru
Jis maar daai lyk mos nou na die regte ding... as ek mag vra hoeveel het dit gekos?

Re: New toys

Posted: Mon Feb 20, 2012 10:14 am
by SWARTLUX
CasKru wrote:Jis maar daai lyk mos nou na die regte ding... as ek mag vra hoeveel het dit gekos?
Ons het net die gun,bullet holder,gasbottel en bullets gevat ek het nie nodig vir masker etc, nie

Prys vir gun,bulletholder en gasbottle en al die bullets was R1800 die rubber en pepperspray bullets is redelik duur.R100 vir 50 peperspary/rubber
Woensdae maak hulle jou gas for free vol ook so dit 'n bargain!Het dit als by blades en triggers gekoop by montana fleamarket.Glo my die ding skiet dat dit klap en hy is baie akkuraat!Goeie waarde vir geld :thumbup:

Re: New toys

Posted: Mon Feb 20, 2012 11:04 am
by CasKru
SWARTLUX wrote:
CasKru wrote:Jis maar daai lyk mos nou na die regte ding... as ek mag vra hoeveel het dit gekos?
Ons het net die gun,bullet holder,gasbottel en bullets gevat ek het nie nodig vir masker etc, nie

Prys vir gun,bulletholder en gasbottle en al die bullets was R1800 die rubber en pepperspray bullets is redelik duur.R100 vir 50 peperspary/rubber
Woensdae maak hulle jou gas for free vol ook so dit 'n bargain!Het dit als by blades en triggers gekoop by montana fleamarket.Glo my die ding skiet dat dit klap en hy is baie akkuraat!Goeie waarde vir geld :thumbup:
Thanks

New toys

Posted: Tue Feb 21, 2012 10:23 pm
by 4x4Maniac
SWARTLUX wrote: Ons het net die gun,bullet holder,gasbottel en bullets gevat ek het nie nodig vir masker etc, nie

Prys vir gun,bulletholder en gasbottle en al die bullets was R1800 die rubber en pepperspray bullets is redelik duur.R100 vir 50 peperspary/rubber
Woensdae maak hulle jou gas for free vol ook so dit 'n bargain!Het dit als by blades en triggers gekoop by montana fleamarket.Glo my die ding skiet dat dit klap en hy is baie akkuraat!Goeie waarde vir geld :thumbup:
Brian, ek het ook n Sierra One gekoop uit n impulse besluit oor bure wat geraas het, maar hom nog net kon uit toets op n HTH bottel! Skiet n gat van voor en los die patroon binne in!

Weet jy v n club of local paintball plek, sal graag wil join erens? Miskien saam gaan skiet?

Re: New toys

Posted: Wed Feb 22, 2012 8:44 am
by SWARTLUX
4x4Maniac wrote:

Werner,

Ek weet net van die een plek hier in mayville pretoria,lyk of hulle 'n club is want die plek is altyd besig dit is in paul kruger straat by so oop veld dink die plek se naam is Koyzee of so iets.

Ek is self nie regtg in die paintball ding in nie,het hom ook net gekoop vir dinge wat in die straat rondloop en pla en steelplek soek,het myne gisteraand amper amper uitgetoets maar toe sukkel ek om hom deur die badkamer venster te kry anders het daai ene gehuil!

Ons kan beslis saam gan skiet,het jy die hele kit maskers etc?Ek het net die gun gekoop en ek weet nie maar dink jy het masker en als nodig om op 'n baan te gan speel maar weet nie regtg nie het self nog nooit gan speel nie,maar as jy wil gaan laat weet my.Kna altyd daar agter Mahem ga nskiet en sommer ook lekker 4x4 vir die dag?Meskien so club outing reel?

Re: New toys

Posted: Wed Feb 22, 2012 12:55 pm
by Borntofish
Neem asseblief net in ag dat as jy jou boef vol bloukolle skiet dat hy na die tyd terugkom en jou kom probeer uitsorteer omdat jy dit aan hom gedoen het nie. En ongelukkig
gaan hy nie kom met rubber koeels nie.

Dis die sad feite van die land....Hulle sal jou kom skiet!

Re: New toys

Posted: Wed Feb 22, 2012 1:10 pm
by SWARTLUX
Borntofish wrote:Neem asseblief net in ag dat as jy jou boef vol bloukolle skiet dat hy na die tyd terugkom en jou kom probeer uitsorteer omdat jy dit aan hom gedoen het nie. En ongelukkig
gaan hy nie kom met rubber koeels nie.

Dis die sad feite van die land....Hulle sal jou kom skiet!

Dit is maar ongelukkig 'n kans wat mens moet vat,dit sal hom hopelik afskrik want tans het ek nie 'n vuurwapen liksens nie en om een te kry weet almal is ook half onmoontlik in vandag se tyd daar is ongelukkig faktore wat teen my ek is bietjie te lig so dit gan seker jare vat om een te kry dit is hoekom ek juis vir tydelike beskerming die ding gekry het met die rubber en pepper spray bullets dit sal hom genoeg stuit in sy spore om die polisie kans te gee om op te daag of om ons kans te gee om aan iets te dink as die **** spat die dag.

Ons is gelukkig van plan om te trek in april so dan is dinge hopelik rustiger en kan mens oorweeg om alarm sisteme en elektreise heinings op te rig,Ons huur tans nog en ek gan nie betaal om iemand anders se plek vir hom op my onkostes te beveilig nie.

April koop ons ons eie huis so dan kan ek begin geld aan sekuriteit spandeer.

Re: New toys

Posted: Wed Feb 22, 2012 1:27 pm
by Ali3n
Ek het vir my so een gekoop so paar mande terug en ek moet se hy skiet ongelooflik. Mens kan ook die spoed stel. Hy is klein genoeg om maklik in die hande te kan kry. Ek gebruik nylon balle asook die pepper balls. Bietjie duur maar werk uitstekend. Ek het so R2500 vir hom betaal. :thumbup:
tippman-pistol-paintball-gun.jpg
tippman-pistol-paintball-gun.jpg (11.83 KiB) Viewed 7596 times
The new TPX™ .68 Caliber Paintball Pistol boasts an innovative, compact design, specially engineered to be lightweight, easy to maintain, customizable, and best of all, dependable. Check out more exciting features below, or click on the pistol features above and watch for your TPX pistol to arrive soon. We have officially begun shipping to many dealers and hope to have all orders fully complete in the next few weeks.
• Metal Trigger Punctures C02 On First Pull
• 2 Self-Locking 8-Ball Magazine Clips
• Quick Release Magazine Feed System
• Under Barrel 12 Gram C02 Air System
• Easy To Load 1/4 Turn C02 Cap
• External Velocity Adjuster
• Internal Regulator
• Ability to Add Remote Line
• Ergonomically Designed Grip
• Covered Ammo Windows
• Removable Barrel with X7 Threads
• Maintenance kit is included
• Deluxe carrying case is included
• Feed rate: 8bps
• Effective Range: 150+ ft

Re: New toys

Posted: Wed Feb 22, 2012 2:22 pm
by SWARTLUX
Ali3n wrote:Ek het vir my so een gekoop so paar mande terug en ek moet se hy skiet ongelooflik. Mens kan ook die spoed stel. Hy is klein genoeg om maklik in die hande te kan kry. Ek gebruik nylon balle asook die pepper balls. Bietjie duur maar werk uitstekend. Ek het so R2500 vir hom betaal. :thumbup:
tippman-pistol-paintball-gun.jpg
The new TPX™ .68 Caliber Paintball Pistol boasts an innovative, compact design, specially engineered to be lightweight, easy to maintain, customizable, and best of all, dependable. Check out more exciting features below, or click on the pistol features above and watch for your TPX pistol to arrive soon. We have officially begun shipping to many dealers and hope to have all orders fully complete in the next few weeks.
• Metal Trigger Punctures C02 On First Pull
• 2 Self-Locking 8-Ball Magazine Clips
• Quick Release Magazine Feed System
• Under Barrel 12 Gram C02 Air System
• Easy To Load 1/4 Turn C02 Cap
• External Velocity Adjuster
• Internal Regulator
• Ability to Add Remote Line
• Ergonomically Designed Grip
• Covered Ammo Windows
• Removable Barrel with X7 Threads
• Maintenance kit is included
• Deluxe carrying case is included
• Feed rate: 8bps
• Effective Range: 150+ ft
Lekker kompakte een die,myne le maar langs die bed op die grond in die aande ek sien die een van jou kan mens sommer lekker langs jou op die bedkassie sit :thumbup:

New toys

Posted: Wed Feb 22, 2012 7:04 pm
by 4x4Maniac
Janee, ek stem saam, n mens moet maar jou eie plan maak om jouself te verdedig! Ek wag nog op my wapenliksense! Het ook die pepper patrone en dan ook solids! Ek sien dit so, as die boef verkeerd doen en vat waar hy nie moet nie dan moet hy voel, net so dat hy buite aksie kan wees. Dan maak jy hom vas met n paar boeie en maak n "citizens arrest".

Ek sal graag saam wil gaan speel beide 4x4 en painball, moet dit net reel, binnekort, laat my weet en ek maak plan! Ek weet net van die een plek hierso in Centurion. So as jy idees het PM my!

Francesco kan daai een painball ook skiet, het hy n hopper dan join jy ons?

Brian ek het nog nie n masker of n outfit nie, sal maar die painball plek se goed gebruik tot dan toe. Ek weet daai goed kan duur raak, maar paintballonline.co.za en paintballguns.co.za verkoop die maskers en ander kit!

Ek kan blykbaar n laser sight, scope, flits en nog meer op sit!

Btw waarnatoe kyk julle om na toe te trek in April?

New toys

Posted: Wed Feb 22, 2012 7:08 pm
by 4x4Maniac
Hierso is n paar fodies van wat jy alles kan aanvang met die ding! Myne is nog plain.

Re: New toys

Posted: Wed Feb 22, 2012 9:46 pm
by SWARTLUX
4x4Maniac wrote:Janee, ek stem saam, n mens moet maar jou eie plan maak om jouself te verdedig! Ek wag nog op my wapenliksense! Het ook die pepper patrone en dan ook solids! Ek sien dit so, as die boef verkeerd doen en vat waar hy nie moet nie dan moet hy voel, net so dat hy buite aksie kan wees. Dan maak jy hom vas met n paar boeie en maak n "citizens arrest".

Ek sal graag saam wil gaan speel beide 4x4 en painball, moet dit net reel, binnekort, laat my weet en ek maak plan! Ek weet net van die een plek hierso in Centurion. So as jy idees het PM my!

Francesco kan daai een painball ook skiet, het hy n hopper dan join jy ons?

Brian ek het nog nie n masker of n outfit nie, sal maar die painball plek se goed gebruik tot dan toe. Ek weet daai goed kan duur raak, maar paintballonline.co.za en paintballguns.co.za verkoop die maskers en ander kit!

Ek kan blykbaar n laser sight, scope, flits en nog meer op sit!

Btw waarnatoe kyk julle om na toe te trek in April?
Ons kyk maar hier in die moot rond lekker area en misdaad is min en die reaksie eenhede is vollop.bly tans in Mountain view en ek kan vir jou se dinge hier gan woes baie inbrake etc...Groot rede hoekom ons trek

Re: New toys

Posted: Wed Feb 22, 2012 10:08 pm
by Ali3n
Werner, ja hy kan paintballs ook skiet. Sit juis met n groot sak vol maar kry ni kaans om te gaan speel nie. :thumbup:

Re: New toys

Posted: Thu Feb 23, 2012 7:55 am
by SWARTLUX
Ali3n wrote:Werner, ja hy kan paintballs ook skiet. Sit juis met n groot sak vol maar kry ni kaans om te gaan speel nie. :thumbup:
Dan moet ons plan maak en 'n hilux club paintball dag hou :thumbup:

Re: New toys

Posted: Mon Apr 09, 2012 8:10 pm
by kfxnando
so when is that paint ball day??

we all play, and all three of us have our own gear, sorry no pics, even the wife has her own gear

may I suggest Paintball city, if someone would like to give a date

Sundays is their quiet days, and they have some small fields, and then some huge fields for big groups, and they also rent

http://www.paintballcity.co.za/" onclick="window.open(this.href);return false;

:beach: :beach:

Re: New toys

Posted: Mon Apr 09, 2012 8:24 pm
by kfxnando
how is this for a hopper

Image

:beach:

Re: New toys

Posted: Tue Apr 10, 2012 8:48 pm
by SWARTLUX
kfxnando wrote:how is this for a hopper

Image

:beach:

Fernando if that is your paintball gun remind me never to come and play a game against you :lol: :lol:

Re: New toys

Posted: Wed Apr 11, 2012 11:32 am
by Die$eL
any idea where i can have the paintball gun canister refilled in/near midrand?

Re: New toys

Posted: Wed Apr 11, 2012 7:00 pm
by SWARTLUX
Die$eL wrote:any idea where i can have the paintball gun canister refilled in/near midrand?
Isnt there a blades and triggers in your area?Does it need gas or air?Mine takes both compressed air or gas,I know if you buy from blads and triggers at montana fleamarket you get free refils every wednesday forever :thumbup: :thumbup: :thumbup:

Re: New toys

Posted: Fri Apr 13, 2012 10:02 am
by Die$eL
just checked their website. will probably visit the zambezi drive branch.

thanks