I can get a African Outback Alutop for my KZTD DC for R13 000
Is that a good price or could I get better?
Alu Canopies
- WayneSchalk
- Monster Truck
- Posts: 2139
- Joined: Mon Feb 09, 2009 10:22 am
- Town: Krugersdorp
- Vehicle: 2019 Toyota Hilux 2.8 GD-6 4X4 DC Auto
- Real Name: Wayne
- Club VHF Licence: X117
Re: Alu Canopies
R10k is 'n redelike prys sou ek seg, outback is maar duurrerig..... :wink2:
- george
- Monster Truck
- Posts: 6565
- Joined: Wed May 23, 2007 11:16 am
- Town: Velddrif
- Vehicle: Triton 3.5l V6
- Real Name: George
- Club VHF Licence: HC107
- Location: Velddrif
- Contact:
Re: Alu Canopies
As jy hom vir 10k kan kry dan is dit goed.Baie mooi canopies.
"The World is a book, and those who do not travel read only a page.-Saint Augustine"
- Revo
- High Range 4WD
- Posts: 70
- Joined: Thu Jul 15, 2010 3:25 pm
- Town: Vryheid
- Vehicle: Hilux REVO 2.4 D/C
- Real Name: Revo
- Location: Vryheid
Re: Alu Canopies
Wayne, ek stem saam, vir 10K is dit 'n goeie prys maar vir 13k nie 'n bargain nie. Baie goeie canopies.
Wat ons is - net Genade
Wat ons het - net Geleen
Aan GOD al die EER !!!
Wat ons het - net Geleen
Aan GOD al die EER !!!
- Rebel 4x4
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1655
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:28 pm
- Town: Port Elizabeth
- Vehicle: 2020 Toyota Fortuner GD-6 4x4 Auto
- Real Name: Thomas
- Location: Port Elizabeth
Re: Alu Canopies
Ekt so pas 'n canopy ge-order vir my enkelkajuit Amarok. Werk uit na R13500. Dis nou colour coded ens. Al verskil is, die een wat ek ge-order het, het "rounded" edges. Waar die een in die foto baie vierkantig is.
- warrenaken
- Low Range 4WD
- Posts: 249
- Joined: Fri Jul 25, 2008 4:53 pm
- Town: JHB
- Vehicle: 3.0 KZ-TE 4x4
- Real Name: warren
- Club VHF Licence: X04
Re: Alu Canopies
Toyota Hilux KZ-TE