Page 1 of 1

Rivier Trip 17/03/2012

Posted: Fri Mar 16, 2012 6:06 pm
by Paul Grobler
:taunt: :taunt: More oggend 6 uur is dit ons en die Molototsi rivier vir n dag trip kan nie meer wag nie :yahoo: :yahoo: :dance1: :dance1: :tease:
COOLER GEPAK wag net vir die tyd om om te gaan :lmao: :lmao: :lmao:

Re: Rivier Trip 17/03/2012

Posted: Fri Mar 16, 2012 6:08 pm
by OOOOMS
Jou lucky blacksam....... :o: :o: :o:

Re: Rivier Trip 17/03/2012

Posted: Fri Mar 16, 2012 6:10 pm
by Paul Grobler
:yahoo: :yahoo: Sal vir jou baie fotos neem Mark :beach: :beach:

Re: Rivier Trip 17/03/2012

Posted: Fri Mar 16, 2012 6:11 pm
by OOOOMS
Paul Grobler wrote::yahoo: :yahoo: Sal vir jou baie fotos neem Mark :beach: :beach:
Nou hoe moet ons voel..........

Wie gaan almal ?

Re: Rivier Trip 17/03/2012

Posted: Fri Mar 16, 2012 9:56 pm
by Paul Grobler
Ons is nou so 8 bakkies wat gaan

Re: Rivier Trip 17/03/2012

Posted: Sat Mar 17, 2012 6:00 am
by OOOOMS
Paul Grobler wrote:Ons is nou so 8 bakkies wat gaan
Nou toe geniet, en onthou ek kan nie lees nie, so neem baie pics.... :lol: :lol: :lol:

Re: Rivier Trip 17/03/2012

Posted: Sat Mar 17, 2012 8:17 am
by Donkey
You should be on you way by now, lekka ry :thumbup:

Re: Rivier Trip 17/03/2012

Posted: Sat Mar 17, 2012 8:29 am
by Mud Dog
Geniet die uitstappie! :thumbup: Sien uit na die pics! :D:

Re: Rivier Trip 17/03/2012

Posted: Sat Mar 17, 2012 12:18 pm
by Quintin
jinne dis lekker is dit om voortebery vir ons trip later die jaar

Re: Rivier Trip 17/03/2012

Posted: Sun Mar 18, 2012 9:12 am
by Paul Grobler
Was weer n helse sukses :dance1: :dance1: :dance1: :dance1: :dance1:

Re: Rivier Trip 17/03/2012

Posted: Sun Mar 18, 2012 9:19 am
by OOOOMS
Een pic gaan nie die trick doen nie Polla....... :tease: :tease: :tease:

Re: Rivier Trip 17/03/2012

Posted: Sun Mar 18, 2012 9:22 am
by Paul Grobler
ja ja

Re: Rivier Trip 17/03/2012

Posted: Sun Mar 18, 2012 9:49 am
by Mud Dog
'N interesante voorsmaakie Paul .... maar is jy nou soos Kaspaas ( :mocking: ) besig om 'crawler gears' te jaag met een pic op 'n slag te pos! :laugh2: :laugh2:


;-)


.

Re: Rivier Trip 17/03/2012

Posted: Sun Mar 18, 2012 9:58 am
by OOOOMS
Ag nee man, twee gaan dit ook nie doen nie maar dalk so x20..... :thumbup: :thumbup: :thumbup:

Re: Rivier Trip 17/03/2012

Posted: Sun Mar 18, 2012 7:22 pm
by Paul Grobler
Ok Mark die net is stadig man :lmao: :lmao: :lmao:

Re: Rivier Trip 17/03/2012

Posted: Sun Mar 18, 2012 7:31 pm
by Paul Grobler
Nog :boss: :boss: :dance1: :dance1: :dance1:

Re: Rivier Trip 17/03/2012

Posted: Sun Mar 18, 2012 7:37 pm
by Donkey
Love the bluish/greenish SFA, mooi trok :yahoo:

Re: Rivier Trip 17/03/2012

Posted: Sun Mar 18, 2012 7:53 pm
by Paul Grobler
Hi Tumelo

Yes one of the batter ones and runs like hell with the 4Y EFI conversion

Re: Rivier Trip 17/03/2012

Posted: Sun Mar 18, 2012 7:59 pm
by Donkey
you can see it's well taken of :yahoo:

you still haven't reaches the 20 pic count, :mocking: :shock2:

Re: Rivier Trip 17/03/2012

Posted: Sun Mar 18, 2012 8:32 pm
by Paul Grobler
HAHAHA

You and Mark dont stop do you :lmao: :lmao: :lmao: :dance1: :dance1: :dance1: :dance1: :yahoo: :yahoo: :bye: :bye:

Re: Rivier Trip 17/03/2012

Posted: Sun Mar 18, 2012 8:37 pm
by Donkey
Duracell bunnies - never say die :lmao:

Re: Rivier Trip 17/03/2012

Posted: Sun Mar 18, 2012 8:46 pm
by OOOOMS
Ek sien jy het al die girls in en op jou trokkie gehad :!: Offtopic ..........

Re: Rivier Trip 17/03/2012

Posted: Sun Mar 18, 2012 9:08 pm
by Paul Grobler
Jy weet mos Mark
Een van pelle se dogter en maatjie bietjie baie jonk vir Polla :dance1: :dance1: :dance1: :dance1:

Re: Rivier Trip 17/03/2012

Posted: Mon Mar 19, 2012 8:59 am
by Vlak vark
Jy is die keer verskoon. Ek was op standby die naweek. Volgende keer laat weet ons vroegtuidig dat ons ook kan saamgaan. Ek hoop julle het die naweek geniet.

Re: Rivier Trip 17/03/2012

Posted: Mon Mar 19, 2012 9:36 am
by OOOOMS
Vlak vark wrote:Jy is die keer verskoon. Ek was op standby die naweek. Volgende keer laat weet ons vroegtuidig dat ons ook kan saamgaan. Ek hoop julle het die naweek geniet.
Jy sal die Forum moet dophou Mr...... :punch:

Re: Rivier Trip 17/03/2012

Posted: Mon Mar 19, 2012 12:38 pm
by Sebata
20 pic count still not reached :roll: :roll: Paul come in :roll: :roll: or you want this threat to be shelved under worthless :twisted: :twisted: more pics please :beg: :beg:

Re: Rivier Trip 17/03/2012

Posted: Mon Mar 19, 2012 1:02 pm
by Paul Grobler
Dont have more Tau

Sorry for letting you guys down will take more next time

:blackeye: :blackeye: :blackeye: :blushing: :blushing:

Re: Rivier Trip 17/03/2012

Posted: Mon Mar 19, 2012 1:05 pm
by Sebata
:evil: next time no pics :aggresive: :punch: :blackeye:

Re: Rivier Trip 17/03/2012

Posted: Sat Apr 14, 2012 5:44 pm
by Quintin
Julle manne speel te lekker daar in die noorde een van die dae is ekke weer terug in die rupebliek dan maak ons so eers van ons hier en dan vat ons daar en dan maak ons soo wroem wroem.