Dankie Johan!

Discuss anything here as long as it is clean. Having a hard time with your Skoonma, tell us about it here, or discuss the Rugby. Whatever you feel like talking about.
Post Reply
User avatar
Jxjdm
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 144
Joined: Wed Jan 11, 2012 8:33 pm
Town: Kempton Park
Vehicle: '05 Raider 2.7i Legend 35. '99 Honda civic vtec. '99 Honda CR250R
Real Name: Jake

Dankie Johan!

Post by Jxjdm »

Wil net graag dankie se vir Johan (Johannes vd see), vir die hulp en verwysing tov die koop van die Supercharger kit vir my 3RZ lux...
Ek het gister vir Johan PM en e-pos gestuur ivm die supercharger kit wat sy pel in die kaap te koop het. Hy het dadelik terug gekom na my met meer inligting, foto's, courier kostes en nog meer.
Ek het vanoggend vir hom die eft oor betaal.
Johan tel more die kit vir my op by sy pel, box hom en reel die courier om dit op te tel en by my af te laai hier in Kempton Park!!

Dis sommer kwaai dat mense op die forum, wat mekaar nie eers ken, so hulpvaardig kan wees!!
BAIE DANKIE WEEREENS JOHAN! :yahoo:
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: Dankie Johan!

Post by CasKru »

Well done Johan :thumbup: :thumbup: :thumbup:
To God be the glory
User avatar
Johannes van die See
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2194
Joined: Mon Sep 01, 2014 10:04 pm

Re: Dankie Johan!

Post by Johannes van die See »

:wink2:

Net n plesier Jake, ek help graag, ek self was ook al baie op die forum gehelp met dinge.
Ek hou jou op hoogte met die kit se optel en koerier.

Dankie vir die komplimente :!:
http://www.goblacksam.com
Image Link Broken
Langebaan Lagoon & Deep Sea Fishing Charters
User avatar
jacques kotze
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3616
Joined: Mon Jan 05, 2009 8:51 am
Town: Nelspruit
Vehicle: 2,8 4x4 Auto Fortuner. 2,8 4x4 Hilux singlecab.
Real Name: Jacques
Contact:

Re: Dankie Johan!

Post by jacques kotze »

Goeie werk :thumbup: :thumbup:
Bulletjie-3
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 837
Joined: Sat Oct 16, 2010 11:00 pm
Town: Centurion
Vehicle: Hilux Raider SFA met 7M-GE engine
Real Name: Everdt

Re: Dankie Johan!

Post by Bulletjie-3 »

Is dit DAAI Johan. Nou trek ek alles terug wat ek van hom gese het.

Groete Johan
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Dankie Johan!

Post by OOOOMS »

Johannes is 'n ou seerower jong.... :mocking: :mocking: :mocking:
User avatar
Johannes van die See
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2194
Joined: Mon Sep 01, 2014 10:04 pm

Re: Dankie Johan!

Post by Johannes van die See »

:
Bulletjie-3 wrote:Is dit DAAI Johan. Nou trek ek alles terug wat ek van hom gese het.

Groete Johan
:laugh2:
http://www.goblacksam.com
Image Link Broken
Langebaan Lagoon & Deep Sea Fishing Charters
User avatar
Johannes van die See
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2194
Joined: Mon Sep 01, 2014 10:04 pm

Re: Dankie Johan!

Post by Johannes van die See »

OOOOMS wrote:Johannes is 'n ou seerower jong.... :mocking: :mocking: :mocking:
Ek ken niks anders nie wat praat jy, het nog nooit n normale land job gehaad nie.
http://www.goblacksam.com
Image Link Broken
Langebaan Lagoon & Deep Sea Fishing Charters
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Dankie Johan!

Post by OOOOMS »

Strooi, jy SEEJOB.... :lol: :lol: :lol:
User avatar
Johannes van die See
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2194
Joined: Mon Sep 01, 2014 10:04 pm

Re: Dankie Johan!

Post by Johannes van die See »

OOOOMS wrote:Strooi, jy SEEJOB.... :lol: :lol: :lol:
Okay jy het my :think:
OOOOMS wrote:Strooi, jy SEEJOB.... :lol: :lol: :lol:
>>>SEEJOB<<<< WTH :crazy:
http://www.goblacksam.com
Image Link Broken
Langebaan Lagoon & Deep Sea Fishing Charters
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Dankie Johan!

Post by OOOOMS »

Johannes van die See wrote:
OOOOMS wrote:Johannes is 'n ou seerower jong.... :mocking: :mocking: :mocking:
Ek ken niks anders nie wat praat jy, het nog nooit n normale land job gehaad nie.
So jy het 'n seejob.... :blackeye:
User avatar
Johannes van die See
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2194
Joined: Mon Sep 01, 2014 10:04 pm

Re: Dankie Johan!

Post by Johannes van die See »

OOOOMS wrote:

:laugh2: :laugh2:
:blushing:
Attachments
Simpsons Bart Mooning.gif
Simpsons Bart Mooning.gif (23.58 KiB) Viewed 3000 times
http://www.goblacksam.com
Image Link Broken
Langebaan Lagoon & Deep Sea Fishing Charters
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Dankie Johan!

Post by OOOOMS »

:lol: :lol: :lol:
User avatar
Johannes van die See
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2194
Joined: Mon Sep 01, 2014 10:04 pm

Re: Dankie Johan!

Post by Johannes van die See »

Jake

Jou pakkie is gestuur en jy behoort hom more te ontvang, hoop jy geniet hom!
:thumbup:
http://www.goblacksam.com
Image Link Broken
Langebaan Lagoon & Deep Sea Fishing Charters
User avatar
Jxjdm
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 144
Joined: Wed Jan 11, 2012 8:33 pm
Town: Kempton Park
Vehicle: '05 Raider 2.7i Legend 35. '99 Honda civic vtec. '99 Honda CR250R
Real Name: Jake

Re: Dankie Johan!

Post by Jxjdm »

Johannes van die See wrote:Jake

Jou pakkie is gestuur en jy behoort hom more te ontvang, hoop jy geniet hom!
:thumbup:
Het hom nou net ontvang ... Dankie.
Beslis die prys werd gewees,die Supercharger is in n baie goeie kondisie. Gaan hom vandag mooi skoon maak, en n nuwe coat "Satin black wrinckle finish" gee.
Volgende week word hy geinstalleer, en dan weer dyno toe............... en ek kry sommer ook n plastiek krat saam vir die workshop!!!
Dankie weer Johan. :thumbup:
User avatar
Johannes van die See
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2194
Joined: Mon Sep 01, 2014 10:04 pm

Re: Dankie Johan!

Post by Johannes van die See »

Jxjdm wrote:

Bly jy is tevrede! Geniet hom.
http://www.goblacksam.com
Image Link Broken
Langebaan Lagoon & Deep Sea Fishing Charters
User avatar
Jxjdm
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 144
Joined: Wed Jan 11, 2012 8:33 pm
Town: Kempton Park
Vehicle: '05 Raider 2.7i Legend 35. '99 Honda civic vtec. '99 Honda CR250R
Real Name: Jake

Re: Dankie Johan!

Post by Jxjdm »

... en so lyk hy nou! Reg v instellasie volgende week.... :cooldude:
IMG-20120330-00327 (Small).jpg
User avatar
The Legend
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3558
Joined: Sun Jul 04, 2010 6:53 am
Town: Kempton Park
Vehicle: 1994 2.2 4y 4x4 D/C Toyota Hi-Lux
Real Name: Dawie
Club VHF Licence: X93-

Re: Dankie Johan!

Post by The Legend »

Hou ons op hoogte net die vordering
“A BAD DAYS FISHING IS BETTER THAN A GOOD DAYS WORK”

“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
User avatar
Johannes van die See
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2194
Joined: Mon Sep 01, 2014 10:04 pm

Re: Dankie Johan!

Post by Johannes van die See »

Jxjdm wrote:... en so lyk hy nou! Reg v instellasie volgende week.... :cooldude:
IMG-20120330-00327 (Small).jpg
Eish, lyk mooi, nous ek sommer speit dat ek dit nie self geinstalleer het nie, :laugh2:
Ja hou ons op hoogte met die vordering asb.
http://www.goblacksam.com
Image Link Broken
Langebaan Lagoon & Deep Sea Fishing Charters
User avatar
Cheetah Drakie
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 150
Joined: Thu Feb 03, 2011 11:50 am
Town: Nelspruit
Vehicle: Toyota Hilux 2.7i
Real Name: Peter
Location: Nelspruit

Re: Dankie Johan!

Post by Cheetah Drakie »

:mrgreen: Eish! I am so jealous!!

Maybe someday, I will get around to installing a supercharger!

I am keen to get feedback on the dyno, please
User avatar
Jxjdm
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 144
Joined: Wed Jan 11, 2012 8:33 pm
Town: Kempton Park
Vehicle: '05 Raider 2.7i Legend 35. '99 Honda civic vtec. '99 Honda CR250R
Real Name: Jake

Re: Dankie Johan!

Post by Jxjdm »

Sal so maak Peter.. Die week het skielik besig geraak hier by my werkswinkel, so daai charger gaan so n week twee moet wag........ :wth:
User avatar
Jxjdm
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 144
Joined: Wed Jan 11, 2012 8:33 pm
Town: Kempton Park
Vehicle: '05 Raider 2.7i Legend 35. '99 Honda civic vtec. '99 Honda CR250R
Real Name: Jake

Re: Dankie Johan!

Post by Jxjdm »

Kon nie langer wag nie! hahaha

viewtopic.php?f=93&t=24655" onclick="window.open(this.href);return false;
Post Reply

Return to “Open Discussion”