Ek is in die mark vir 'n 2de handse Fortuner. Ten spyte van die petrol pryys neig ek na petrol toe maar het die deur nie heeltemal toegemaak op diesel nie. Wat my senuweeagtig maak oor diesel is die ouens op die hoofweg en in die stad wat ek sien hoe hul die diesels soos petrol karre ry en ek het onlangs 'n Hardbody se Turbo diesel motor laat oorbou.
My vraag vir die geleerdes en ervare manne en maninne, watse kilo's is aanvaarbaar 2de hands? Ek swaai nie gereeld karre nie en doen so tussen 20 en 25k km per jaar.
Byvoorbaat dankie!
Leon
Aanvaarbare 2de handse kms
- Oetie
- Low Range 4WD
- Posts: 114
- Joined: Mon Apr 30, 2012 12:34 pm
- Town: Centurion
- Vehicle: Nissan Pathfinder 2.5cDi 4x4 auto
- Real Name: Leon
- Club VHF Licence: X255
- Location: Rooihuiskraal
Aanvaarbare 2de handse kms
One life, live it to the fullest!!
ORRA - X255
Clubs: Hilux 4x4; Nissan-Offroad; 4x4AG
ORRA - X255
Clubs: Hilux 4x4; Nissan-Offroad; 4x4AG
- Mud Dog
- Moderator
- Posts: 29858
- Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
- Town: East London
- Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
- Real Name: Andy
- Club VHF Licence: HC103
Re: Aanvaarbare 2de handse kms
Ek sou sê so in die omgewing van 200k .... met diesel sal jy moet oppas vir injectors. As vorige eienaar gereeld filters vervang het en 50ppm diesel gebruik het behoort die injectors nog OK te wees. Hang ook af van hoe hard daai enjin gewerk het .... sleep, swaar gelaai ens. maar laat ons hoor wat sê die ander wat meer bekwaam is met diesels.
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
Re: Aanvaarbare 2de handse kms
Persoonlik sou ek nie skrik om 'n 2de handse D4D 3.0 met 150 000km's oppi klok. En hom dan nog vir 200 000km's te ry nie. Die ouer 3.0 D4D 120kw kan gestel word om net oor 200kw stoot. So die huidige standaard is baie 'under specked'
'n D4D met 180 000km's is nou lekker ingeloop En jy kan hom maar ry, hy kan!!!
Diens net gereeld, soos voorgeskrewe
'n D4D met 180 000km's is nou lekker ingeloop En jy kan hom maar ry, hy kan!!!
Diens net gereeld, soos voorgeskrewe
-
- High Range 4WD
- Posts: 79
- Joined: Thu Jan 05, 2012 11:38 am
- Town: Roodepoort
- Vehicle: Hilux 3.0 D4D 4x4
- Real Name: Gerbrand
Re: Aanvaarbare 2de handse kms
Sjo! Watter ouer D4D's is die? 200kwOOOOMS wrote:Die ouer 3.0 D4D 120kw kan gestel word om net oor 200kw stoot. So die huidige standaard is baie 'under specked'
Re: Aanvaarbare 2de handse kms
Nee die huidigeBrand wrote:Sjo! Watter ouer D4D's is die? 200kwOOOOMS wrote:Die ouer 3.0 D4D 120kw kan gestel word om net oor 200kw stoot. So die huidige standaard is baie 'under specked'
- Duncan
- High Range 4WD
- Posts: 35
- Joined: Wed Feb 09, 2011 12:34 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: 3.0 D4D Fortuner
- Real Name: Duncan
- Location: Pretoria
Re: Aanvaarbare 2de handse kms
Ek het my Fortuner nou so maand terug gekoop 2008 3.0 D4D met 79 000 Km's op ( ek dink nie dis te sleg nie). Hy is nog onder service plan maar uit warranty uit. Check net , was by die Suid Kus gewees en die cross windswat mens kry maak n M#@rse geraas op perty modelle. Maar Toyota weet daar van en het die rubbers onder waarbog verniet regemaak anders kos dit jou R 630 n kant vir die voor deure. My 2cW.
Fortune favours the brave.
~Publius Terence
I believe that being successful means having a balance of success stories across the many areas of your life. You can't truly be considered successful in your business life if your home life is in shambles.
Zig Ziglar
~Publius Terence
I believe that being successful means having a balance of success stories across the many areas of your life. You can't truly be considered successful in your business life if your home life is in shambles.
Zig Ziglar