Aanvaarbare 2de handse kms

You can ask your Fortuner related questions here. Also feel free to show us the modifications you did on your vehicle.
Post Reply
User avatar
Oetie
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 114
Joined: Mon Apr 30, 2012 12:34 pm
Town: Centurion
Vehicle: Nissan Pathfinder 2.5cDi 4x4 auto
Real Name: Leon
Club VHF Licence: X255
Location: Rooihuiskraal

Aanvaarbare 2de handse kms

Post by Oetie »

Ek is in die mark vir 'n 2de handse Fortuner. Ten spyte van die petrol pryys neig ek na petrol toe maar het die deur nie heeltemal toegemaak op diesel nie. Wat my senuweeagtig maak oor diesel is die ouens op die hoofweg en in die stad wat ek sien hoe hul die diesels soos petrol karre ry en ek het onlangs 'n Hardbody se Turbo diesel motor laat oorbou.

My vraag vir die geleerdes en ervare manne en maninne, watse kilo's is aanvaarbaar 2de hands? Ek swaai nie gereeld karre nie en doen so tussen 20 en 25k km per jaar.

Byvoorbaat dankie!
Leon
One life, live it to the fullest!!

ORRA - X255
Clubs: Hilux 4x4; Nissan-Offroad; 4x4AG
User avatar
Mud Dog
Moderator
Moderator
Posts: 29858
Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
Town: East London
Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
Real Name: Andy
Club VHF Licence: HC103

Re: Aanvaarbare 2de handse kms

Post by Mud Dog »

Ek sou sê so in die omgewing van 200k .... met diesel sal jy moet oppas vir injectors. As vorige eienaar gereeld filters vervang het en 50ppm diesel gebruik het behoort die injectors nog OK te wees. Hang ook af van hoe hard daai enjin gewerk het .... sleep, swaar gelaai ens. maar laat ons hoor wat sê die ander wat meer bekwaam is met diesels. :think:
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.

Image
Image

Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Aanvaarbare 2de handse kms

Post by OOOOMS »

Persoonlik sou ek nie skrik om 'n 2de handse D4D 3.0 met 150 000km's oppi klok. En hom dan nog vir 200 000km's te ry nie. Die ouer 3.0 D4D 120kw kan gestel word om net oor 200kw stoot. So die huidige standaard is baie 'under specked'

'n D4D met 180 000km's is nou lekker ingeloop :thumbup: En jy kan hom maar ry, hy kan!!!

Diens net gereeld, soos voorgeskrewe :thumbup:
Brand
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 79
Joined: Thu Jan 05, 2012 11:38 am
Town: Roodepoort
Vehicle: Hilux 3.0 D4D 4x4
Real Name: Gerbrand

Re: Aanvaarbare 2de handse kms

Post by Brand »

OOOOMS wrote:Die ouer 3.0 D4D 120kw kan gestel word om net oor 200kw stoot. So die huidige standaard is baie 'under specked'
Sjo! Watter ouer D4D's is die? 200kw :twisted:
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Aanvaarbare 2de handse kms

Post by OOOOMS »

Brand wrote:
OOOOMS wrote:Die ouer 3.0 D4D 120kw kan gestel word om net oor 200kw stoot. So die huidige standaard is baie 'under specked'
Sjo! Watter ouer D4D's is die? 200kw :twisted:
Nee die huidige :thumbup:
User avatar
Duncan
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 35
Joined: Wed Feb 09, 2011 12:34 pm
Town: Pretoria
Vehicle: 3.0 D4D Fortuner
Real Name: Duncan
Location: Pretoria

Re: Aanvaarbare 2de handse kms

Post by Duncan »

Ek het my Fortuner nou so maand terug gekoop 2008 3.0 D4D met 79 000 Km's op ( ek dink nie dis te sleg nie). Hy is nog onder service plan maar uit warranty uit. Check net , was by die Suid Kus gewees en die cross windswat mens kry maak n M#@rse geraas op perty modelle. Maar Toyota weet daar van en het die rubbers onder waarbog verniet regemaak anders kos dit jou R 630 n kant vir die voor deure. My 2cW.
Fortune favours the brave.
~Publius Terence
I believe that being successful means having a balance of success stories across the many areas of your life. You can't truly be considered successful in your business life if your home life is in shambles.
Zig Ziglar
Post Reply

Return to “Toyota Fortuner 4x4 Forum”