Page 1 of 1

My Passion vir hilux

Posted: Mon May 28, 2012 11:00 pm
by legend
My Hilux geskiedenis

AKA-THIRSTY BAIE DORS
3 provicense (24).jpg

AKA-DELAREY
jan2007a (1).JPG
Brandewyn en Coke :blackeye:
100_0402.jpg
En toe kom G1K1 OP**K
green bakkie - new.jpg
En toe word my droom n waarheid :boss:
SANY0033.JPG

Re: My Passion vir hilux

Posted: Mon May 28, 2012 11:04 pm
by OOOOMS
Welkom, lyk my jy loop lekker met die Toy's :thumbup:

Re: My Passion vir hilux

Posted: Mon May 28, 2012 11:18 pm
by Mud Dog
Welkom Leon! :thumbup:

Daai groen / turquoise SFA lyk besonders goed! :thumbup: :thumbup:

;-)

Re: My Passion vir hilux

Posted: Mon May 28, 2012 11:36 pm
by legend
OOOOMS wrote:Welkom, lyk my jy loop lekker met die Toy's :thumbup:
Dankie man! kan nie sonder hulle nie. Sal moeielik wees om van Brand te verander hehehe :lmao:

Re: My Passion vir hilux

Posted: Mon May 28, 2012 11:37 pm
by sidewaysfrans
die vuil een lyk so mooi :thumbup:

Re: My Passion vir hilux

Posted: Mon May 28, 2012 11:39 pm
by legend
Mud Dog wrote:Welkom Leon! :thumbup:

Daai groen / turquoise SFA lyk besonders goed! :thumbup: :thumbup:

;-)
Hulle noem daai kleur n ocean green :mrgreen:

Re: My Passion vir hilux

Posted: Mon May 28, 2012 11:42 pm
by Mud Dog
legend wrote:
Mud Dog wrote:Welkom Leon! :thumbup:

Daai groen / turquoise SFA lyk besonders goed! :thumbup: :thumbup:

;-)
Hulle noem daai kleur n ocean green :mrgreen:
Dit pas! :laugh2:

Re: My Passion vir hilux

Posted: Mon May 28, 2012 11:50 pm
by legend
sidewaysfrans wrote:die vuil een lyk so mooi :thumbup:
Saterdag midag rally by Sappi dam.......vrouens was nie baie impressed toe ons manne soo12:30 by die huis gekom het nie :blackeye:

Re: My Passion vir hilux

Posted: Tue May 29, 2012 12:42 am
by Willem01
:thumbup: :thumbup:

Re: My Passion vir hilux

Posted: Tue May 29, 2012 7:04 am
by CasKru
Welkom Leon. Jy het darem al 'n hele paar netjies Lux'e gery

Re: My Passion vir hilux

Posted: Tue May 29, 2012 7:21 am
by jacques kotze
Welkom, ek dink enige iemand hier sal nie omgee om so geskiedenis te he met Hiluxe nie. :thumbup: :thumbup:

Re: My Passion vir hilux

Posted: Tue May 29, 2012 8:25 am
by Rooies
Hi Leon, n mens kan sien hoekom jy nou eers op die forum is al daai bakkies moes jou lekker besig hou. Moet se daai Cruiser van jou is my droom ook. Geniet dit hier.

Re: My Passion vir hilux

Posted: Tue May 29, 2012 8:32 am
by legend
CasKru wrote:Welkom Leon. Jy het darem al 'n hele paar netjies Lux'e gery

Dankie Willem! n ou is mos nooit tevreede met wat jy het nie, en dit raak net duurder en grooter ne :lol: :lol: :lol: :lmao:

Re: My Passion vir hilux

Posted: Tue May 29, 2012 8:40 am
by jacques kotze
legend wrote:
CasKru wrote:Welkom Leon. Jy het darem al 'n hele paar netjies Lux'e gery

Dankie Willem! n ou is mos nooit tevreede met wat jy het nie, en dit raak net duurder en grooter ne :lol: :lol: :lol: :lmao:
En daai duurder raak n probleem :wth: