Page 1 of 1

Atlantis 7 April 2012!

Posted: Wed Jun 13, 2012 2:17 pm
by boerbakkie
Ons was 'n groepie wat gaan speel het vir die dag! Ons was 6 Toyota's en 2 Mazda bakkies. Jaqeus en Rudi was ons leiers in die duine aangesien hulle al baie daar was. Ek myself met my 250 d4d SRX was maar 'n groentjie maar het gou geleer!

Jaques en Rudi het maar voor gevat en die opstikels eers gery en dan vir elkeen die tegniese inligting verduidelik!

Die eerste duin was hoog en lank! Toe Rudi eerste gaan en ek hoor hoe daai V6 ref om daar uit te kom het my moed my begewe en ek kap hom toe revers en loop haal hom toe so bietjie verder! Tot my verbasing was dit toe heel maklik!

Alles daarna was net lekker sports!

Re: Atlantis 7 April 2012!

Posted: Wed Jun 13, 2012 2:19 pm
by boerbakkie
My buurman! Luaan! Ek dink dis 'n stunning foto wat ek geneem het!

Re: Atlantis 7 April 2012!

Posted: Wed Jun 13, 2012 2:21 pm
by boerbakkie
Dit was bietjie hoog! Was nogal beoud maar kan jul se ek was hoer daar uit as Rudi met sy V6 en Jaqeus met sy 2.5 Mazda!

Re: Atlantis 7 April 2012!

Posted: Wed Jun 13, 2012 2:22 pm
by GI Jane
Ja daai hoe duine, het so bietjie gesukkel die dag voor julle daar vas... Ons het diep spore agter gelos, julle het dit seker gesien...

Re: Atlantis 7 April 2012!

Posted: Wed Jun 13, 2012 2:23 pm
by boerbakkie
Die was een van my gunsteling draaie!

Re: Atlantis 7 April 2012!

Posted: Wed Jun 13, 2012 2:26 pm
by boerbakkie
GI Jane wrote:Ja daai hoe duine, het so bietjie gesukkel die dag voor julle daar vas... Ons het diep spore agter gelos, julle het dit seker gesien...
Gelukkig was dit mistig en die sand was nat! Laat weet as jul weer gaan! My epos is Heritage.c@vodamail.co.za. Terloops! Ek is ook van die Strand!

Re: Atlantis 7 April 2012!

Posted: Wed Jun 13, 2012 2:35 pm
by jacques kotze
Dit lyk of julle dit geniet het, goeie foto's :thumbup: :thumbup:

Re: Atlantis 7 April 2012!

Posted: Wed Jun 13, 2012 2:43 pm
by GI Jane
boerbakkie wrote:
GI Jane wrote:Ja daai hoe duine, het so bietjie gesukkel die dag voor julle daar vas... Ons het diep spore agter gelos, julle het dit seker gesien...
Gelukkig was dit mistig en die sand was nat! Laat weet as jul weer gaan! My epos is Heritage.c@vodamail.co.za. Terloops! Ek is ook van die Strand!
Ek het gesien jy is van die Strand... Ons gaan hiedie naweek Outrekpad toe, wil julle nie saamry nie.. Dis naby Atlantis, en ook baie sand.. Ons het naby 20 voertuie...net in geval jy die pos gemis het

viewtopic.php?f=57&t=25476" onclick="window.open(this.href);return false;

Anders moet jy gereeld die forum lees want ons reel redelik baie 'get togethers' en julle is welkom om saam te ry...

Re: Atlantis 7 April 2012!

Posted: Wed Jun 13, 2012 2:48 pm
by boerbakkie
GI Jane wrote:

Ek het dit gesien dankie! Ek was nogal vanplan om dit saam te doen maar het gister gehoor van my vriend se batchelors party! Dankie ek sal dop hou! Dit klink verskriklik lekker!

Re: Atlantis 7 April 2012!

Posted: Wed Jun 13, 2012 2:49 pm
by boerbakkie
jacques kotze wrote:Dit lyk of julle dit geniet het, goeie foto's :thumbup: :thumbup:
Dankie! Ons het!

Re: Atlantis 7 April 2012!

Posted: Wed Jun 13, 2012 2:50 pm
by GI Jane
Volgende keer dan... :thumbup: :thumbup: :thumbup: Maar die foto's lyk goed.. :thumbup: :thumbup:

Re: Atlantis 7 April 2012!

Posted: Wed Jun 13, 2012 2:53 pm
by Hilux 1
boerbakkie wrote:Ek het dit gesien dankie! Ek was nogal vanplan om dit saam te doen maar het gister gehoor van my vriend se batchelors party! Dankie ek sal dop hou! Dit klink verskriklik lekker!

batchelors begin eers na die rugby :thumbup:

Re: Atlantis 7 April 2012!

Posted: Wed Jun 13, 2012 3:03 pm
by boerbakkie
Hilux 1 wrote:
boerbakkie wrote:Ek het dit gesien dankie! Ek was nogal vanplan om dit saam te doen maar het gister gehoor van my vriend se batchelors party! Dankie ek sal dop hou! Dit klink verskriklik lekker!

batchelors begin eers na die rugby :thumbup:
Jammer man! Ons is juis vanplan om almal saam die rugby te kyk! Weet nie hoeveel van hom gaan oorbly nie!