Page 1 of 1

Hunting 2013

Posted: Mon Aug 20, 2012 2:47 pm
by frik
Manne ek soek asb kontak besonderhede van n paar plekke om volgende jaar te kan gaan skiet. Ek wil so vroeg as moontlik my besprekings maak. Beoog Vaalwater, Brits, Alldays, Mesuna. Op soek na Eland en Koedoe.

Enige hulp sal waardeer word.

Groete Frik

Re: Hunting 2013

Posted: Mon Aug 20, 2012 3:11 pm
by Traveler
Frik, kontak Botse Safaries buite Vivo.
Ek het al 2 Livingstone Elandbulle daar geskiet wat Rowland Ward is.
viewtopic.php?f=64&t=18746" onclick="window.open(this.href);return false;
http://www.ibookdirect.com/hunting.php? ... ge=&id=141" onclick="window.open(this.href);return false;

Re: Hunting 2013

Posted: Tue Jan 22, 2013 9:55 am
by HeinrichPrinsloo
Frik

Ek het ook al redelik baie terugvoer ontvang van plase

Jy kan my Jou email adres stuur en ek kan al die mails aanstuur :thumbup:

Re: Hunting 2013

Posted: Tue Jan 22, 2013 6:36 pm
by Aquanaut
frik wrote:Manne ek soek asb kontak besonderhede van n paar plekke om volgende jaar te kan gaan skiet. Ek wil so vroeg as moontlik my besprekings maak. Beoog Vaalwater, Brits, Alldays, Mesuna. Op soek na Eland en Koedoe.

Enige hulp sal waardeer word.

Groete Frik
Hi, jy bedoel seker hierdie jaar en nie 2014, dit is te lank om te wag.

Re: Hunting 2013

Posted: Tue Jan 22, 2013 7:20 pm
by Ali3n
Aquanaut wrote:
frik wrote:Manne ek soek asb kontak besonderhede van n paar plekke om volgende jaar te kan gaan skiet. Ek wil so vroeg as moontlik my besprekings maak. Beoog Vaalwater, Brits, Alldays, Mesuna. Op soek na Eland en Koedoe.

Enige hulp sal waardeer word.

Groete Frik
Hi, jy bedoel seker hierdie jaar en nie 2014, dit is te lank om te wag.
The original post was in Aug 2012 so I think it is correct. :thumbup:

Re: Hunting 2013

Posted: Wed Jan 23, 2013 5:38 am
by frik
Dankie manne

My eerste bespreking 6 April klaar gemaak .Nog plekke bespreek vir later in die jaar. Hier kom die groot biltong

Re: Hunting 2013

Posted: Thu Jan 24, 2013 6:01 pm
by Aquanaut
[/quote]The original post was in Aug 2012 so I think it is correct. :thumbup:[/quote]

You are quite correct. :surrender: