Perfekte Lexus exhaust
- Andries
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 318
- Joined: Thu Jul 12, 2007 7:29 pm
- Town: Dordrecht
- Vehicle: '94 2.2 4Y Hilux S/C, '87 2.2 4Y Hilux D/C
- Real Name: Andries
- Location: Eastern cape
Perfekte Lexus exhaust
Kaneen van die lexus manne my dalk se hoe ly k die pervekte exhaust vir die lexus wat nie hard raas. Foto's sal waardeer word. :alvarin: :alvarin:
- LouisZ
- Monster Truck
- Posts: 2175
- Joined: Tue Feb 05, 2008 1:51 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Toyota Hilux D/C 1996
- Real Name: Louis
- Location: Pretoria, Centurion
Re: Perfekte Lexus exhaust
Gaan groter met die dia pyp. Min 63mm.
- Hoppy
- Monster Truck
- Posts: 5784
- Joined: Mon Jan 07, 2008 10:15 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: Hilux SFA & IFS
- Real Name: Allan 0721291160
Re: Perfekte Lexus exhaust
twee 50mm pype uit die manifolds tot by die eerste boks, 63mm van daar af tot in n 76mm boks heel agter met n tip nie langer as 150mm. Die grote en volume agter haal die breakdown bler uit en die 50mm voorste pype gee hom sy wringkrag.
aev@iburst.co.za
The trouble with trouble is...it always starts as fun.
The most precious jewels you will ever wear around your neck is the arms of your children...
" I WOULD RATHER SIT ON THE TAILGATE OF MY HILUX WITH A BEER AND A CHOP, WATCHING A FIRE, THAN DINE IN THE BEST RESTAURANT IN TOWN "
- Blitzkrieg
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 325
- Joined: Sun May 27, 2012 3:03 pm
- Town: Glen Marais
- Vehicle: 94 Hilux D/C V8 Lexus. 2009 LC Prado 4.0 V6
- Real Name: Jaco
Re: Perfekte Lexus exhaust
Ek stem saam met Allan. Myne gaan einde van die maand in TNT toe.
Blitzkrieg kry ceramic coated braches, twee 50mm pype langs mekaar tot by 1ste boks. een 63mm tot by agterste boks.
Ek het so link al begin en raad gevra, Allan het my 'n goeie reply gegee.
Sodra myne op is sal ek dat die vrou fotos neem, ek sit in Angola maar sodra ek fotos het sal ek vir jou oplaai.

- swartvark
- Monster Truck
- Posts: 2051
- Joined: Mon Jan 11, 2010 2:03 pm
- Town: Gordons Bay
- Vehicle: SFA HiLEX V8; Suzuki GSF1200s Bandit
- Real Name: Tiaan
- Location: Western Cape
Re: Perfekte Lexus exhaust
KYK MOOI!!!!!!!!
So lyk Allan se V8 exhausts!!
So lyk Allan se V8 exhausts!!
MUD........GLORIOUS MUD!!!!!
Your friendly VW salesperson......(with a passion for SFA Hiluxes)
NEED A CAR?
talk2tiaan@gmail.com
0829294028
- Blitzkrieg
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 325
- Joined: Sun May 27, 2012 3:03 pm
- Town: Glen Marais
- Vehicle: 94 Hilux D/C V8 Lexus. 2009 LC Prado 4.0 V6
- Real Name: Jaco
- Lappe
- High Range 4WD
- Posts: 36
- Joined: Tue Nov 27, 2012 8:50 am
- Town: Groot Marico posbus 02 2850
- Vehicle: hilux v8 Lexus
- Real Name: george
Re: Perfekte Lexus exhaust
Andries,
Myne het slegs een box aan elke kant, en dan kom die pype onder, agter die trappie uit.Maar in die middel is n 50 mm pyp wat die twee uitlaat pype met mekaar verbind. Glad nie raserig nie , slegs n baie mooi brul en gaan goed op die oor , selfs met n oop venster.
Sterkte.

Hiding doesn't stop evil, Return fire does