Lynx buffer vir 'n Fortuner/Hilux Vigo?

You can ask your Fortuner related questions here. Also feel free to show us the modifications you did on your vehicle.
Post Reply
Creed
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 41
Joined: Sat Nov 12, 2011 7:48 pm
Town: Johannesburg
Vehicle: Toyota Fortuner
Real Name: Reuben

Lynx buffer vir 'n Fortuner/Hilux Vigo?

Post by Creed »

Ek stel belang om 'n Lynx buffer op te sit vir my Fortuner.

Het enige iemand enige negatiewe of postiewe ondervindinge aangaande hierdie Lynx buffers vir Fortuners of Hilux Vigos?

Ek het 'n For Fours (Lynx) "bash plate" en dit lyk na goeie vakmanskap. Ek neem egter aan dat dit meer vakmanskap neem om 'n goeie stewige buffer te vervaardig.

As niemand enige ondervinding het aangaande hierdie Lynx buffers dan sal ek seker maar 'n TJM buffer koop (met die voordeel dat dit ook getoets is vir die werking van die lugsakke - vir wat dit ook al werd is).

Enige raad?
Post Reply

Return to “Toyota Fortuner 4x4 Forum”