Page 1 of 1

Diy Front bumper

Posted: Sun Jan 06, 2013 1:18 pm
by Willem01
So het ek bietjie ME-Time gehad en dit in die garage deurgebring om aan die einde van die dag n beter approach angel en n beter look aan die bakkie te gee....as die ou en nuwe foto met mekaar vergelyk word dink ek dit lyk baie beter en meer prakties . Die boonste gedeelte van die raam is uit lipchannel en rectangular tubing gemaak en die snorbaard waarop die winch vas is uit 8mm plaat en die kante uit 6mm plaat met genoegsame guzzets aan onder kant om dit sterk te maak wanneer die winch in aksie is

Re: Diy Front bumper

Posted: Sun Jan 06, 2013 1:30 pm
by Willem01
nog

Re: Diy Front bumper

Posted: Sun Jan 06, 2013 1:32 pm
by Willem01
ok ek sukkel maar as die foto's baie raak die 2de gedeelte moes 1ste geplaas gewees het.....maar ek dink julle kry die idee

Re: Diy Front bumper

Posted: Sun Jan 06, 2013 1:38 pm
by Pung
Dit was sommer rerig me-time. :cool: Daai bumper lyk good. :thumbup: Jy moes seker baie tyd spandeer het baie geduld gehad het. Maar die eind produk is wat dit maak. :) Veels geluk met jou projek. :yahoo: :yahoo: :yahoo:

Re: Diy Front bumper

Posted: Sun Jan 06, 2013 1:50 pm
by Willem01
so 5 dae gevat na al die meet en pas en opsit en afhaal was ek al redelik keelvol en as n mens net tot 22h00 kan werk in die aand want die bure wil slaap is dit nog erger, maar ek is meer as happy ...thanx

Re: Diy Front bumper

Posted: Sun Jan 06, 2013 2:26 pm
by Oupa Stig
Lyk baie goed! Gaan jy laat powdercoat?
En sal jy my gras kom sny? Joune lyk amper net so mooi soos jou lorrie!

Re: Diy Front bumper

Posted: Sun Jan 06, 2013 2:45 pm
by Willem01
ek gras sny.....LMGA....hy is bietjie gespuit met primer of so iets ...die painter het dit gedoen maar ek ry sommer net met n blikkie matt-black duco saam as iets afchip spuit ek hom gou gou...hiehie

Re: Diy Front bumper

Posted: Sun Jan 06, 2013 3:02 pm
by Froll
Lyk baie mooi Willem, ek will ook en vir my bou in die jaar. :thumbup:

Re: Diy Front bumper

Posted: Sun Jan 06, 2013 4:14 pm
by JJBotes
:thumbup: :thumbup: :thumbup: :thumbup:

Re: Diy Front bumper

Posted: Sun Jan 06, 2013 6:37 pm
by Pung
Sal kon dink dit het dae geneem. Maar rerig die moeite werd. :D: Weer eens geluk. :thumbup: :thumbup:

Re: Diy Front bumper

Posted: Sun Jan 06, 2013 7:01 pm
by Thunder02
Nicely done,100% improvement compared to the tupperware arrangement.What weight did you end up with?

Re: Diy Front bumper

Posted: Sun Jan 06, 2013 7:09 pm
by NathanX4
Eendag as ek kan "weld" wil ek ook goed bou. Dit lyk baie goed!!!

Re: Diy Front bumper

Posted: Sun Jan 06, 2013 7:13 pm
by 4x4Maniac
Dis regtig mooi, welgedaan!

Re: Diy Front bumper

Posted: Sun Jan 06, 2013 8:15 pm
by TOYODA
Dit lyk baie mooi. :thumbup: Geluk!!

Jy moet dalk net vir die klomp sĂȘ dat ek elke kort-kort jou planne deurmekaar gekrap het en jy weer moes oor design. :silent:


Nou moet jy begin planne maak vir my rear bumper replacement en rock sliders...Hehehe :lol:

Re: Diy Front bumper

Posted: Sun Jan 06, 2013 8:53 pm
by CasKru
Baie netjiese bumper daai

Re: Diy Front bumper

Posted: Tue Jan 08, 2013 12:29 am
by Mud Dog
Nice job Willem! :thumbup: Big improvement over the old one! ;-)

Re: Diy Front bumper

Posted: Tue Jan 08, 2013 11:07 am
by 2.7Fan
Willem, ek het vir jou PM gestuur

Re: Diy Front bumper

Posted: Tue Jan 08, 2013 9:40 pm
by Willem01
2.7Fan wrote:Willem, ek het vir jou PM gestuur
Sharp ekt hom gekry.


Dankie
ouens vir die comments op die bumper... :thumbup:

Re: Diy Front bumper

Posted: Wed Jan 09, 2013 8:09 am
by Hannes Meyer
:thumbup: Dis netjies man

Re: Diy Front bumper

Posted: Wed Jan 09, 2013 5:24 pm
by Stef
Ek hou van die channel idee, spaar baie tyd :thumbup:

lekker gespeel daar by Kungwini lyk dit my...

Re: Diy Front bumper

Posted: Wed Jan 09, 2013 7:44 pm
by Willem01
Stef wrote:Ek hou van die channel idee, spaar baie tyd :thumbup:

lekker gespeel daar by Kungwini lyk dit my...
Het dit so maklik as moontlik probeer hou,,,,,,speeltyd lekker gewees saam met klub lede en dit is waar ek agter gekom het die bumper voor werk soos n stootskraper en moes n plan maak..

Re: Diy Front bumper

Posted: Wed Jan 09, 2013 11:04 pm
by TJV
Willem maat die lorrie lyk goed. Jy het seker gewig gespaar met die Tupperware wat jy afgehaal het of het die massa dieselfde gebly. Lyk my jy het die ou wenas plaat uitgesny en weer gebruik. Ons moet mekaar bietjie een naweek raakry. Laat weet as jy wil gaan speel.

Re: Diy Front bumper

Posted: Thu Jan 10, 2013 12:24 am
by Willem01
Hey Thinus long time no see , het gewonder of jy al terug is want as ek hoor dan was jy weg,,,ek het nie n skaal om dit te geweeg het nie maar het so 1cm lift gekry na die nuwe look en dit is nou darem nie meer n stootskraper nie ,,,jy is reg ons moet bietjie bymekaar uitkom en dan bring ek sommer daai pella van my Tiaan (JSBNortje) saam want hy het ook n 4x4 aangeskaf,,,dan kan julle 4 liters bietjie lekker speel :) :)

Re: Diy Front bumper

Posted: Thu Jan 10, 2013 6:24 am
by TOYODA
Ons sal 'n plan moet maak!! :clap: :clap: