eRGlekker4x4 Swaziland naweek

Discuss anything here as long as it is clean. Having a hard time with your Skoonma, tell us about it here, or discuss the Rugby. Whatever you feel like talking about.
Post Reply
Castos
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 442
Joined: Thu Dec 13, 2007 3:45 pm
Town: Nelspruit
Vehicle: Ry die vyand
Real Name: Reynard
Club VHF Licence: B01

eRGlekker4x4 Swaziland naweek

Post by Castos »

Goeie dag almal

Hopelik onthou julle nog die Swaziland 4x4 naweek wat ons laasjaar geloop het en ook die artikel in die Wegry.

Ons het so pas ons Mei maand naweek uitgewerk. Dit gaan oor die dae van 1-4Mei plaasvind. Ons gaan roetes loop vir 4 dae en julle sal op enige van die dae kan inskakel, as julle al 4 dae ry en so mal is soos ons, is dag 4 op die huis geen koste nie (Moet al 4 dae saamry). Julle kan byvoorbeeld dag 1 en 3 wil ry. Dis reg met ons.

1Mei - (Noord) Ons begin met 'n scenic roete, uitstekende klip formasies, boesman tekeninge ens. Graad 1-2
2Mei - (Suid) Sand rivier ry vol lengte,2xCanyon, freefall, berg roete met lunch, Ewald se rivier en rock&roll. Graad 3
3Mei - (Noord) Tee roete, ladder, Jan se donga, World view, RR rivier, Goggo's. Graad 3-4
4Mei - (Suid) Sand rivier (kort), freefall, ewarld se rivier, Rock&Roll, DieselDog, Snake river. Graad 4+

Kontak ons op eRGlekker4x4@mweb.co.za, post op die blad of bel ons, Gert: 083 740 5714 of Reynard: 082 601 9380

Gaan kyk gerus op ons Facebook site vir fotos.
http://www.facebook.com/eRGlekker4x4" onclick="window.open(this.href);return false;

Groete
Reynard
97 Hilux Raider D/C With some exstra's
Elands4x4
Ons gaan dieper en bly langer!!!
Post Reply

Return to “Open Discussion”