Leonidas soek 'n roofrack
Posted: Sat May 18, 2013 8:16 pm
Watter roofrack?
Soek iets wat netjies lyk op die voertuig! Iets wat kan opbly vir everyday use, maar stewig genoeg vir my RTT en ekstra spaar, fuel ens ens as ek off the beaten track wil gaan...
Wat om te betaal? Let wel dat ek in kroonstad bly en geen toegang het tot 'n verskeidenheid 4x4 fitment centers nie, so ek sal moet bespreek en ry vir fitment, die eerste keer die regte ding!
Help asb!