Ek gaan nou geskiet word
-
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1007
- Joined: Sun May 23, 2010 10:03 pm
- Town: grassy park cape town
- Vehicle: 99 s/c hilux 4x4 2.7i long range tank & dual battery; 2003 nissan x-TRAIL (4X4)
- Real Name: charl
Re: Ek gaan nou geskiet word
Soos ek dit sien help ons mos mekaar of die Cruiser nou die amarok help of die anderkant om wie kla
laat ons nou nie te hard praat nie ,die vw manne hoor ons net nou
laat ons nou nie te hard praat nie ,die vw manne hoor ons net nou
- Haboob
- Monster Truck
- Posts: 2484
- Joined: Thu Aug 11, 2011 9:57 pm
- Town: King Williams Town
- Vehicle: Hilux
- Real Name: Edge
- Club VHF Licence: HC129
Re: Ek gaan nou geskiet word
Die Cruiser help die Amarok om net sy agterwiele in die water te kry om te sin of dit soos 'n 4x4 kan lyk
HABOOB means "Dust Storm"
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: Ek gaan nou geskiet word
Jy sien... enige iets is moontlik. As jy nog nie vas gesit het nie, het jy nog nie hard genoeg geprobeer nie.
Maar wat daai foto nou nie wys nie, is die bulldozer of groot Unimog wat voor die Amarok staan wat hom van die ander kant van die obstacle af moes sleep...
Maar wat daai foto nou nie wys nie, is die bulldozer of groot Unimog wat voor die Amarok staan wat hom van die ander kant van die obstacle af moes sleep...
To God be the glory
- War-Medic
- Low Range 4WD
- Posts: 103
- Joined: Thu Aug 30, 2012 12:43 pm
- Town: Centurion
- Vehicle: Hilux 4.0l V6 D\C 4x4
- Real Name: George
- Club VHF Licence: X203
Re: Ek gaan nou geskiet word
Een ding wat 4x4 my geleer het is om jou nooit in n ander se predicament te verlustig nie, jy mag dalk net dieselfde oorkom en dan is die vernedering net soveel erger. Soos die gesegde se, as jy nog nooit vas gesit het nie het jy net nog nie hard genoeg probeer nie.
Sent from my iPad using Tapatalk HD
Sent from my iPad using Tapatalk HD
The direct use of force is such a poor solution to any problem, it is generally employed only by small children and large nations.
Mods: EFS suspension - ARB front bumper replacement - Warn winch - Rear sparewheel carrier bumper - 160l long range fuel tank - Toatal unberbelly plate protection - Canvas seat coners - Alu steel Canopy - Snorkel - Kenwood TK VHF Radio - Ctek 250s Dual batery system with solar pannel
Dit is 'n TOYOTA ding, jy sal nie verstaan nie........

- grobbepj
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1049
- Joined: Tue May 14, 2013 10:39 am
- Town: Alberton
- Vehicle: Hilux legend 35 4x4 3.0kzte D/C
- Real Name: Pieter
Re: Ek gaan nou geskiet word
+100!! Ekt die so week terug geleer. Nog gedink dis snaaks toe is ek die volgende een wat di nat bultt onderskat en uitgesleep moes word...War-Medic wrote:Een ding wat 4x4 my geleer het is om jou nooit in n ander se predicament te verlustig nie, jy mag dalk net dieselfde oorkom en dan is die vernedering net soveel erger. Soos die gesegde se, as jy nog nooit vas gesit het nie het jy net nog nie hard genoeg probeer nie.
Sent from my iPad using Tapatalk HD
Sent from my iPhone using Tapatalk 2
- Gideonvanzyl
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 546
- Joined: Thu May 19, 2011 9:16 am
- Town: Cape Town
- Vehicle: Hilux 2.7 D/C 4x4
- Real Name: Gideon
Re: Ek gaan nou geskiet word
Daar was dalk x3 amaroks wat voor daai cruiser gestaan het. Mens moet maar mekaar help jong, ons het mos darem almal dieselfde in gemeen, om te kan ry waar ander nie kan nie.CasKru wrote:Jy sien... enige iets is moontlik. As jy nog nie vas gesit het nie, het jy nog nie hard genoeg geprobeer nie.
Maar wat daai foto nou nie wys nie, is die bulldozer of groot Unimog wat voor die Amarok staan wat hom van die ander kant van die obstacle af moes sleep...
Toyota Hilux 2.7 Legend 35 (Bullnose) 2003 d/cab 4x4 with Cooper Discoverer AT 3's on with unichip and Powerflow exhaust. Name: Blouwillebees
-
- Monster Truck
- Posts: 5311
- Joined: Fri Feb 26, 2010 7:11 am
- Town: Springs
- Vehicle: Pathfinder 2.5 LE AT
- Real Name: Heinrich
- Club VHF Licence: X81
- Location: Gauteng
- Contact:
Re: Ek gaan nou geskiet word
Julle almal neem aan die Amarok recover die Cruiser??
Dalk is dit 'n reverse recovery van die Amarok?
Dalk is dit 'n reverse recovery van die Amarok?
Know what you don't know.
- Hoppy
- Monster Truck
- Posts: 5784
- Joined: Mon Jan 07, 2008 10:15 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: Hilux SFA & IFS
- Real Name: Allan 0721291160
Re: Ek gaan nou geskiet word
n Moddergat is niemand se maat nie, en dis in elk geval nie n skande om vas te sit nie, as jy nooit vas sit of omval nie, weet jy mos nie waar jou voertuig se limits is nie.
n Eks Forum member het n sticker bo sy agter bumper gehad wat se "attach Landrover here" toe mis hy n bruggie in die Cederberge en val in n sloot, en raai wat was die enigste ander voertuig op die pad? Die ou neem toe n foto en post dit op n ander Forum met die opskrif; "The Hilux driver was so nice, he even had a sticker made to show me where to hitch my Landrover so i could pull him out"

aev@iburst.co.za
The trouble with trouble is...it always starts as fun.
The most precious jewels you will ever wear around your neck is the arms of your children...
" I WOULD RATHER SIT ON THE TAILGATE OF MY HILUX WITH A BEER AND A CHOP, WATCHING A FIRE, THAN DINE IN THE BEST RESTAURANT IN TOWN "
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: Ek gaan nou geskiet word
Hoppy wrote:n Moddergat is niemand se maat nie, en dis in elk geval nie n skande om vas te sit nie, as jy nooit vas sit of omval nie, weet jy mos nie waar jou voertuig se limits is nie.
n Eks Forum member het n sticker bo sy agter bumper gehad wat se "attach Landrover here" toe mis hy n bruggie in die Cederberge en val in n sloot, en raai wat was die enigste ander voertuig op die pad? Die ou neem toe n foto en post dit op n ander Forum met die opskrif; "The Hilux driver was so nice, he even had a sticker made to show me where to hitch my Landrover so i could pull him out"
To God be the glory
- Danman
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 808
- Joined: Fri Apr 18, 2008 7:04 am
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2009 Fortuner 4.0 V6 aka "BosBuffel"
- Real Name: Danie
Re: Ek gaan nou geskiet word
As ek nog niks vasgesit het nie, sou ek nog niks geleer het nie.
Soos die slim mense hierbo se "geen skande om vas te sit nie"
Ek dink hy was bly die amarok was daar.
Soos die slim mense hierbo se "geen skande om vas te sit nie"
Ek dink hy was bly die amarok was daar.
- Johan Kriel
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 623
- Joined: Sun Apr 26, 2009 8:41 pm
- Town: Okahandja
- Vehicle: 2.5 SC 4x4
- Real Name: Johan kriel
- Location: Okahandja
Re: Ek gaan nou geskiet word
Was daai cruiser in 4x4 ?
Al baie ouens gehelp wat nie weet waar die 4x4 is of om die hubs in te sit nie.
Al baie ouens gehelp wat nie weet waar die 4x4 is of om die hubs in te sit nie.
Johan Kriel
Legend 50
Legend 50
- Rebel 4x4
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1655
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:28 pm
- Town: Port Elizabeth
- Vehicle: 2020 Toyota Fortuner GD-6 4x4 Auto
- Real Name: Thomas
- Location: Port Elizabeth
Re: Ek gaan nou geskiet word
Ja, maar die Amarok het in 4x2 daar deur geryJohan Kriel wrote:Was daai cruiser in 4x4 ?
Al baie ouens gehelp wat nie weet waar die 4x4 is of om die hubs in te sit nie.
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16587
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: Ek gaan nou geskiet word
Geen voertuig kan op sy eie vassit nie.. dis die drywer wat hom laat vassit... En jy sal nie geskiet word nie, dis die Hilux forum, nie die Cruiser forum nie..
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...