Page 1 of 1

Toyota Tacoma in Angola

Posted: Fri Sep 06, 2013 9:49 am
by Blitzkrieg
Ek het gaan rond ry in Luanda en toe kom ek af op die Tacoma.
Ek sal nie verbaas wees as die wa eendag sy neus in SA gaan wys nie.

Re: Toyota Tocoma in Angola

Posted: Fri Sep 06, 2013 10:03 am
by george
Nice.Snaaks genoeg in Amerika beskou hulle dit as 'n ligte werk voertuig.Volgens die yanks as jy wil werk is dit 'n Hilux

Re: Toyota Tacoma in Angola

Posted: Fri Sep 06, 2013 10:40 am
by Huismoeles
Lyk nie sleg nie
Ek like

Moes net n d/c wees

Re: Toyota Tacoma in Angola

Posted: Fri Sep 06, 2013 10:43 am
by Blitzkrieg
'n Paar BFG M/T sal mooi pas daar.
Ek dink na 'n paar upgrades gaan dit 'n monster bakkie wees.

Re: Toyota Tacoma in Angola

Posted: Fri Sep 06, 2013 11:03 am
by Huismoeles
Jys reg jaco

ek like die butch look

biekie gelig ander tekkies dans hy reg :yahoo:

Re: Toyota Tacoma in Angola

Posted: Fri Sep 06, 2013 1:20 pm
by Hilux 1
Daai agter ligte laat my dink aan n gwm

Re: Toyota Tacoma in Angola

Posted: Fri Sep 06, 2013 5:29 pm
by Mud Dog
Dit lyk glad nie sleg nie ... so effens soos die 'Tundra' :thumbup:
Hilux 1 wrote:Daai agter ligte laat my dink aan n gwm
En hulle gaan maklik gebreek word soos hulle die kante daar uitsteek. Een van die eerste mods sal seker 'n 'protection cage / shroud' vir daai ligte moet wees. :think:

Re: Toyota Tacoma in Angola

Posted: Fri Sep 06, 2013 8:40 pm
by Hoppy
Nou weet julle amper hoe die nuwe Hilux gaan lyk

Re: Toyota Tacoma in Angola

Posted: Sat Sep 07, 2013 12:44 pm
by Blitzkrieg
Hoppy wrote:Nou weet julle amper hoe die nuwe Hilux gaan lyk
Ekt daai selfde idee gehad.