Bibles 4 Christmas: 2013
Posted: Thu Nov 28, 2013 12:33 pm
Manne, Maninne - Kersfees 2013 om die draai.
En ek is nognie eens by 200 bybels uit n behofte vir 1000, nie. Dink jou in - daar is hele dorpies / Veeposte bo in Ngamiland, Botswana waar daar geen Bybels is, nie. Soos in nie eens een nie. Maar doe hoinger na die woord, dit is wel daar.
Die Heer het dit my op di ehart gele om vanjaar 1000 Tswana Bybels vir die sendelinge in die gebied te gaan gee, vòòr Kersfees, wat die Pastoor dan op Kersdag tydens sy diens as Kersgeskenk vir die wat getrou was en hul deel doen in die gemeente, 'n Bybel te oorhandig ..
Dink jou in wat hulle week na week moet ervaar:
Dis Sondagmôre.
Die hele gemeente het vanmôre kerk toe gekom.
Die dominee kyk so na sy kudde. Die kinders sit hier heel voor styfff teen mekaar aangedruk - oë vol afwagting op hom.
Die ouer madalas het stoeltjies. Die res staan of sit op die warm Savuti sand. Party het darem ‘n kussing of opvoukombersie saamgebring. Almal is gereed vir die Woord wat hy vandag gaan bring. Vandag se teks kom uit 1 Konings 19. ‘n Boodskap oor tou-opgooi. Moed verloor . En wen …. in Christus.
Ons lees saam.
Vyf groepies bondel saam. Elkeen ewe ywerig om te volg wat hy lees. In twee van die groepies is daar so effe ‘n gestoei oor wie die Bybel mag vashou. Dominee kug en kyk hulle oor sy bril. Die kawolt bedaar. Hy sug, voel soos Elia vanmôre. Dieselfde Elia van Konings 19. Hy wil ook gaan lê. Tou-opgooi.
Vyf Bybels in ‘n gemeente van 100 gesinne ++. Vyf bybels wat moet beurt maak om 100 gesinne te bereik ... en daar is nog ‘n paar honderd gesinne wat hy nog moet bereik. Sonder Bybels? Hy sug. Gaan voort met lees.
En dit hinder my …… Ken jy iemand wat ‘n Bybel of 10 kan bydra? Ek sal dit vir hulle neem daar in Botswana.
Help my net met die brandstof en genoeg Bybels, asseblief, dan ry ek met graagte – Seronga, Sepupa, Xade, Xanagas – waar ookal.
Ons ervaar dieslfde met Jesus Film uitreike. Daar is genoeg wat KAN lees, wat wil lees, wat smag na n Bybel. n Eie bybel. Maar daar is nie genoeg Bybels nie. ... nognie.
So sit hulle - in n Kerk gebou met skadunet en Mopanie latte - Maar net n paar van hulle het Bybels.