Page 1 of 1

Camp LA Sport 2008 - 5,6 & 7 September

Posted: Mon Jul 28, 2008 9:06 am
by DOELLOOS
http://www.lasport.co.za/camp.html

Hope you guys can join us for this exciting weekend of fun.

Re: Camp LA Sport 2008 - 5,6 & 7 September

Posted: Tue Jul 29, 2008 6:17 am
by CasKru
Jy sien nê... ek weet ook nou nie hoekom moet dit nou altyd so werk nie... het nou al klaar in geskryf vir die RockCrawl kompetisie by Moegatle daai selle naweek

Re: Camp LA Sport 2008 - 5,6 & 7 September

Posted: Tue Jul 29, 2008 9:40 am
by ToyX4
Ja nee, Ek gaan shot gun ry in Boesman by die Rock Crawl.
Volgende keer Ewald.

Re: Camp LA Sport 2008 - 5,6 & 7 September

Posted: Tue Jul 29, 2008 10:06 am
by blom
:shock:
ROCK CRAWL
:twisted:

Re: Camp LA Sport 2008 - 5,6 & 7 September

Posted: Tue Jul 29, 2008 10:38 am
by CasKru
blom wrote::shock:
ROCK CRAWL
:twisted:
Oops sorry!

ROCK CRAWL dan... :)

Re: Camp LA Sport 2008 - 5,6 & 7 September

Posted: Tue Jul 29, 2008 10:42 am
by ToyX4
Nee issie, dis REBEL4X4 se ROCK CRAWL :!:
:twisted:

Re: Camp LA Sport 2008 - 5,6 & 7 September

Posted: Tue Jul 29, 2008 12:01 pm
by blom
:shock:
HHhheeeeeee HA
Skiet die bliksem weer my kind :mrgreen:

Re: Camp LA Sport 2008 - 5,6 & 7 September

Posted: Thu Jul 31, 2008 11:13 pm
by Bosvark
limpopo river coming down,cancel all events

Re: Camp LA Sport 2008 - 5,6 & 7 September

Posted: Mon Aug 04, 2008 2:43 pm
by Scorpion
BOSVARK wrote:limpopo river coming down,cancel all events
Thys, hierdie varkie het beslis Temic in, en hy bly dan in dieselfde buurt as jy! :shock: :shock:

Re: Camp LA Sport 2008 - 5,6 & 7 September

Posted: Mon Aug 04, 2008 2:47 pm
by ThysdJ
Scorpion wrote:Thys, hierdie varkie het beslis Temic in, en hy bly dan in dieselfde buurt as jy! :shock: :shock:
Hy drink water uit die toiletbak uit saam met die hond... wat verwag jy?? :roll: :roll: :roll: