Welegelegen 6 April
- Hilux 1
- Monster Truck
- Posts: 4125
- Joined: Tue Sep 28, 2010 2:24 pm
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2011 Raider 4x4 Double cab 4.0 V6
- Real Name: Tertius
- Club VHF Licence: HC137
Welegelegen 6 April
kan ek n lysie maak of het iemand al klaar n lys?
1.
2.
3.
4.
5.
6.
7.
8.
9.
10.
1.
2.
3.
4.
5.
6.
7.
8.
9.
10.
Last edited by Hilux 1 on Mon Mar 31, 2014 2:36 pm, edited 2 times in total.
- 4x4BEES
- Monster Truck
- Posts: 3447
- Joined: Wed Nov 20, 2013 10:13 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: Hilux 4.0V6
- Real Name: Kevin
Re: Welegelegen 5 April
Het ek 'n link iewers gemis?
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 794
- Joined: Sat Feb 09, 2013 4:46 pm
- Town: Bellville
- Vehicle: V8 Disco 1
- Real Name: Dirk
Re: Welegelegen 5 April
Tertius gaan jy nie die lys open met jou naam nie???
- Warrior
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 562
- Joined: Fri Apr 12, 2013 2:40 pm
- Town: Brackenfell Cape Town
- Vehicle: 08 Vigo 4x4 d/c 4.0L auto
- Real Name: Eben
- Club VHF Licence: X138
- Location: Brackenfell
Re: Welegelegen 5 April
dankie Dirk
- Hilux 1
- Monster Truck
- Posts: 4125
- Joined: Tue Sep 28, 2010 2:24 pm
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2011 Raider 4x4 Double cab 4.0 V6
- Real Name: Tertius
- Club VHF Licence: HC137
Re: Welegelegen 5 April
LOL, ek is nog nie seker of ek hier is nie, gaan dalk my skoon mense weg vat( die ou is nou amper op sy einde met die kanker so ek wil hom n laaste keer dalk vat na die see)
- 4x4BEES
- Monster Truck
- Posts: 3447
- Joined: Wed Nov 20, 2013 10:13 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: Hilux 4.0V6
- Real Name: Kevin
Re: Welegelegen 5 April
Ek sal maar begin en kyk of ons dit kan reel. Sal definitief daar wees.Hilux 1 wrote:kan ek n lysie maak of het iemand al klaar n lys?
1. 4x4BEES (Kevin)
2.
3.
4.
5.
6.
7.
8.
9.
10.
- mossie89
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 299
- Joined: Thu May 09, 2013 6:31 pm
- Town: Paarl
- Vehicle: Toyota Hilux D/C 4x4 4.0 v6
- Real Name: Riaan
- Location: Paarl
Re: Welegelegen 5 April
Mossie is in + nog een bakkie (ja n Hilux)
- mossie89
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 299
- Joined: Thu May 09, 2013 6:31 pm
- Town: Paarl
- Vehicle: Toyota Hilux D/C 4x4 4.0 v6
- Real Name: Riaan
- Location: Paarl
Re: Welegelegen 5 April
Kom Kobus (x-dors) sit jou naam op
- Omo
- Low Range 4WD
- Posts: 198
- Joined: Wed Oct 23, 2013 10:31 pm
- Town: Brackenfell
- Vehicle: Ford Ranger super cab 3.0 xlt 4x4
- Real Name: Louis
- Club VHF Licence: HC236
Re: Welegelegen 5 April
OMO is in met die ford.
There a two kind of people. Those who pushes a door when it says pull and they who pull a door when it says push.
- 4x4BEES
- Monster Truck
- Posts: 3447
- Joined: Wed Nov 20, 2013 10:13 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: Hilux 4.0V6
- Real Name: Kevin
Re: Welegelegen 5 April
4x4BEES wrote::Hilux 1 wrote:kan ek n lysie maak of het iemand al klaar n lys?
1. 4x4BEES (Kevin)
2. Mossie89 +1
3.Omo
4.
5.
6.
7.
8.
9.
10.
- Fire & Ice
- High Range 4WD
- Posts: 48
- Joined: Mon Oct 10, 2011 11:49 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: Hilux 4L V6
- Real Name: Andro
Re: Welegelegen 5 April
Kan my maar opsit. Is al lank lus vir bietjie uitkom.
Sent from my GT-I9300 using Tapatalk
Sent from my GT-I9300 using Tapatalk
- 4x4BEES
- Monster Truck
- Posts: 3447
- Joined: Wed Nov 20, 2013 10:13 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: Hilux 4.0V6
- Real Name: Kevin
Re: Welegelegen 5 April
Hilux 1 wrote:kan ek n lysie maak of het iemand al klaar n lys?
1. 4x4BEES (Kevin)
2. Mossie89 +1
3. Omo
4. Fire & Ice
5.
6.
7.
8.
9.
10.
- X-Dors
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 318
- Joined: Tue Apr 30, 2013 6:49 am
- Town: Paarl
- Vehicle: Pajero Sport 3.2
- Real Name: Kobus
Re: Welegelegen 5 April
Hoe ken jy my ek is inmossie89 wrote:Kom Kobus (x-dors) sit jou naam op
- X-Dors
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 318
- Joined: Tue Apr 30, 2013 6:49 am
- Town: Paarl
- Vehicle: Pajero Sport 3.2
- Real Name: Kobus
Re: Welegelegen 5 April
4x4BEES wrote:Hilux 1 wrote:kan ek n lysie maak of het iemand al klaar n lys?
1. 4x4BEES (Kevin)
2. Mossie89 +1
3. Omo
4. Fire & Ice
5. X-Dors (Kobus en Mevrou Dors )
6.
7.
8.
9.
10.
Kan ons daar braai na die tyd ???
- Hilux 1
- Monster Truck
- Posts: 4125
- Joined: Tue Sep 28, 2010 2:24 pm
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2011 Raider 4x4 Double cab 4.0 V6
- Real Name: Tertius
- Club VHF Licence: HC137
Re: Welegelegen 5 April
ek het nou vir Jean ge-email, twyfel of die trail gaan oop wees na die reen wat voorspel word die week. kom ons loer maar.
Julle manne sal as dit aangaan maar moet geniet. ek sal julle op die volgende een join wat gereel gaan word vir die 10Mei rond. Skiet solank n paar name van waar gery wil word dan reel ons ietsie. dalk sal outrekpad ekker wees na die reens. Kom ons kyk
Julle manne sal as dit aangaan maar moet geniet. ek sal julle op die volgende een join wat gereel gaan word vir die 10Mei rond. Skiet solank n paar name van waar gery wil word dan reel ons ietsie. dalk sal outrekpad ekker wees na die reens. Kom ons kyk
- Hilux 1
- Monster Truck
- Posts: 4125
- Joined: Tue Sep 28, 2010 2:24 pm
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2011 Raider 4x4 Double cab 4.0 V6
- Real Name: Tertius
- Club VHF Licence: HC137
Re: Welegelegen 5 April
Bietjie slegte nuus manne, Jean skryf
"Goeie dag
Ons het ongelukkig klaar saterdag n ding aan hier heel dag
Sondag dalk?"
hoe voel julle? skuif na Sondag?
"Goeie dag
Ons het ongelukkig klaar saterdag n ding aan hier heel dag
Sondag dalk?"
hoe voel julle? skuif na Sondag?
- X-Dors
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 318
- Joined: Tue Apr 30, 2013 6:49 am
- Town: Paarl
- Vehicle: Pajero Sport 3.2
- Real Name: Kobus
Re: Welegelegen 5 April
Sondag kan ook werk vir my of enige ander plek die naweekHilux 1 wrote:Bietjie slegte nuus manne, Jean skryf
"Goeie dag
Ons het ongelukkig klaar saterdag n ding aan hier heel dag
Sondag dalk?"
hoe voel julle? skuif na Sondag?
- 4x4BEES
- Monster Truck
- Posts: 3447
- Joined: Wed Nov 20, 2013 10:13 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: Hilux 4.0V6
- Real Name: Kevin
Re: Welegelegen 5 April
Doodreg vir Sondag
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16587
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: Welegelegen 5 April
Ek was gister by Ou Trekpad. Daar is bietjie water, maar nie te baie nie....Hilux 1 wrote: dalk sal outrekpad ekker wees na die reens. Kom ons kyk
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
- Hilux 1
- Monster Truck
- Posts: 4125
- Joined: Tue Sep 28, 2010 2:24 pm
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2011 Raider 4x4 Double cab 4.0 V6
- Real Name: Tertius
- Club VHF Licence: HC137
Re: Welegelegen 5 April
maar Woensdag reen dit 20mm plus, so gaan lekker wees?
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16587
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: Welegelegen 5 April
Weet darem nie of julle Hiluxe daar sal kan deurgaan nie.... Daar het gister 'n Hilux "gebeach" by Chuck Norris se gaatjie...
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
- Hilux 1
- Monster Truck
- Posts: 4125
- Joined: Tue Sep 28, 2010 2:24 pm
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2011 Raider 4x4 Double cab 4.0 V6
- Real Name: Tertius
- Club VHF Licence: HC137
Re: Welegelegen 5 April
driver error, en no peecha no happenThysdJ wrote:Weet darem nie of julle Hiluxe daar sal kan deurgaan nie.... Daar het gister 'n Hilux "gebeach" by Chuck Norris se gaatjie...
- X-Dors
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 318
- Joined: Tue Apr 30, 2013 6:49 am
- Town: Paarl
- Vehicle: Pajero Sport 3.2
- Real Name: Kobus
Re: Welegelegen 5 April
Hi All,Hilux 1 wrote:Bietjie slegte nuus manne, Jean skryf
"Goeie dag
Ons het ongelukkig klaar saterdag n ding aan hier heel dag
Sondag dalk?"
hoe voel julle? skuif na Sondag?
Just got this mail - They need our support.
Please check below email:
Ek is n onderwys student te Wellington Kollege en is die taak opgele om n liefdadigheids projek te doen saam met 4 ander meisies
Ons het besluit om vir Allegra te gebruik aan gesien haar mediese onkostes baie hoog is en ALLE fondse wat die spesifieke dag ingesamel
word gaan ten bate van haar mediese onkostes. Die fondseis vir die daaglikse behandeling van die dogtertjie wat op 22 weke gebore is
(jongste in SA ) met die gehoor probleem.
Hiermee inligting soos benodig
4X4 Dag : 5 April 2014
Plek : Welgelegen Boerdery ( Bonthuys plaas ) Bottelary Pad
Tyd : 8H30 vir 9H00
Volwassenes R20.00
Kinders R10.00
4X4 Roete :R250.00
Kinder vermaak / kunstenaars en verversings
Kunstenaars onder leiding van Rooies
Vertel asb vir al u vriende / familie en kenisse en kom geniet die dag saam met ons
U kan ook op haar web blad gaan kyk : http://www.allegralategan.co.za" onclick="window.open(this.href);return false; (The Miracle Baby)youtube
Vir enige verder inligting voel vry om my te kontak by die volgende nommer
Nicole van der Merrwe
083 445 5324
So gaan ons daai R150 by betaal vir Saterdag en die bo genoemde ondersteun
- 4x4BEES
- Monster Truck
- Posts: 3447
- Joined: Wed Nov 20, 2013 10:13 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: Hilux 4.0V6
- Real Name: Kevin
Re: Welegelegen 6 April
Ek sal nog steeds eerder op die Sondag wil gaan, al is dit vir 'n goeie doel.
Ek is nie bereid om my eerste berg roete te doen met so 'n event nie.
Ek sal verkies om dit met 'n paar ouens te doen van die club, waar ek weet ons ons tyd kan vat
en ek nie onder druk gaan voel tussen ander voertuie nie.
Dis maar net 'n persoonlike siening wat ek het.
Ek is nie bereid om my eerste berg roete te doen met so 'n event nie.
Ek sal verkies om dit met 'n paar ouens te doen van die club, waar ek weet ons ons tyd kan vat
en ek nie onder druk gaan voel tussen ander voertuie nie.
Dis maar net 'n persoonlike siening wat ek het.
- Hilux 1
- Monster Truck
- Posts: 4125
- Joined: Tue Sep 28, 2010 2:24 pm
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2011 Raider 4x4 Double cab 4.0 V6
- Real Name: Tertius
- Club VHF Licence: HC137
Re: Welegelegen 5 April
kan ek n lysie maak of het iemand al klaar n lys?
1. 4x4BEES (Kevin)
2. Mossie89 +1
3. Omo
4. Fire & Ice
5. X-Dors (Kobus en Mevrou Dors )
6. Huismoeles(Dirk) voorlopig
7. Hilux 1(as skoonpa uit hospital is)
8.
9.
10.
Kan ons daar braai na die tyd ???[/quote]
1. 4x4BEES (Kevin)
2. Mossie89 +1
3. Omo
4. Fire & Ice
5. X-Dors (Kobus en Mevrou Dors )
6. Huismoeles(Dirk) voorlopig
7. Hilux 1(as skoonpa uit hospital is)
8.
9.
10.
Kan ons daar braai na die tyd ???[/quote]
- X-Dors
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 318
- Joined: Tue Apr 30, 2013 6:49 am
- Town: Paarl
- Vehicle: Pajero Sport 3.2
- Real Name: Kobus
Re: Welegelegen 6 April
Dan is dit Sondag , ek kan seker nog n dag langer wag .
Hoe laat stel jy voor ?
Re: Day outing with a cuse 5th April
Ek weet nie eens waar dit is nie
Ek het gehoop ek kan net by julle inval as julle nie omgee nie.
Soos ek se, Ek is 'n regte NEWBIE wat nog net op n grondpad en EEN keer in die duine gespeel het.
Wel ek was ook nog nie daar nie sal maar moet google
Hoe laat stel jy voor ?
Re: Day outing with a cuse 5th April
Ek weet nie eens waar dit is nie
Ek het gehoop ek kan net by julle inval as julle nie omgee nie.
Soos ek se, Ek is 'n regte NEWBIE wat nog net op n grondpad en EEN keer in die duine gespeel het.
Wel ek was ook nog nie daar nie sal maar moet google
- X-Dors
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 318
- Joined: Tue Apr 30, 2013 6:49 am
- Town: Paarl
- Vehicle: Pajero Sport 3.2
- Real Name: Kobus
Re: Welegelegen 5 April
[/quote]Hilux 1 wrote:kan ek n lysie maak of het iemand al klaar n lys?
1. 4x4BEES (Kevin)
2. Mossie89 +1
3. Omo
4. Fire & Ice
5. X-Dors (Kobus en Mevrou Dors )
6. Huismoeles(Dirk) voorlopig
7. Hilux 1(as skoonpa uit hospital is)
8.
9.
10.
Kan ons daar braai na die tyd ???
So hoe laat stel julle voor kry ons mekaar waar ???
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16587
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: Welegelegen 6 April
Is dit nou die Saterdag of die Sondag?? Julle konfoes my.. :wth:
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
- 4x4BEES
- Monster Truck
- Posts: 3447
- Joined: Wed Nov 20, 2013 10:13 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: Hilux 4.0V6
- Real Name: Kevin
Re: Welegelegen 6 April
Dit was nie moeilik nieThysdJ wrote:Is dit nou die Saterdag of die Sondag?? Julle konfoes my.. :wth:
Dis Sondag oom, 6 April 2014
- X-Dors
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 318
- Joined: Tue Apr 30, 2013 6:49 am
- Town: Paarl
- Vehicle: Pajero Sport 3.2
- Real Name: Kobus
Re: Welegelegen 6 April
6 April is SondagThysdJ wrote:Is dit nou die Saterdag of die Sondag?? Julle konfoes my.. :wth:
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16587
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: Welegelegen 6 April
Nee dis reg so, maar konsolideer dan die 2 threads... want julle praat helfte van die tyd op die thread met die "cuse" ook hieroor...
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
- 4x4BEES
- Monster Truck
- Posts: 3447
- Joined: Wed Nov 20, 2013 10:13 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: Hilux 4.0V6
- Real Name: Kevin
Re: Welegelegen 6 April
Kan oom dit doen asb.
Jy is mos 'n MOD
Jy is mos 'n MOD
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16587
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: Welegelegen 6 April
Yo.. dis ook nie nodig om my name te noem nie...4x4BEES wrote:Kan oom dit doen asb.
Jy is mos 'n MOD
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
- 4x4BEES
- Monster Truck
- Posts: 3447
- Joined: Wed Nov 20, 2013 10:13 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: Hilux 4.0V6
- Real Name: Kevin
Re: Welegelegen 6 April
Skuus Mnr De Jager, sal waak teen herhaling.
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 794
- Joined: Sat Feb 09, 2013 4:46 pm
- Town: Bellville
- Vehicle: V8 Disco 1
- Real Name: Dirk
Re: Welegelegen 6 April
Kevin hou dit maar by OOM dan weet ons almal van wie jy prat.
- 4x4BEES
- Monster Truck
- Posts: 3447
- Joined: Wed Nov 20, 2013 10:13 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: Hilux 4.0V6
- Real Name: Kevin
Re: Welegelegen 6 April
Ek dink ook so DirkHuismoeles wrote:Kevin hou dit maar by OOM dan weet ons almal van wie jy prat.
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16587
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: Welegelegen 6 April
Meneer dra 'n das...
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
- Hilux 1
- Monster Truck
- Posts: 4125
- Joined: Tue Sep 28, 2010 2:24 pm
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2011 Raider 4x4 Double cab 4.0 V6
- Real Name: Tertius
- Club VHF Licence: HC137
Re: Welegelegen 6 April
julle mnre drift alweer van punt af hier.
maak die lys asb, ek moet bevestig met die plaas eienaar. so moenie laat ek begin skel nie..........
maak die lys asb, ek moet bevestig met die plaas eienaar. so moenie laat ek begin skel nie..........
- 4x4BEES
- Monster Truck
- Posts: 3447
- Joined: Wed Nov 20, 2013 10:13 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: Hilux 4.0V6
- Real Name: Kevin
Re: Welegelegen 5 April
Dit sal lekker weesX-Dors wrote:Hilux 1 wrote:kan ek n lysie maak of het iemand al klaar n lys?
1. 4x4BEES (Kevin, Sherry + Alex(7) )
2. Mossie89 +1
3. Omo
4. Fire & Ice
5. X-Dors (Kobus en Mevrou Dors )
6. Huismoeles(Dirk) voorlopig
7. Hilux 1(as skoonpa uit hospital is)
8.
9.
10.
Kan ons daar braai na die tyd ???
Is daar braai geriewe Tertuis?
So hoe laat stel julle voor kry ons mekaar waar ???[/quote]
- Hilux 1
- Monster Truck
- Posts: 4125
- Joined: Tue Sep 28, 2010 2:24 pm
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2011 Raider 4x4 Double cab 4.0 V6
- Real Name: Tertius
- Club VHF Licence: HC137
Re: Welegelegen 6 April
ja daar is n braai geriewe. ek sou voorstel so 9:00 9:30, dis tog nie sover van almal af nie
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 794
- Joined: Sat Feb 09, 2013 4:46 pm
- Town: Bellville
- Vehicle: V8 Disco 1
- Real Name: Dirk
Re: Welegelegen 6 April
Ek sal dit nou nie maak nie.
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16587
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: Welegelegen 6 April
Dirk as jy nie gaan nie gaan ek nie.... wat moet ek dan die heeldag doen!!
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
- 4x4BEES
- Monster Truck
- Posts: 3447
- Joined: Wed Nov 20, 2013 10:13 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: Hilux 4.0V6
- Real Name: Kevin
Re: Welegelegen 6 April
Jy kan my uitsleep as jy lus het, dan kan ek diesel spaar
- Hilux 1
- Monster Truck
- Posts: 4125
- Joined: Tue Sep 28, 2010 2:24 pm
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2011 Raider 4x4 Double cab 4.0 V6
- Real Name: Tertius
- Club VHF Licence: HC137
Re: Welegelegen 5 April
kan ek n lysie maak of het iemand al klaar n lys?
1. 4x4BEES (Kevin, Sherry + Alex(7) )
2. Mossie89 +1
3. Omo
4. Fire & Ice
5. X-Dors (Kobus en Mevrou Dors )
6. Hilux 1(as skoonpa uit hospital is)
7.
8.
9.
10.
1. 4x4BEES (Kevin, Sherry + Alex(7) )
2. Mossie89 +1
3. Omo
4. Fire & Ice
5. X-Dors (Kobus en Mevrou Dors )
6. Hilux 1(as skoonpa uit hospital is)
7.
8.
9.
10.
- Hilux 1
- Monster Truck
- Posts: 4125
- Joined: Tue Sep 28, 2010 2:24 pm
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2011 Raider 4x4 Double cab 4.0 V6
- Real Name: Tertius
- Club VHF Licence: HC137
Re: Welegelegen 6 April
so Thys gaan jy join? of wat is die storie?
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16587
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: Welegelegen 6 April
Nee wat as Dirk nie daar is nie is dit nie fun nie... Ek drop miskien daar in, maar ek belowe nou eers niks.. Dis mos net om die draai...Hilux 1 wrote:so Thys gaan jy join? of wat is die storie?
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
- Warrior
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 562
- Joined: Fri Apr 12, 2013 2:40 pm
- Town: Brackenfell Cape Town
- Vehicle: 08 Vigo 4x4 d/c 4.0L auto
- Real Name: Eben
- Club VHF Licence: X138
- Location: Brackenfell
Re: Welegelegen 6 April
1. 4x4BEES (Kevin, Sherry + Alex(7) )
2. Mossie89 +1
3. Omo
4. Fire & Ice
5. X-Dors (Kobus en Mevrou Dors )
6. Hilux 1(as skoonpa uit hospital is)
7. Warrior
8.
9.
10.
2. Mossie89 +1
3. Omo
4. Fire & Ice
5. X-Dors (Kobus en Mevrou Dors )
6. Hilux 1(as skoonpa uit hospital is)
7. Warrior
8.
9.
10.
- 4x4BEES
- Monster Truck
- Posts: 3447
- Joined: Wed Nov 20, 2013 10:13 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: Hilux 4.0V6
- Real Name: Kevin
Re: Welegelegen 6 April
Awesome, ons lysie groei darm.
Warrior wrote:1. 4x4BEES (Kevin, Sherry + Alex(7) ) + braai
2. Mossie89 +1
3. Omo
4. Fire & Ice
5. X-Dors (Kobus en Mevrou Dors )
6. Hilux 1(as skoonpa uit hospital is)
7. Warrior
8.
9.
10.
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 794
- Joined: Sat Feb 09, 2013 4:46 pm
- Town: Bellville
- Vehicle: V8 Disco 1
- Real Name: Dirk
Re: Welegelegen 6 April
ThysdJ wrote:Nee wat as Dirk nie daar is nie is dit nie fun nie... Ek drop miskien daar in, maar ek belowe nou eers niks.. Dis mos net om die draai...Hilux 1 wrote:so Thys gaan jy join? of wat is die storie?
Hoe sleg laat jy my nou voel dat ek die fun spoile
- Warrior
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 562
- Joined: Fri Apr 12, 2013 2:40 pm
- Town: Brackenfell Cape Town
- Vehicle: 08 Vigo 4x4 d/c 4.0L auto
- Real Name: Eben
- Club VHF Licence: X138
- Location: Brackenfell
Re: Welegelegen 6 April
Ag nee man Dirk.
Ek en jy het lanklaas saam lekker vasgesit !!
Ek en jy het lanklaas saam lekker vasgesit !!
- Hilux 1
- Monster Truck
- Posts: 4125
- Joined: Tue Sep 28, 2010 2:24 pm
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2011 Raider 4x4 Double cab 4.0 V6
- Real Name: Tertius
- Club VHF Licence: HC137
Re: Welegelegen 6 April
nee wat die petrol maak hom(Huismoeles) seker klaar. ek dink hy gaan begin werk toe stap
- 4x4BEES
- Monster Truck
- Posts: 3447
- Joined: Wed Nov 20, 2013 10:13 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: Hilux 4.0V6
- Real Name: Kevin
Re: Welegelegen 6 April
Ek het op die website gekyk en gesien dis nie te ver van die Palms af nie.
Dink julle ons moet mekaar daar in die parkeer area kry?
Of wat stel julle voor. Ek wil nie verdwaal en soos 'n __________ lyk nie.
Dink julle ons moet mekaar daar in die parkeer area kry?
Of wat stel julle voor. Ek wil nie verdwaal en soos 'n __________ lyk nie.
- Omo
- Low Range 4WD
- Posts: 198
- Joined: Wed Oct 23, 2013 10:31 pm
- Town: Brackenfell
- Vehicle: Ford Ranger super cab 3.0 xlt 4x4
- Real Name: Louis
- Club VHF Licence: HC236
Re: Welegelegen 6 April
Palms kan werk. Lekker sentraal
There a two kind of people. Those who pushes a door when it says pull and they who pull a door when it says push.
- Hilux 1
- Monster Truck
- Posts: 4125
- Joined: Tue Sep 28, 2010 2:24 pm
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2011 Raider 4x4 Double cab 4.0 V6
- Real Name: Tertius
- Club VHF Licence: HC137
Re: Welegelegen 6 April
ouens, dit smaak my sover dat daar maar n skrale kans is dat ek gaan join.
maar ek sal as ek kan definitief daar wees, al kom drink ek net n appel sappie na die tyd
maar ek sal as ek kan definitief daar wees, al kom drink ek net n appel sappie na die tyd
- 4x4BEES
- Monster Truck
- Posts: 3447
- Joined: Wed Nov 20, 2013 10:13 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: Hilux 4.0V6
- Real Name: Kevin
Re: Welegelegen 6 April
Bly om te hoor Tertius, ons hou maar duim vas vir julle
- X-Dors
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 318
- Joined: Tue Apr 30, 2013 6:49 am
- Town: Paarl
- Vehicle: Pajero Sport 3.2
- Real Name: Kobus
Re: Welegelegen 6 April
So dan is dit 9 uur by die Palms Sondag oggend . Sien julle daar .Omo wrote:Palms kan werk. Lekker sentraal
- 4x4BEES
- Monster Truck
- Posts: 3447
- Joined: Wed Nov 20, 2013 10:13 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: Hilux 4.0V6
- Real Name: Kevin
Re: Welegelegen 6 April
X-Dors wrote:So dan is dit 9 uur by die Palms Sondag oggend . Sien julle daar .Omo wrote:Palms kan werk. Lekker sentraal
- 4x4BEES
- Monster Truck
- Posts: 3447
- Joined: Wed Nov 20, 2013 10:13 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: Hilux 4.0V6
- Real Name: Kevin
Re: Welegelegen 6 April
Is daar video clips waarna ek kan kyk op youtube om te sien waarvoor ek myself inlaat?
- Omo
- Low Range 4WD
- Posts: 198
- Joined: Wed Oct 23, 2013 10:31 pm
- Town: Brackenfell
- Vehicle: Ford Ranger super cab 3.0 xlt 4x4
- Real Name: Louis
- Club VHF Licence: HC236
Re: Welegelegen 6 April
Daar is een op u tube van n suzuki jimny wat daar deur n gat ry.
There a two kind of people. Those who pushes a door when it says pull and they who pull a door when it says push.
- 4x4BEES
- Monster Truck
- Posts: 3447
- Joined: Wed Nov 20, 2013 10:13 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: Hilux 4.0V6
- Real Name: Kevin
Re: Welegelegen 6 April
Dankie,sal gou nog verder krap.