All new Hilux . . .2016
- jacques kotze
- Monster Truck
- Posts: 3616
- Joined: Mon Jan 05, 2009 8:51 am
- Town: Nelspruit
- Vehicle: 2,8 4x4 Auto Fortuner. 2,8 4x4 Hilux singlecab.
- Real Name: Jacques
- Contact:
All new Hilux . . .2016
Het my 2011 Hilux vandag gevat vir n diens, so rukkie later toe bel n verkoopsman by Toyota my om te hoor of ek nie my bakkie wil inruil aangesien hy nou 100 000km op het nie. Ek se toe nee ek ry hom nou eers 3 maande. Ek se vir hom ek wil hom inruil as die nuwe Hilux volgende jaar uitkom, nee se hy, hy kom eers in 2016 uit. Ek is nou al g@tvol vir Toyota se "facelifts" Ek gaan koop sommer n Ford. . . .
- Pote
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 687
- Joined: Thu Jun 30, 2011 12:13 pm
- Town: Hartbeespoort
- Vehicle: Fortuner D4d 4x4 & VW Passat
- Real Name: Johan
- Club VHF Licence: X228
Re: All new Hilux . . .2016
Ek sal glo hy kom eers 2016 uit. Ons is nou besig met kwotasies op Tooling en produksie vir komponente op die nuwe Hilux.
Hulle soek tooling samples in CW44 die jaar.
Hulle soek tooling samples in CW44 die jaar.
- Riaan99
- Low Range 4WD
- Posts: 112
- Joined: Thu Aug 30, 2012 7:48 pm
- Town: Vredendal
- Vehicle: Hilux 3l 4x4 dc
- Real Name: Riaan
Re: All new Hilux . . .2016
Nee wag 'n moet nou nie so so laag daal om van Toyota na Ford te gaan nie... :wink2:
..die kalmste is om belangrik te bly...
- Hangover
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1374
- Joined: Thu Sep 29, 2011 9:55 am
- Town: Deneysville
- Vehicle: '76 FJ45 , '13 3.0 D4D Hilux
- Real Name: Stef
Re: All new Hilux . . .2016
Ford het ook mare sy botox...
Hangover(A.K.A die speelding)
1976 FJ45 4x4
1UZ-FE 4.0vvti
2" OME Suspension lift
1.5" Shackle lift
35" Geo MT's
Custom Bullbar
Lockright Locked rear
York OBA
20" LED bar
Nighthawk 100W spots
Dakar
2013 3.0D-4D 4x4 Hilux Dakar
1976 FJ45 4x4
1UZ-FE 4.0vvti
2" OME Suspension lift
1.5" Shackle lift
35" Geo MT's
Custom Bullbar
Lockright Locked rear
York OBA
20" LED bar
Nighthawk 100W spots
Dakar
2013 3.0D-4D 4x4 Hilux Dakar
- Obelix and Dogmatix
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1837
- Joined: Sun Nov 17, 2013 5:27 pm
- Town: ROODEPOORT
- Vehicle: HILUX 4.0 V6 4x4 named Obelix, donated to some clown, HILUX 4.0 V6 4x4 named Obelix II Onca front and rear Amade extreme Suspension and under water breathing apparatus
- Real Name: Quentin
- Location: Allens Nek
Re: All new Hilux . . .2016
FORD= FIX OR REPAIR DAILY
Rules are there to make you think before you break them!!!
God made man before
woman so as to give him time
to think of an answer
for her first question.
COMMON SENCE IS NOT A GIFT, IT IS A PUNISHMENT!! BECAUSE YOU HAVE TO DEAL WITH EVERYONE WHO DOES NOT HAVE IT!!!
God made man before
woman so as to give him time
to think of an answer
for her first question.
COMMON SENCE IS NOT A GIFT, IT IS A PUNISHMENT!! BECAUSE YOU HAVE TO DEAL WITH EVERYONE WHO DOES NOT HAVE IT!!!
- Toppie4x4
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 836
- Joined: Sat Apr 06, 2013 3:38 pm
- Town: Centurion
- Vehicle: Hilux 4.0 V6 DC 4x4
- Real Name: Andre
Re: All new Hilux . . .2016
FORD = Found On Rubbish Dump
- grobbepj
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1049
- Joined: Tue May 14, 2013 10:39 am
- Town: Alberton
- Vehicle: Hilux legend 35 4x4 3.0kzte D/C
- Real Name: Pieter
Re: All new Hilux . . .2016
My pa het altyd gese enigiemand wat n Ford ry is
Flippen Onosel Ry (eerder) Datsun...
Natuurlik is hy groot Datsun/ Nissan fan in daai dae gewees...
Flippen Onosel Ry (eerder) Datsun...
Natuurlik is hy groot Datsun/ Nissan fan in daai dae gewees...
- grobbepj
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1049
- Joined: Tue May 14, 2013 10:39 am
- Town: Alberton
- Vehicle: Hilux legend 35 4x4 3.0kzte D/C
- Real Name: Pieter
Re: All new Hilux . . .2016
En as n Toyota en Ford saamry sal die Toyota altyd eerste op die scrapyard kom... Want hy moet die Ford sleep
Moes net deel :-)
Moes net deel :-)
-
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 287
- Joined: Sat Nov 02, 2013 8:22 am
- Town: Centurion Gauteng
- Vehicle: Mazda Rustler 16v
- Real Name: Jan
Re: All new Hilux . . .2016
Eish en as dit nie vir Henry Ford was nie so daar vandag geen Toyota gewees het nie
-
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 268
- Joined: Mon Feb 15, 2010 2:02 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Hilux V6
- Real Name: Andre
Re: All new Hilux . . .2016
F@Kken Oulike Ry Ding (Ford)
-
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 268
- Joined: Mon Feb 15, 2010 2:02 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Hilux V6
- Real Name: Andre
Re: All new Hilux . . .2016
Haha - lyk my die forum het n auto-correct funksie wat my mooi definisie van Ford in die wieie gery het.
Gebruik maar die verbeelding
Gebruik maar die verbeelding
- ChrisF
- Top Web Wheeler
- Posts: 8188
- Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
- Town: inniedorp
- Vehicle: Toy
- Real Name: Chris
Re: All new Hilux . . .2016
die Groot Boek sê mens moet alle dinge beproef en die goeie behou ....jacques kotze wrote:,,,,, nee se hy, hy kom eers in 2016 uit. Ek is nou al g@tvol vir Toyota se "facelifts" Ek gaan koop sommer n Ford. . . .
so nou en dan skip ek n paar goed wat ooglopend swak is .... maar sal dit nie teen jou hou as jy nou daai anner waentjie probeer nie ...... (my vriend is BAIE tevrede met sy 3,2)
- Omo
- Low Range 4WD
- Posts: 198
- Joined: Wed Oct 23, 2013 10:31 pm
- Town: Brackenfell
- Vehicle: Ford Ranger super cab 3.0 xlt 4x4
- Real Name: Louis
- Club VHF Licence: HC236
Re: All new Hilux . . .2016
Darm nog n persoon wat n FORD likeKykdaar wrote:bevange Oulike Ry Ding (Ford)
Al wat toyota se oor die nuwe hilux is dat dit gaan heeltemal anders lyk as die huidige reeks. Nie net n facelift nie. Dit gaan n 2.8l diesel wees met meer performance as die huidige ranger. Sal maar moet wag en sien waarmee hul voor die dag kom! :?
There a two kind of people. Those who pushes a door when it says pull and they who pull a door when it says push.
- pietpetoors
- Moderator
- Posts: 10650
- Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
- Town: Langebaan
- Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
- Real Name: Pieter
- Club VHF Licence: X27
- Contact:
Re: All new Hilux . . .2016
Dalk kan hulle die keer 'n rooi strepie in die sitplek se bekleedsel sit en dit as 'n "Sport" model verkoop.
Only Dead Fish Go With The Flow!
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
- 4x4BEES
- Monster Truck
- Posts: 3447
- Joined: Wed Nov 20, 2013 10:13 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: Hilux 4.0V6
- Real Name: Kevin
Re: All new Hilux . . .2016
mmmpietpetoors wrote:Dalk kan hulle die keer 'n rooi strepie in die sitplek se bekleedsel sit en dit as 'n "Sport" model verkoop.
4x4 GTI
- Potifar
- High Range 4WD
- Posts: 57
- Joined: Fri Jun 07, 2013 8:36 am
- Town: Kleinmond
- Vehicle: VW Amarok TDi 4motion (WitWolf) Auto 2018 VW Tiguan Allspace
- Real Name: Gerhard
- Location: Kleinmond
Re: All new Hilux . . .2016
Sorry Chris, maar die werklike Griekse vertaling sê: "Bedink alle dinge en behou die goeie." (het teologie geswot)
Daarom het ek mooi gedink oor die Ford, Nissan, Isuzu en selfs die landie... en op my driveway behou ek die goeie, geen oliekolle!
Daarom het ek mooi gedink oor die Ford, Nissan, Isuzu en selfs die landie... en op my driveway behou ek die goeie, geen oliekolle!
As ons werk, dan werk ons hard. As ons speel, dan speel ons hard. As ons braai, dan speel ons nie!
- jacques kotze
- Monster Truck
- Posts: 3616
- Joined: Mon Jan 05, 2009 8:51 am
- Town: Nelspruit
- Vehicle: 2,8 4x4 Auto Fortuner. 2,8 4x4 Hilux singlecab.
- Real Name: Jacques
- Contact:
Re: All new Hilux . . .2016
Nee wat, sal maar by Toyota hou maats. Weet van 3 van my kliente wat enjins moes oordoen op die nuwe T6.