Page 1 of 1
Air / Exhaust Jack
Posted: Mon Jun 09, 2014 12:54 pm
by ThysdJ
2 questions...
Where can I get a good 2.5 ton Exhaust Jack in Cape Town area? Obviously at a fairly decent price as well....
And why does 4x4 Direct not stock such an item yet?
Re: Air / Exhaust Jack
Posted: Mon Jun 09, 2014 2:42 pm
by Hilux 1
vra ek ook
Re: Air / Exhaust Jack
Posted: Mon Jun 09, 2014 11:32 pm
by Hoppy
ek het een wat ek nie gebruik nle
Re: Air / Exhaust Jack
Posted: Tue Jun 10, 2014 9:16 am
by ThysdJ
Hoppy wrote:ek het een wat ek nie gebruik nle
I makes this afternoon a turn there by yous...
Re: Air / Exhaust Jack
Posted: Tue Jun 10, 2014 6:56 pm
by Huismoeles
..
And why does 4x4 Direct not stock such an item yet?
[/quote]
sien jy word met n flat eknor gekap
Re: Air / Exhaust Jack
Posted: Wed Jun 11, 2014 11:03 am
by george
Huismoeles wrote:..
And why does 4x4 Direct not stock such an item yet?
sien jy word met n flat eknor gekap
[/quote]
Ek dink Pieter het dit een keer probeer,maar toe koop niemand dit nie
Re: Air / Exhaust Jack
Posted: Wed Jun 11, 2014 11:29 am
by ChrisF
Ek dink Pieter het dit een keer probeer,maar toe koop niemand dit nie[/quote]
want daar is nie genoeg "warm lug" by julle om daai ding op te blaas nie ....
Re: Air / Exhaust Jack
Posted: Wed Jun 11, 2014 5:36 pm
by swartvark
Ekkit myne in 2007 by mN1 City Safari Centre gekoop...........eenkeer op 'n anne ou se bakkie gebruik virri snaaksegeit daarvan.
Re: Air / Exhaust Jack
Posted: Wed Jun 11, 2014 6:14 pm
by ChrisF
swartvark wrote:Ekkit myne in 2007 by mN1 City Safari Centre gekoop...........eenkeer op 'n anne ou se bakkie gebruik virri snaaksegeit daarvan.
ook so, daai duur een by hulle gekoop, en toe getoets op my bakkie - moet mos weet hoe die ding werk ....
en terwyl ek besig is toe wonder ek of die ding dalk handig kan wees wanneer ek die kar diens .... en mens kan mos ook net so lank wonner .... toe sit ek dit maar onder die Atos .... MOEDER daai dag amper die Atos op sy kant laat lê !!!!
en toe sak die realiteit in dat ek nie soveel pakplek in Elders het nie .... vir n jaar op die "hoop" gelê, jy ken mos DAAI hoop, daai een waar al die duur goed wat jy nooit weer gaan gebruik nie lê .... en toe koop n vriend dit oor - darem eers sy Jeep opgelig, so ek kan seg ek het die drie keer gebruik ...
Re: Air / Exhaust Jack
Posted: Wed Jun 11, 2014 8:59 pm
by Hilux 1
Rather have it and dont need it than need it and dont have it
Re: Air / Exhaust Jack
Posted: Wed Jun 11, 2014 9:24 pm
by Huismoeles
So by the way
Waarvoor soek oom thys een :wth:
Hiers genoeg toyotas om daai jeeeep uit te sleep as hy in die sand vas sit
Re: Air / Exhaust Jack
Posted: Thu Jun 12, 2014 6:39 am
by ChrisF
Hilux 1 wrote:Rather have it and dont need it than need it and dont have it
dis hoekom ek dit uiteindelik verkoop het - help nie ek het een en dit lê by die huis nie ....
daai ding soek BAIE pak spasie ...
Re: Air / Exhaust Jack
Posted: Thu Jun 12, 2014 6:53 am
by ThysdJ
Re: Air / Exhaust Jack
Posted: Thu Jun 12, 2014 10:43 am
by Hilux 1
ChrisF wrote:Hilux 1 wrote:Rather have it and dont need it than need it and dont have it
dis hoekom ek dit uiteindelik verkoop het - help nie ek het een en dit lê by die huis nie ....
daai ding soek BAIE pak spasie ...
op die dakrak saam met die spaar wiel?
Re: Air / Exhaust Jack
Posted: Thu Jun 12, 2014 1:51 pm
by ChrisF
Hilux 1 wrote:ChrisF wrote:Hilux 1 wrote:Rather have it and dont need it than need it and dont have it
dis hoekom ek dit uiteindelik verkoop het - help nie ek het een en dit lê by die huis nie ....
daai ding soek BAIE pak spasie ...
op die dakrak saam met die spaar wiel?
ek glo dis seker een van die beste plekke
maar ek het nie n dakrak op Elders nie ...
Re: Air / Exhaust Jack
Posted: Thu Jun 12, 2014 3:30 pm
by Hilux 1
ChrisF wrote:Hilux 1 wrote:ChrisF wrote:Hilux 1 wrote:Rather have it and dont need it than need it and dont have it
dis hoekom ek dit uiteindelik verkoop het - help nie ek het een en dit lê by die huis nie ....
daai ding soek BAIE pak spasie ...
op die dakrak saam met die spaar wiel?
ek glo dis seker een van die beste plekke
maar ek het nie n dakrak op Elders nie ...
ek het weer nie n spaarwiel vir die dakrak nie, ook nie n exhaust jack nie
Re: Air / Exhaust Jack
Posted: Thu Jun 12, 2014 5:18 pm
by ChrisF
Hilux 1 wrote:ChrisF wrote:Hilux 1 wrote:ChrisF wrote:Hilux 1 wrote:Rather have it and dont need it than need it and dont have it
dis hoekom ek dit uiteindelik verkoop het - help nie ek het een en dit lê by die huis nie ....
daai ding soek BAIE pak spasie ...
op die dakrak saam met die spaar wiel?
ek glo dis seker een van die beste plekke
maar ek het nie n dakrak op Elders nie ...
ek het weer nie n spaarwiel vir die dakrak nie, ook nie n exhaust jack nie
jy moes VROER gepraat het ... daai ding amper verniet weg gegee ....
Re: Air / Exhaust Jack
Posted: Thu Jun 12, 2014 6:34 pm
by Hilux 1
Re: Air / Exhaust Jack
Posted: Tue Jun 24, 2014 7:13 am
by ThysdJ
Re: Air / Exhaust Jack
Posted: Tue Jun 24, 2014 12:04 pm
by Huismoeles
Daai is nie n slegte prys nie.
Sit n foto op waar die jeep gelig word
Re: Air / Exhaust Jack
Posted: Tue Jun 24, 2014 12:19 pm
by ThysdJ
Re: Air / Exhaust Jack
Posted: Tue Jun 24, 2014 2:21 pm
by Hilux 1
Re: Air / Exhaust Jack
Posted: Tue Jun 24, 2014 2:30 pm
by Huismoeles
Dis seker karate water wat die oom so sterk maak
Re: Air / Exhaust Jack
Posted: Tue Jun 24, 2014 5:09 pm
by ChrisF
Its the Captain in you ....
Re: Air / Exhaust Jack
Posted: Wed Jun 25, 2014 7:46 am
by ThysdJ
ChrisF wrote:Its the Captain in you ....
We make a great team...
Re: Air / Exhaust Jack
Posted: Wed Jun 25, 2014 1:07 pm
by TheToy
Net vir info.
Nie nodig om die duur Air lift jacks te koop nie. Ek het die een gekoop wat net op die uitlaat gasse werk. Het n trok tyre valve gaan koop en n ou wat met PVC werk gevra om dit vir my in te gom.
Het die unit nou al n paar keer getoets en werk goed. Gelukkig nog nie self nodig gehad nie.
Re: Air / Exhaust Jack
Posted: Sun Jun 29, 2014 9:44 am
by ThysdJ
The sunny weather on Saturday allowed us to play with the newly acquired Team Offroad equipment. Firstly we tested the exhaust jack. It worked beautifully, and after resetting the jack once, we turned the Tripod into a Bipod within seconds ..
Setting up first time:
Resetting:
Wait for it:
Up she goes:
And there it is:
Hoppy also pulled up to see what we are up to:
At this stage I took my tyre pressure gauge to see what pressure the air jack was inflated to... A measly 0.4 bar!!
Then the others started fooling around...
I also took the time to brand it:
The Tripod was very stable on the exhaust jack, and with both wheels in the air changing a tyre would be a piece of cake...
Next we tested the Hilft Jack Buddy which I purchased from 4x4Direct on Friday... Another very nice piece of equipment..
Re: Air / Exhaust Jack
Posted: Sun Jun 29, 2014 11:30 am
by The Legend
So Thys wat jy nou eintlik se is dat bande omruil nou nie meer vir jou n probleem is nie.Sorg net dat jou voorraad snot plugs genoeg is.
Re: Air / Exhaust Jack
Posted: Sun Jun 29, 2014 11:37 am
by ThysdJ
Re: Air / Exhaust Jack
Posted: Sun Jun 29, 2014 1:18 pm
by ThysdJ