I "recovered" my 2000 Surf from my son
Running on 265x75x16s and experiencing "wheel-rub" when turning sharply at slow speeds; how do I correct that - lifting bmo spacers?
Any advice will be appreciated
Thank you
Lifting a Surf
-
- High Range 2WD
- Posts: 10
- Joined: Sun Aug 24, 2014 10:44 pm
- Town: Blanco
- Vehicle: Currently swambo's H1, hunday
- Real Name: Bennie
- Location: Blanco, George, Garden Route
Re: Lifting a Surf
Thinus jy uitgesort? If generation 2 Surf it should have tension bars infront such as the 1st IFS hilux locally? Should be able to have them cracked up to clear the wheels that rubs.
Bennie bean there and got the attitude to proof it.
Re: Lifting a Surf
Bennie
Baie dankie!
Hierdie is die 3rde generasie Surf - met coil springs. Ek dink dit is soortgelyk aan die Prado 90 series? Ek is deesdae nie te ver van ons vriend Eric nie en sal daar gaan kers opsteek
Baie dankie!
Hierdie is die 3rde generasie Surf - met coil springs. Ek dink dit is soortgelyk aan die Prado 90 series? Ek is deesdae nie te ver van ons vriend Eric nie en sal daar gaan kers opsteek
-
- High Range 2WD
- Posts: 10
- Joined: Sun Aug 24, 2014 10:44 pm
- Town: Blanco
- Vehicle: Currently swambo's H1, hunday
- Real Name: Bennie
- Location: Blanco, George, Garden Route
Re: Lifting a Surf
Yes gen 3 is coils gebaseer op die prado, maklikste manier is coil spacers, dit word bo die coils ingesit. Goedkoper manier is die springs te rek en te retension, meeste spring companies sal dit kan doen. Die beste manier is a/m suspensie. Waar is jou dorp Millville?
Bennie bean there and got the attitude to proof it.
Re: Lifting a Surf
Bennie
Baie dankie - ek glo dat die regte spacers sal werk
NS. Ek het jou PM beantwoord
Baie dankie - ek glo dat die regte spacers sal werk
NS. Ek het jou PM beantwoord