Weskus Trip - Help asb.

Introduce yourself and Meet the rest of the crowd
Post Reply
Jan Groentjie
Newbie
Posts: 2
Joined: Fri Sep 19, 2014 9:19 am
Town: Paarl
Vehicle: Hilux 2x4 4L V6 Heritage
Real Name: Werner

Weskus Trip - Help asb.

Post by Jan Groentjie »

Hello Julle;

Ek soek 'n bietjie raad. Ons gaan as 'n groep vriende teen die Weskus toer. My manne het 'n Hilux Raider 3L D4D 4x4 en 1998 Toyota Prado 3L Diesel - ek however het 'n 4L V6 Hilux 2x4...

Die stoppe is soos volg - Strandfontein, Brand-se-baai, Hondeklipbaai, Nasionale Park, Kleinzee, Port Nolloth. Die ouens wil so ver as moontlik langs die kus bly...

My vraag - sal ek kan byhou met my 2x4 en hulle hulp?... of moet ek maar padlangs hou?

Enige raad oor watter paaie om te volg en waar ons goeie opgedateerde kaarte kan kry sal ook waardeer word.
User avatar
Boertjie
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 65
Joined: Fri Nov 23, 2007 12:44 pm
Town: Midrand
Vehicle: Hilux D-4D DC
Real Name: Gideon
Club VHF Licence: W61
Location: Midrand
Contact:

Re: Weskus Trip - Help asb.

Post by Boertjie »

Die laaste stukkie tot by die orjane rivier mond sal dalk net te "rof" wees vir die 2x4 dit is helemal op die strand en duine.
By Lamberts baai is daar transnet grondpad wat jy net die toll op betaal en dan kan jy hom ry.
As ek reg onthou van hondeklipbaai tot by alexanderbaai is diamndveld en kan nie daar langs die see ry nie .
Thabogrobler
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5269
Joined: Sun Aug 19, 2007 10:43 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '02 'Lux KZ
Real Name: Thabo
Club VHF Licence: x223
Location: Garsfontein
Contact:

Re: Weskus Trip - Help asb.

Post by Thabogrobler »

En nou is jy spyt jy het nie 'n4x4 gekoop nie!
'02 KZ 'Lux. Cooled. Chipped. Onca'd. Cherished!

If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!

A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
User avatar
george
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 6565
Joined: Wed May 23, 2007 11:16 am
Town: Velddrif
Vehicle: Triton 3.5l V6
Real Name: George
Club VHF Licence: HC107
Location: Velddrif
Contact:

Re: Weskus Trip - Help asb.

Post by george »

Thabogrobler wrote:En nou is jy spyt jy het nie 'n4x4 gekoop nie!
Ek het aan dieselfde gedink.

Blaas jou wiele af.Gee gas.En maak seker jy het goeie vriende
"The World is a book, and those who do not travel read only a page.-Saint Augustine"
User avatar
pietpetoors
Moderator
Moderator
Posts: 10650
Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
Town: Langebaan
Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
Real Name: Pieter
Club VHF Licence: X27
Contact:

Re: Weskus Trip - Help asb.

Post by pietpetoors »

Ag as jy kan ry is dit nie 'n pyn nie, blaas jou wiele af na so 0.8 en jy sal OK wees op 99% van diie pad.

Kaart? As jy noor ry, hou die see links van jou en jy sal daar uitkom.
Die pad kronkel al langs die see langs en daar issie 'n anner pad nie.
Only Dead Fish Go With The Flow!
Image
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
User avatar
pietpetoors
Moderator
Moderator
Posts: 10650
Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
Town: Langebaan
Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
Real Name: Pieter
Club VHF Licence: X27
Contact:

Re: Weskus Trip - Help asb.

Post by pietpetoors »

Kan nie onthou waar ek die gekry het nie, maar laai dit hier (sien pdf kaart hieronder)
As jy in Lutzville gou vir oulaas by die garage petrol tap (dink dis 'n Engen) dn draai jy sommer by daai stop links Koekenaap toe. Jy ry so end met die pad dan kry jy Koekenaap se afdraai na regs, maar jy draai nie daar af nie.
So paar honderd met verder kry jy 'n groen padbord en grondpad wat links afdraai, daai is die een wat jy wat. Ek kan nie onthou wat op daai bord staan nie, maar dit is hy. Daai grondpad vat jou reg tot by die blou water. By die water gekom volg jy net die kronkelpad noord en hou die water links van jou. Daar is 'n smal weg en 'n breë weg. Die smal weg is 'n tweespoorkronkelpad wat al langs die see loop en daar is soms sand (ek lieg; gereeld sand), maar niks ernstig. Die breë weg kan jy met 'n platkar ry. Die smal weg is die mooiste, maar jy het baaaie tyd nodig.

Dit laat my dink, dit is 'n trip wat ek beslis weer moet doen.
Attachments
SKMBT_50011081811480.pdf
Weskus
(1.69 MiB) Downloaded 243 times
Only Dead Fish Go With The Flow!
Image
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
User avatar
Riaan99
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 112
Joined: Thu Aug 30, 2012 7:48 pm
Town: Vredendal
Vehicle: Hilux 3l 4x4 dc
Real Name: Riaan

Re: Weskus Trip - Help asb.

Post by Riaan99 »

Pietpetoors jys reg, Jan jy kan daai kaart maar volg.
..die kalmste is om belangrik te bly...
Jan Groentjie
Newbie
Posts: 2
Joined: Fri Sep 19, 2014 9:19 am
Town: Paarl
Vehicle: Hilux 2x4 4L V6 Heritage
Real Name: Werner

Re: Weskus Trip - Help asb.

Post by Jan Groentjie »

Dankie ouens vir die hulp - ek gaan hom 'n go gee
User avatar
BEVKO
Newbie
Posts: 8
Joined: Fri Sep 19, 2014 11:27 am
Town: Brackenfell
Vehicle: 2001 V8 Toyota Hilux 4x4
Real Name: Johan
Club VHF Licence: X276

Re: Weskus Trip - Help asb.

Post by BEVKO »

Dankie Pieter, mooi inligting, ek gaan hierdie roete Desember doen, kan nie wag nie.
User avatar
swartvark
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2051
Joined: Mon Jan 11, 2010 2:03 pm
Town: Gordons Bay
Vehicle: SFA HiLEX V8; Suzuki GSF1200s Bandit
Real Name: Tiaan
Location: Western Cape

Re: Weskus Trip - Help asb.

Post by swartvark »

Jan Groentjie wrote:Dankie ouens vir die hulp - ek gaan hom 'n go gee
Ek sal laaik om fotos te sien.........kom nou..maak my ook lus. :twisted:
Image
MUD........GLORIOUS MUD!!!!!


Your friendly VW salesperson......(with a passion for SFA Hiluxes)

NEED A CAR?
talk2tiaan@gmail.com
0829294028
Post Reply

Return to “Meet the People”