Page 4 of 5

Re: kamp naweek en sommer jaar eind funksie??

Posted: Tue Nov 18, 2014 9:33 am
by GI Jane
En hoop ook dat die wind nie waai, soos dit vandag hier waai, :blackeye: :blackeye: :blackeye: :blackeye:

Re: kamp naweek en sommer jaar eind funksie??

Posted: Tue Nov 18, 2014 10:15 am
by truckin
Hi Val, how are you,

My cazibo is always packed in skilpad, so i'll have one, and skilpad also has the awning on the side, so i think if the sun gets a bit much we can produce some shade, lol

Re: kamp naweek en sommer jaar eind funksie??

Posted: Tue Nov 18, 2014 10:34 am
by Hilux 1
GI Jane wrote:En hoop ook dat die wind nie waai, soos dit vandag hier waai, :blackeye: :blackeye: :blackeye: :blackeye:
YR says like 2-4m/s wich is like 8-10km/hr. I think without that little breeze we will die

Re: kamp naweek en sommer jaar eind funksie??

Posted: Tue Nov 18, 2014 1:52 pm
by GI Jane
Think I will also pack one in so we can put them together (at the moment, that is IF, I can still make it.) Hey guys, at the moment my Dad's health has deteriorated a lot again. Last couple of weeks has been up and down.. so prayers would really help... pleeeeeeeez.

Re: kamp naweek en sommer jaar eind funksie??

Posted: Tue Nov 18, 2014 2:20 pm
by Hilux 1
we're praying Val.

Re: kamp naweek en sommer jaar eind funksie??

Posted: Tue Nov 18, 2014 3:46 pm
by 4x4BEES
Hope all goes well Val :thumbup:
Will be praying for you.

Re: kamp naweek en sommer jaar eind funksie??

Posted: Tue Nov 18, 2014 8:19 pm
by Tenk
Hy is in ons gebede Val.

Re: kamp naweek en sommer jaar eind funksie??

Posted: Tue Nov 18, 2014 8:23 pm
by GI Jane
Dankie ek waardeur julle gebede. My Pa se gesondheid is baie sleg. Dokters doen wat hulle kan, sal sien of hy weer verbeter in die volgende 2 dae.

Re: kamp naweek en sommer jaar eind funksie??

Posted: Wed Nov 19, 2014 9:00 am
by Hilux 1
ai man, our thoughts and prayers with you all the way. please keep me upto date.

Re: kamp naweek en sommer jaar eind funksie??

Posted: Wed Nov 19, 2014 10:29 am
by Fire & Ice
Hy is in ons gebede ook. sterkte en bly positive

Re: kamp naweek en sommer jaar eind funksie??

Posted: Thu Nov 20, 2014 1:11 pm
by GI Jane
Yay,,, thanks all for the thoughts and prayers, an improvement in my Dad's condition. May be able to leave late tomorrow afternoon and spend a night or two camping.... :celebrate: :celebrate: :celebrate: :celebrate:

It's my parents 60th wedding anniversary at the end of the month, so looks like my Dad is keen to hang around for that... :thumbup: :thumbup: :thumbup: :thumbup:

Re: kamp naweek en sommer jaar eind funksie??

Posted: Thu Nov 20, 2014 2:29 pm
by 4x4BEES
Awesome news Val :yahoo: :yahoo: :yahoo: :yahoo:

Re: kamp naweek en sommer jaar eind funksie??

Posted: Thu Nov 20, 2014 3:30 pm
by swartvark
Great news Val!!!!!!!! :thumbup:

Re: kamp naweek en sommer jaar eind funksie??

Posted: Thu Nov 20, 2014 5:07 pm
by swartvark
Ouens???

Is dit moontlik dat ek een van die club se radios kan huur vir as ons Saterdag vir n Drive gaan?

Ek wil nie uitmis op die ...nonsens pratery nie. :beg:

Eeeeendag sal ek vir my een inbou....eeeeendag.

Re: kamp naweek en sommer jaar eind funksie??

Posted: Thu Nov 20, 2014 9:17 pm
by truckin
Soo Okes, im very, many exited.. :drinks: :party: So wie ry hoe laat? im going to try get away from work early but dont know yet. :frustrated:

Re: kamp naweek en sommer jaar eind funksie??

Posted: Thu Nov 20, 2014 9:20 pm
by SideKick
Ek ry môre werk toe klaar gepak en trailer gehak. Spikkels ry tot by my werk 3:30, los haar kar daar en ons ry direk van daar af. Mik om voor 5 daar te wees.

Sent from my GT-N7100 using Tapatalk

Re: kamp naweek en sommer jaar eind funksie??

Posted: Thu Nov 20, 2014 10:14 pm
by Huismoeles
Tiaan ek kan jou dalk uithelp met n radio maar sal eers more weet


Kan nie wag nie
:yahoo: :yahoo:

Re: kamp naweek en sommer jaar eind funksie??

Posted: Thu Nov 20, 2014 10:23 pm
by SideKick
Trailer is gepak en gehak :)

Sent from my GT-N7100 using Tapatalk

Re: kamp naweek en sommer jaar eind funksie??

Posted: Fri Nov 21, 2014 7:22 am
by swartvark
Huismoeles wrote:Tiaan ek kan jou dalk uithelp met n radio maar sal eers more weet


Kan nie wag nie
:yahoo: :yahoo:

Dankie Dirk....dit waardeer word indien moontlik.

Ek gaan ook nou begin pak. :blushing:

Re: kamp naweek en sommer jaar eind funksie??

Posted: Fri Nov 21, 2014 8:11 am
by Hilux 1
dit is D-day
@ Dirk waar gaan jy radios kry???

Tiaan ek het 2 handhelds wat ek sal bring.

Re: kamp naweek en sommer jaar eind funksie??

Posted: Fri Nov 21, 2014 8:25 am
by Huismoeles
Ek ken mense :twisted:

Het ook 1 handheld

Re: kamp naweek en sommer jaar eind funksie??

Posted: Fri Nov 21, 2014 8:37 am
by Hilux 1
ooooo, jy hou jou soos die skim

Re: kamp naweek en sommer jaar eind funksie??

Posted: Fri Nov 21, 2014 9:12 am
by Hilux 1
Tiaan, ek het ook my ou QD Tracer ook te koop. Prrat emt jou die naweek.

Re: kamp naweek en sommer jaar eind funksie??

Posted: Fri Nov 21, 2014 10:43 am
by GI Jane
okay so I will make it if I can... was at the emergency unit with my Dad at the medicity for 6 hrs last night. Got to bed at 3 am this morning so don't know, and am too tired to even think about it..

Re: kamp naweek en sommer jaar eind funksie??

Posted: Fri Nov 21, 2014 10:57 am
by Hilux 1
No stress Val, we all will and do understand.

Re: kamp naweek en sommer jaar eind funksie??

Posted: Fri Nov 21, 2014 11:23 am
by Hilux 1
SOOOOOO jaloers, daar is al van ons wat lekker al sit langs die water hoor ek..... :mrgreen: :mrgreen: :mrgreen: :mrgreen: :punch: :punch: :punch:

Re: kamp naweek en sommer jaar eind funksie??

Posted: Fri Nov 21, 2014 11:26 am
by Hilux 1
just putting it out there again:

Hellooooo all, Yes its HO HO HO merry Christmas

the club felt it in good heart to sponsor the meat for Saturday night. WHOOP WHOOP. thank you thank you :clap: :clap:


so make sure you bring only your sides for the Saturday. Meat is on the house(don't forget the ladder :lmao: :lmao: )

for those who slept late - unfortunately your bringing everthing for SAT. SORRY

Re: kamp naweek en sommer jaar eind funksie??

Posted: Fri Nov 21, 2014 1:20 pm
by Omo
Hilux 1 wrote:SOOOOOO jaloers, daar is al van ons wat lekker al sit langs die water hoor ek..... :mrgreen: :mrgreen: :mrgreen: :mrgreen: :punch: :punch: :punch:

Hoop die vuur brand as ons daar aankom. ;-) Ek ry eers 16H15 uit brackenfell uit.

Re: kamp naweek en sommer jaar eind funksie??

Posted: Fri Nov 21, 2014 1:22 pm
by SideKick
Wie is al daar??

Re: kamp naweek en sommer jaar eind funksie??

Posted: Fri Nov 21, 2014 1:48 pm
by mossie89
Kobus is al daar, n paar pics gekry lyk nice :cooldude:

Re: kamp naweek en sommer jaar eind funksie??

Posted: Sun Nov 23, 2014 12:29 pm
by Huismoeles
Al wat skiet kan se is dit was awesome
:yahoo: :yahoo:

Re: kamp naweek en sommer jaar eind funksie??

Posted: Sun Nov 23, 2014 1:07 pm
by GI Jane
Thanks Hilux family for an absolutely amazing weekend. Can't remember when last, actually, yes I can, it was last year about this time, since I laughed as much as I did. Thanks Tertius and Christine for putting it all together, Thanks club for the support at our year end function, and for them meat guys that knew exactly where to source the best meat. Thanks Kobus for always looking after my steaks and braaing it the best ever, with all your secret methods, and herbs and spices. Thanks to the wives of the guys, that are young enough to be my daughters and mother me every time we get together, love you girls tons. Thanks for the stand up comedians that are such live entertainment, and are responsible for the belly ache I have from laughing so much... Some of you I dont think I've seen since last years, year end function, but you are such precious friends that we just take up where we left off last time we were all together. Julle Kaapenaars is net van die beste. A desperately needed break with the greatest friends on earth.... Love you all girls and boys, and Moms and Dads.....

Ummmm yes I have one photo that I took on my blackberry of JS's fish, forgotten what it was called that he kindly put back in the river so it could go back to its little children... Great catch JS... will download it when I get a chance to transfer from my phone....

And yes, so far no photo's but believe me the weekend really happened.


:yahoo: :yahoo: :yahoo: :yahoo: :yahoo: :yahoo: :yahoo: :yahoo: :yahoo: :yahoo: :yahoo:

Re: kamp naweek en sommer jaar eind funksie??

Posted: Sun Nov 23, 2014 2:30 pm
by GI Jane
Okay big daddy fish.. caught itself on the hook attached to the rod with line, while we were all sitting around enjoying the beautiful weather and one anothers company... Yip JS would cast the 4 rods into the river often and also check that the bread was still on the hook.....
hilux 4x4.jpg
(128.47 KiB) Downloaded 303 times

Re: kamp naweek en sommer jaar eind funksie??

Posted: Sun Nov 23, 2014 2:32 pm
by Omo
Dankie aan almal vir n great naweek. Was heel gaaf om almal weer te sien na n jaar. Dankie aan die club vir die vleis. Dankie Ters en ouma vir die reel van die naweek.

Re: kamp naweek en sommer jaar eind funksie??

Posted: Sun Nov 23, 2014 3:15 pm
by Mud Dog
Lekker dat julle dit geniet het, :thumbup: :thumbup: .... en ook bly dat die Klub hierdie jaar in staat was om bietjie 'sponsorship' te gee. ;-)

Re: kamp naweek en sommer jaar eind funksie??

Posted: Sun Nov 23, 2014 4:21 pm
by Hilux 1
Baie awesome gewees. Dankie aan almal wat dit so lekker gemaak het. Was goed om gesigte by name te sit. Weereens awesome.

Re: kamp naweek en sommer jaar eind funksie??

Posted: Sun Nov 23, 2014 4:43 pm
by pietpetoors
Thank you to all of you for a relaxing weekend. Was nice to see all the familiar faces and it was nice to meet some new faces. I hope the new faces will turn into familiar faces.

Thanx Tertius and George for organizing, and a special thanx for Tertius' wife for keeping everything organized on her spread sheet.
klipkrans2.jpg
klipkrans
(142.65 KiB) Downloaded 286 times

Re: kamp naweek en sommer jaar eind funksie??

Posted: Sun Nov 23, 2014 5:00 pm
by Warrior
Dit was n kort ma intense kuier sessie :clap: - lag self ook nou nog oor alles wat ons aangevang het :slap:

Dankie aan almal wat gereel het :thumbup:
Dankie aan Tertius wat ons n nuwe "shooter" geleer het :silent:
Dankie aan Louis en Andro wat vir Hoppy gaan haal het toe my trokkie ge overheat het :cry:
Dankie aan Hoppy en die ander wat gehelp het met die plugs toe Alex se een band stukkend gesteek is deur n klip op die sidewall :wave:

Jammer oor die paar gekruide woorde wat uitgeglip het (opi VHF radios :oops: ), vir die mense wat nou arc eyes het as gevolg van my NiteCore flits :twisted: , vir die klippe wat ek teen Louis se Ford geskop het, vir ons gesnork en die ander goed wat ek seker later ook sal onthou. :?

Ek en Mr.P het dit baie geniet !! :yahoo:

Re: kamp naweek en sommer jaar eind funksie??

Posted: Sun Nov 23, 2014 6:16 pm
by X-Dors
Van my kant af ook baie dankie aan almal wat die naweek gereel het dit was n lekker naweek :thumbup:

Re: kamp naweek en sommer jaar eind funksie??

Posted: Sun Nov 23, 2014 6:22 pm
by X-Dors
Nog n paar prente

Re: kamp naweek en sommer jaar eind funksie??

Posted: Sun Nov 23, 2014 6:28 pm
by X-Dors
En nog :acute:

Re: kamp naweek en sommer jaar eind funksie??

Posted: Sun Nov 23, 2014 6:36 pm
by X-Dors
Okkkkkkk Klaar :lmao: :lmao: :lmao:

Re: kamp naweek en sommer jaar eind funksie??

Posted: Sun Nov 23, 2014 10:26 pm
by Huismoeles
Mens moet ook net vir Pieter (4x4 direct ) en die ander dankie se vir die "lucky" draw pryse

Re: kamp naweek en sommer jaar eind funksie??

Posted: Mon Nov 24, 2014 9:27 am
by george
Baie dankie almal. Dit was baie lekker :thumbup:

Ja Eben dis was my eerste keer dat ek van so 'n shooter hoor :twisted:

Hoop Mr P join ons weer.Colt en al

Nogmaals Dankie aan Tertius en sy vrou vir al die reelings.
Dankie Kobus.Die steak was baie lekker :thumbup:

Re: kamp naweek en sommer jaar eind funksie??

Posted: Mon Nov 24, 2014 10:05 am
by Hilux 1
lekker shooters daai :lmao: :lmao: :lmao: :lmao:

ja dankie ook aan Hoppy vir sy twee braaiers wat hy gebring het.

Re: kamp naweek en sommer jaar eind funksie??

Posted: Mon Nov 24, 2014 10:48 am
by Hoppy
Dankie aan Tertius, Pieter, die Hiluxclub en almal wat die naweek gereel het en opgedaag het, dit was puik :yahoo:

Ons het LEKKERRRR gekuier :lmao:

Re: kamp naweek en sommer jaar eind funksie??

Posted: Mon Nov 24, 2014 11:13 am
by george
Lyk daai foto van Boetie met die bottel wyn nie baie na Barry Hilton nie :razz:
Hy is net so snaaks.My maag is nou nog seer

Re: kamp naweek en sommer jaar eind funksie??

Posted: Mon Nov 24, 2014 11:19 am
by Hilux 1
ek(altans mamma) het ook so n paar kiks

so n naweek put die KIDS darem uit jong.

Re: kamp naweek en sommer jaar eind funksie??

Posted: Mon Nov 24, 2014 11:35 am
by Hilux 1
soos ek se, die naweek put die kinders uit

Re: kamp naweek en sommer jaar eind funksie??

Posted: Mon Nov 24, 2014 2:01 pm
by 4x4BEES
Dankie vir al die foto's ouens :thumbup: :thumbup:
Lyk of dit n groot sukses was, jammer ek kon nie
deelneem nie.

Sal kyk of ek volgende jaar se GTG kan bywoon :beg:

Re: kamp naweek en sommer jaar eind funksie??

Posted: Mon Nov 24, 2014 5:11 pm
by swartvark
Dit was 'n AMAZING naweek ouens!! Ek en my groepie nuwe kampers het dit baie geniet. :thumbup: :thumbup:

Dankie vir Tertius en die CLUB.

Die naweek was vir my net so uitputtend.........eks duidelik meer gewoond aan Hilux ry as ROEI!! :lol:
20141122_131539.jpg
20141122_131539.jpg (136.94 KiB) Viewed 6210 times
20141122_101648.jpg
20141122_101648.jpg (169.24 KiB) Viewed 6210 times
20141122_164040.jpg
20141122_164040.jpg (165.9 KiB) Viewed 6210 times
20141123_062707.jpg
20141123_062707.jpg (160.5 KiB) Viewed 6210 times
Die groot soektog..........waar is daai speelgat? :laugh2:
20141122_121526.jpg
20141122_121526.jpg (187.13 KiB) Viewed 6210 times
20141122_113353.jpg
20141122_113353.jpg (187.77 KiB) Viewed 6210 times
20141122_122428.jpg
20141122_122428.jpg (156.36 KiB) Viewed 6210 times
"Visvang" met handlyn en gesnyde stukkies viennas. :cooldude:
20141121_184755.jpg
20141121_184755.jpg (231.7 KiB) Viewed 6210 times

Re: kamp naweek en sommer jaar eind funksie??

Posted: Mon Nov 24, 2014 5:21 pm
by swartvark
20141122_054955.jpg
20141122_054955.jpg (167.54 KiB) Viewed 6209 times
20141123_063533.jpg
20141123_063533.jpg (194.5 KiB) Viewed 6209 times
20141122_173242-1.jpg
20141122_173242-1.jpg (100.43 KiB) Viewed 6208 times
IMG-20141123-WA0051.jpg
IMG-20141123-WA0051.jpg (180.21 KiB) Viewed 6208 times

En soos ek se........uitputtend vir almal!! :blushing:
20141122_164025.jpg
20141122_164025.jpg (188.19 KiB) Viewed 6209 times
20141123_124401.jpg
20141123_124401.jpg (121.93 KiB) Viewed 6209 times

Re: kamp naweek en sommer jaar eind funksie??

Posted: Mon Nov 24, 2014 7:08 pm
by Fire & Ice
Dankie vir die naweek. Ons het dit baie geniet en sien uit na die volgende kuier. Ja ek soek ook nog na die speel gat. Is seker op n ander plaas ;)

Re: kamp naweek en sommer jaar eind funksie??

Posted: Mon Nov 24, 2014 7:25 pm
by Tenk
Lyk of julle n kwaai tyd gehad het, ek sal volgende jaar hopelik kan bywoon.

Re: kamp naweek en sommer jaar eind funksie??

Posted: Tue Nov 25, 2014 10:12 am
by Hangover
Dit lyk vrek lekker daar waar julle was!

Re: kamp naweek en sommer jaar eind funksie??

Posted: Tue Nov 25, 2014 8:10 pm
by Mud Dog
Great photos! Very happy that you guys all had a wonderful outing - well done to the organisers!!! :thumbup: :thumbup: :thumbup:

Re: kamp naweek en sommer jaar eind funksie??

Posted: Wed Nov 26, 2014 7:59 am
by swartvark
RAAAaaiiiit...........Ek's uitgerus en Reg om weer daar te gaan kamp. :tongue:

Re: kamp naweek en sommer jaar eind funksie??

Posted: Wed Nov 26, 2014 8:48 am
by Warrior
Nou praat jy Tiaan :thumbup:

Ons is hoeka besig om te kyk vir n naweek binnekort na Leeuwenbosch fontein. :celebrate:

Hilux club jaareindfunksie vers 2 ? :twisted:

Re: kamp naweek en sommer jaar eind funksie??

Posted: Wed Nov 26, 2014 9:38 am
by Hilux 1
Warrior wrote:Nou praat jy Tiaan :thumbup:

Ons is hoeka besig om te kyk vir n naweek binnekort na Leeuwenbosch fontein. :celebrate:

Hilux club jaareindfunksie vers 2 ? :twisted:
solank daar weer ...... in die sand gedrink gaan word.

Re: kamp naweek en sommer jaar eind funksie??

Posted: Wed Nov 26, 2014 10:45 am
by Warrior
:lmao: :lmao: :lmao: :lmao: :lmao: :silent: :silent: :drinks: