Page 2 of 2
Re: REBEL 4X4 MOEGATLE
Posted: Fri Sep 12, 2008 7:24 pm
by hilex08
ok....my maat sal my help, sal hom teen more aand he !!!!
Re: REBEL 4X4 MOEGATLE
Posted: Fri Sep 12, 2008 8:09 pm
by Mammabeer
Dit was werklik 'n goeie event , met excellent photo oppertunities.....
Ons het sondagaand na van die footage gekyk.........stunning.....
Re: REBEL 4X4 MOEGATLE
Posted: Fri Sep 12, 2008 8:18 pm
by blom
hello antie
daai goette wat jy my kinners gegee het gloei nou nog ?
se vir hannes ek was by herbert en hy het side shafts maar as ek hom vir 'n prys vra raak hy so vaag , weet nie wat is die storie agter die storie nie ?
Re: REBEL 4X4 MOEGATLE
Posted: Fri Sep 12, 2008 8:24 pm
by Mammabeer
Die goed gloei lank....glo my.....ek het een gebars in die asblik....ne skrik my jis af as ek die ding in die donker oopmaak....
Dis reg ,sal hom se, hy behoort oor so 2 ure hier te wees. Hy sal jou seker kontak more of so....
Re: REBEL 4X4 MOEGATLE
Posted: Fri Sep 12, 2008 11:03 pm
by BenHur
Cool lyk of julle fun gehad het.
Cassie
Spel vir die oom "B...R...E...E...K"
Nou in 'n sin: "Eek het my vinger met geweld in my oor afgebreek.
Toe ek op skool 7/8 moes uitwerk was dit 'n breuk."
Spel weer "B...R...E...E...K"
Nou goed onthou dit nou volgende keer.
Re: REBEL 4X4 MOEGATLE
Posted: Sat Sep 13, 2008 7:50 pm
by Umvubu
Ek hoor by Ronald (Dieseldog) dit was 'n baie LEKKER event. Sal kyk of ek dit volgende jaar kan maak. :D
Re: REBEL 4X4 MOEGATLE
Posted: Sun Sep 14, 2008 4:11 pm
by Engel
ToyX4 wrote:Ek like jou signature Andre
klomp grapgatte
julle ry dat julle kots
Re: REBEL 4X4 MOEGATLE
Posted: Sun Sep 14, 2008 4:17 pm
by CasKru
BenHur wrote:Cool lyk of julle fun gehad het.
Cassie
Spel vir die oom "B...R...E...E...K"
Nou in 'n sin: "Eek het my vinger met geweld in my oor afgebreek.
Toe ek op skool 7/8 moes uitwerk was dit 'n breuk."
Spel weer "B...R...E...E...K"
Nou goed onthou dit nou volgende keer.
Sorry Bennie man... iemand het my aandag gebreuk terwyl ek getik het.... ek was nooi goed met breeke nie!
Re: REBEL 4X4 MOEGATLE
Posted: Sun Sep 14, 2008 5:04 pm
by blom
hilex08 wrote:ok....my maat sal my help, sal hom teen more aand he !!!!
He ? bra Hennie hoe loop dinge nou ?
ons wag nog vidie boominsident?
Re: REBEL 4X4 MOEGATLE
Posted: Sun Sep 14, 2008 5:18 pm
by blom
Re: REBEL 4X4 MOEGATLE
Posted: Sun Sep 14, 2008 8:26 pm
by Umvubu
Blom
Julle maak 'n man kwaai jaloers....... :x