Page 1 of 1

Manne, julle moet hierdie kyk...

Posted: Wed Feb 11, 2015 3:08 pm
by Dodging
https://www.youtube.com/watch?v=WnD5Gv5 ... e=youtu.be" onclick="window.open(this.href);return false;

Dis ons nuwe katjie wat ons aangeneem het. Kyk op die einde van die video - ek kry sommer namens my brak seer :surrender:

Re: Manne, julle moet hierdie kyk...

Posted: Wed Feb 11, 2015 3:11 pm
by 4x4BEES
Ek kry sommer n traan in my oog
:lmao: :lmao: :lmao:

Re: Manne, julle moet hierdie kyk...

Posted: Wed Feb 11, 2015 3:14 pm
by Masekind
:lmao: :lmao: :lmao: :lmao: :lmao: :lmao:
So op die ding-dong

Re: Manne, julle moet hierdie kyk...

Posted: Wed Feb 11, 2015 3:20 pm
by Dodging
Die klokke het gelui haha

Re: Manne, julle moet hierdie kyk...

Posted: Wed Feb 11, 2015 3:23 pm
by CasKru
Julle hond het nogal 'n hard tamper alarm... hehe

Re: Manne, julle moet hierdie kyk...

Posted: Thu Feb 12, 2015 7:37 am
by MOFASA
:lmao: :lmao: :lmao: :lmao: :lmao: :lmao: :lmao: :lmao: :lmao: :lmao: :lmao: :lmao: :lmao:

Re: Manne, julle moet hierdie kyk...

Posted: Thu Feb 12, 2015 7:41 am
by Toppie4x4
Altyd gewonder hoe n hond sy skrik vang vir n kat :lol: :lol:

Re: Manne, julle moet hierdie kyk...

Posted: Thu Feb 12, 2015 8:06 am
by Pote
:lmao: :laugh2: :lmao: :laugh2: :lmao: :laugh2:

Re: Manne, julle moet hierdie kyk...

Posted: Thu Feb 12, 2015 8:57 am
by Hangover
Hahaha dis baie lelik van die kat om daai vuil spel te gooi

Re: Manne, julle moet hierdie kyk...

Posted: Thu Feb 12, 2015 10:00 am
by 4x4BEES
:shh:

Re: Manne, julle moet hierdie kyk...

Posted: Thu Feb 12, 2015 12:13 pm
by dalkill
:lmao:

shame , die arme brakkie het maar baie geduld met die nuwe familie lid.
kyk hoe kyk vir die kamera asof om te sĂȘ ... "help my !!"

Re: Manne, julle moet hierdie kyk...

Posted: Thu Feb 12, 2015 5:24 pm
by ChrisF
MOOI hond daai !! :)


so brakkie gehad toe ek so 7 jaar oud was.

Re: Manne, julle moet hierdie kyk...

Posted: Thu Feb 12, 2015 5:26 pm
by Dodging
Ja ek is mal oor daai brak. Was nogal ge-adverteer as n foksie/russel kruis... Jaaaa sure...

Re: Manne, julle moet hierdie kyk...

Posted: Thu Feb 12, 2015 11:48 pm
by ChrisF
Dodging wrote:Ja ek is mal oor daai brak. Was nogal ge-adverteer as n foksie/russel kruis... Jaaaa sure...
paar jaar terug stap ons deur Onrus.

So SIT die Elsasion op die grond met die worsie wat REK om by te kom .... wonder hoe het daai mengsel gelyk :shock2: :laugh2: :lmao:

Re: Manne, julle moet hierdie kyk...

Posted: Fri Feb 13, 2015 2:58 pm
by dalkill
ChrisF wrote:...wonder hoe het daai mengsel gelyk :shock2: :laugh2: :lmao:
worsasional :lmao: