Page 1 of 1

TURBO Inligtingsdag / Info Day 18 APRIL

Posted: Thu Mar 05, 2015 3:37 pm
by Kagiso
REG MANNE: Eerste een is gereel .. ons moes bikki 'juggle' met die datums [want ek is mos baie weg op die Uitreike ..] en di eeen is al wat sin maak:
[Om jou naam by die lys te voeg: Sit bloot op n nuwe pos jou naam en Forum naam, ek sal dit dan na hierdie pos terug "copy" - Sodoende hoef jy nie die heeeeel draad deur te lees om te sien WANNEER en WAAR dit is en WIE almal gaan bywoon, nie.]

18 April 2015 TURBO Inligtingsdag - 08:30 for 09:00

Unit 6, Solo Park, 5 Edward Avenue,
Hennopspark ext. 3 ,
Centurion ,
Phone: 012 653 7507

Kry die PADKAART op hulle webblad: http://www.turboworks.co.za/" onclick="window.open(this.href);return false;

Myself :cooldude: Oompie Mac
Johannes aka JAANS
Louis Fourie
Jacques T
Pieter 'Grobbepj'
Hennie "Dowe Koos"
Niklaasie 'Nico'
Reinhart
Johan Havenga
Kevin
KOBUSL\

Re: TURBO Inligtingsdag / Info Day 18 APRIL

Posted: Fri Mar 13, 2015 3:56 pm
by Kagiso
CONFIRMED / BEVESTIG: Daar gaan ook 'n klein uitstalling van LED / HID Ligte wees, met Vraag & Antwoord tyd bygewerk vir 18 April..

Kom nou kan julle Petrol drinkers ook maar kom al het julle nie Turbo nodig nie :woo:

Kom al is dit sommer vir die kuier en braai :celebrate:

Re: TURBO Inligtingsdag / Info Day 18 APRIL

Posted: Tue Apr 14, 2015 10:38 pm
by Kagiso
REMINDER / ONTHOU / DON'T FORGET / MOENIE VERGEET NIE /

REG MANNE: Eerste een is gereel .. ons moes bikki 'juggle' met die datums [want ek is mos baie weg op die Uitreike ..] en die een is al wat sin maak:
Om jou naam by die lys te voeg: Sit bloot op n nuwe pos jou naam en Forum naam, ek sal dit dan na hierdie pos terug "copy" - Sodoende hoef jy nie die heeeeel draad deur te lees om te sien WANNEER en WAAR dit is en WIE almal gaan bywoon, nie

(for ENGLISH .. copy & paste this to Google Translate please. :idea: )

18 April 2015 TURBO Inligtingsdag - 08:30 for 09:00

Unit 6, Solo Park, 5 Edward Avenue,

Hennopspark ext. 3 ,
Centurion ,
Phone: 012 653 7507

Kry die PADKAART op hulle webblad: http://www.turboworks.co.za/" onclick="window.open(this.href);return false;

Re: TURBO Inligtingsdag / Info Day 18 APRIL

Posted: Wed Apr 15, 2015 5:56 am
by Jaans
Ek gaan die een moet mis ek sit weer oorsee.

Re: TURBO Inligtingsdag / Info Day 18 APRIL

Posted: Fri Apr 17, 2015 12:36 am
by Kagiso
:eh: :blackeye: :cry: agggg bummer.. Jammer Jaans -- Hou 31 Mei oop vir die DYNO dag

Re: TURBO Inligtingsdag / Info Day 18 APRIL

Posted: Fri Apr 17, 2015 2:26 pm
by grobbepj
Ek gaan ok die een mis. Jammer. Ekt nie die draad gevolg. Ek gaan saam die andee lede rhino park se roete doen. Ek het van skool af die probleem gehad waar ek eerder speel as leer [POUTING FACE]

Sal dagboek probeer oophou vd dyno dag.