Page 1 of 1

My 30-06 se lading-ontwikkeling.

Posted: Mon Mar 09, 2015 6:29 am
by witmamba
Ek is uiteindelik tevrede met my lading!
Mossberg 4x4 in 30-06, Peregrine VRG4 165gn met 53,3gn S365 en CCI 200 primers. TPL is 83,9mm.

Toe die lading mooi loop sien ek die golf bal... :twisted:

Re: My 30-06 se lading-ontwikkeling.

Posted: Mon Mar 09, 2015 7:13 am
by Hangover
Mooi Hansie!

Lyk my ek het jou mooi geleer!! Jy kry nou beter groups as wat ek die laaste ruk kry!

Re: My 30-06 se lading-ontwikkeling.

Posted: Mon Mar 09, 2015 7:58 am
by BenRich
Goeie Werk :clap:

Re: My 30-06 se lading-ontwikkeling.

Posted: Mon Mar 09, 2015 8:00 am
by Aquanaut
Very nice, wish I could shoot groups like that. :clap: :clap: :clap:

Re: My 30-06 se lading-ontwikkeling.

Posted: Mon Mar 09, 2015 10:05 am
by Frederick
Well done!!
Kyk as dit werk dan werk dit.

Re: My 30-06 se lading-ontwikkeling.

Posted: Mon Mar 09, 2015 10:06 am
by witmamba
Feite! Ek is baie gelukkig.