Page 1 of 1

Petrol ruik bietjie ryk

Posted: Mon Apr 06, 2015 6:55 pm
by GerrieF
Hi almal. Skuus as die onderwerp al bespreek was maar ek kry nie n antwoord nie.
Ek het n 2006 hilux vigo 4l V6. Soos alle ander 4L is sy maar swaar op petrol. Maar die laaste paar maande kom ek agter die petrol gasse ruik bietjie ryk. Die petrol verbruik is baie hoog, 6km per Lieter. Ek het onlangs die cats uitgehaal en sien geen maar geen verbetering nie.
Is daar iemand in JHB wat kan kyk na die engin of hoe kan mens die engin weer 'stel' om optimale petrol te gebruik.
Wat anders kan mens doen om dit selfs net te kry dat ek weer 7km/L kan kry.
Dankie by voorbaat en skuus as die onserwerp al bespreek was.
Groete.

Re: Petrol ruik bietjie ryk

Posted: Mon Apr 06, 2015 8:42 pm
by Mylux
Hi Gerrie,
Welcome to the forum!
Try cleaning the MAF sensor on the air intake system.
Cheers
Greg

Re: Petrol ruik bietjie ryk

Posted: Tue Apr 07, 2015 12:17 pm
by GerrieF
Thank you Greg. Will do that this week and see. Thank you.

Re: Petrol ruik bietjie ryk

Posted: Wed Apr 22, 2015 12:30 pm
by Mars
Het jy daardie petrol reuk gekry voor of na jy die CATS uitgehaal het?

Re: Petrol ruik bietjie ryk

Posted: Wed Apr 22, 2015 2:04 pm
by GerrieF
Voor die cats verwyder was en was nog steeds daar nadat dit verwyder was. Ek het gedink dit was dalk die cats maar was nie.

Re: Petrol ruik bietjie ryk

Posted: Wed Apr 22, 2015 6:07 pm
by JamesC
+1...MAF

Re: Petrol ruik bietjie ryk

Posted: Wed Apr 22, 2015 8:46 pm
by GerrieF
Ek het die MAF sensors mooi skoon gemaak. Die een 'hot wire' was taamlik vuil, en die ander een nog mooi skoon.
Het nog nie weer die beast gery nie na dit nie. Wil self sien of dit n verskil gaan maak.