Page 1 of 1

Paar (baie) vrae oor 'n Lexus conversion

Posted: Wed Apr 15, 2015 1:15 pm
by ChrisSwart
Ek ry 'n 2700 IFS

Ek oorweeg 'n 1UZ non VVTI conversion, met lexus Auto box.
STD ECU
Ek wil graag die bakkie 4x4 hou.

Kan iemand dalk help met die volgende vrae.

1) Ek het gehoor dat die 22R se transfer box net agter op die lexus box vasbout en so die 4x4 kan hou. Is dit so? Het iemand dit al gedoen?
2) Sal die ABS en airbag werk met die Lexus ECU as ek die standaard Toyota ECU uithaal?
3) Hoe gemaak met die Rev counter en Speedo?
4) Gaan die standaard petrol pomp sterk genoeg wees om die V8 te voer
5) Sal die standaard Exhaust manifold pas, of sal ek branches moet laat maak?
6) Watse radiator en fan gebruik mens? (Ek sal graag die hidroliese fan wil gebruik wat saam met die Lexus engine kom, maar weet nie of hy sal pas nie)
7) Het iemand dalk fotos van wat hulle maak met die outomatiese gear selector?


Ek gee nie om oor wat die petrol verbruik gaan wees nie.
En ek weet dat die markwaarde by die venster uit is as ek dit doen.
Dit is nie hoekom ek dit doen nie.


Dankie by voorbaat

Re: Paar (baie) vrae oor 'n Lexus conversion

Posted: Wed Apr 15, 2015 2:15 pm
by Thabogrobler
Ek kan ongelukkih geen van jou vrae beantwooord nie; however, as jy jou huigige transfer boks gaan uitgooi, hou my asb ingedagte!