Ek vat maar n kans.
Enige iemand met n rollback of iets soortgelyks wat n dis vir my kan laai in Hoedspruit en vir my Hendrina toe neem op my plaas?
Kontak my asb.
0844228323
Rollback vervoer
- Kaaskrul
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 476
- Joined: Mon Nov 26, 2012 10:03 pm
- Town: Port Elizabeth
- Vehicle: 2018 Hilux X-Cab 4x4 Dakar
- Real Name: Pierre
Re: Rollback vervoer
Sjoe, daai riggs hardloop amper teen R25 per km both ways.