Page 1 of 1

Welgelegen?4-July 2015 - INdependance day

Posted: Tue Jun 23, 2015 1:22 pm
by Hilux 1
Wat seg die Kaapse manne?? waarheen?

Ek is lus vir n bietjie ry iewers.
begin maar die lys opvul manne
1.
2.
3.
4.
5.
6.
7.
8.
9.
10.

Re: Atlantis Duine / Welgelegen?4-July 2015 - INdependance d

Posted: Tue Jun 23, 2015 2:18 pm
by ThysdJ
Gaan ry Welgelegen... Jean het 'n nuwe pad oopgestoot, blykbaar baie steil... miskien kan een van julle die 2de wees wat daar uitry... Ek gaan die eerste wees.. hahahahaha

Re: Atlantis Duine / Welgelegen?4-July 2015 - INdependance d

Posted: Wed Jun 24, 2015 10:15 am
by Huismoeles
Alby is reg vir my :thumbup:

Oom Thys
Fotos vir proof :twisted:

Re: Atlantis Duine / Welgelegen?4-July 2015 - INdependance d

Posted: Wed Jun 24, 2015 11:34 am
by ThysdJ
Ek sal as ek Saterdag daar uitkom... :thumbup: :thumbup:

Re: Atlantis Duine / Welgelegen?4-July 2015 - INdependance d

Posted: Wed Jun 24, 2015 4:20 pm
by Omo
Hilux 1 wrote:Wat seg die Kaapse manne?? waarheen?

Ek is lus vir n bietjie ry iewers.
begin maar die lys opvul manne
1. OMO
2.
3.
4.
5.
6.
7.
8.
9.
10.

Re: Atlantis Duine / Welgelegen?4-July 2015 - INdependance d

Posted: Wed Jun 24, 2015 4:37 pm
by Hoppy
Ek en Eben en Werner wil Welgelegen doen

Re: Atlantis Duine / Welgelegen?4-July 2015 - INdependance d

Posted: Thu Jun 25, 2015 8:56 am
by Huismoeles
Dan lyk dit vir my ons gaan welgelegen toe

Ters gaan jy vir ons reel :beg: asb

En sommer n lys met name maak

Re: Atlantis Duine / Welgelegen?4-July 2015 - INdependance d

Posted: Thu Jun 25, 2015 12:32 pm
by Hilux 1
is jou hande rond mr Hoving??

Re: Atlantis Duine / Welgelegen?4-July 2015 - INdependance d

Posted: Thu Jun 25, 2015 1:08 pm
by Hoppy
Begin maar die lys opvul manne;
1. OMO
2. Hoppy
3. Werner
4. Eben
5. Dirk
6.
7.
8.
9.
10.

Re: Atlantis Duine / Welgelegen?4-July 2015 - INdependance d

Posted: Thu Jun 25, 2015 1:59 pm
by Huismoeles
Hilux 1 wrote:is jou hande rond mr Hoving??

Nee sit en maak net nie heeldag potlode skerp nie soos jy :twisted:

Re: Atlantis Duine / Welgelegen?4-July 2015 - INdependance d

Posted: Thu Jun 25, 2015 2:01 pm
by Hilux 1
nee, jy sit op n krat

Re: Atlantis Duine / Welgelegen?4-July 2015 - INdependance d

Posted: Thu Jun 25, 2015 2:23 pm
by Hilux 1
Begin maar die lys opvul manne;
1. OMO
2. Hoppy
3. Werner
4. Eben
5. Dirk
6.
7.
8.
9.
10. Tertius

Re: Atlantis Duine / Welgelegen?4-July 2015 - INdependance d

Posted: Thu Jun 25, 2015 2:30 pm
by Raino001
Hilux 1 wrote:Begin maar die lys opvul manne;
1. OMO
2. Hoppy
3. Werner
4. Eben
5. Dirk
6. Raino
7.
8.
9.
10. Tertius

Re: Atlantis Duine / Welgelegen?4-July 2015 - INdependance d

Posted: Thu Jun 25, 2015 4:39 pm
by X-Dors
Raino001 wrote:
Hilux 1 wrote:Begin maar die lys opvul manne;
1. OMO
2. Hoppy
3. Werner
4. Eben
5. Dirk
6. Raino
7. Kobus
8.
9.
10. Tertius

Re: Atlantis Duine / Welgelegen?4-July 2015 - INdependance d

Posted: Thu Jun 25, 2015 5:21 pm
by ThysdJ
Damn.. Ek doen Koës Rally daai naweek.. :silent: :silent: :silent:

Re: Atlantis Duine / Welgelegen?4-July 2015 - INdependance d

Posted: Thu Jun 25, 2015 6:23 pm
by mossie89
Eke ook eke ook eke ook

Re: Atlantis Duine / Welgelegen?4-July 2015 - INdependance d

Posted: Fri Jun 26, 2015 9:06 am
by ThysdJ
mossie89 wrote:Eke ook eke ook eke ook
Koes Rally of Welgelegen?

Re: Atlantis Duine / Welgelegen?4-July 2015 - INdependance d

Posted: Fri Jun 26, 2015 10:22 am
by Warrior
Sou bitter graag wou join maar sit dan in Addo. Kan altyd more gaan :wink2:

1. OMO
2. Hoppy
3. Werner
4.
5. Dirk
6. Raino
7. Kobus
8.
9.
10. Tertius

Re: Atlantis Duine / Welgelegen?4-July 2015 - INdependance d

Posted: Fri Jun 26, 2015 10:30 am
by Hilux 1
Sou bitter graag wou join maar sit dan in Addo. Kan altyd more gaan :wink2:

1. OMO
2. Hoppy
3. Werner
4. Dirk
5. Raino
6. Kobus
7. Mossie
8.
9.
10. Tertius

Re: Atlantis Duine / Welgelegen?4-July 2015 - INdependance d

Posted: Fri Jun 26, 2015 1:29 pm
by Tenk
Ek join julle ook. :thumbup:

Re: Atlantis Duine / Welgelegen?4-July 2015 - INdependance d

Posted: Sat Jun 27, 2015 9:49 am
by Huismoeles
1. OMO
2. Hoppy
3. Werner
4. Dirk
5. Raino
6. Kobus
7. Mossie
8. Tenk
9.
10. Tertius

Re: Welgelegen?4-July 2015 - INdependance day

Posted: Mon Jun 29, 2015 2:14 pm
by Hilux 1
ok so dis net 9 van ons die naweek.

kan nie wag nie. :yahoo: :yahoo: :yahoo: :yahoo:

Re: Welgelegen?4-July 2015 - INdependance day

Posted: Tue Jun 30, 2015 9:05 am
by Hilux 1
Kevin, dis nog nie te laat nie :laugh2: :laugh2: :laugh2:

Re: Welgelegen?4-July 2015 - INdependance day

Posted: Tue Jun 30, 2015 10:10 am
by Huismoeles
Hilux 1 wrote:Kevin, dis nog nie te laat nie :laugh2: :laugh2: :laugh2:

Wat het van Kevin geraak? ?

Re: Welgelegen?4-July 2015 - INdependance day

Posted: Tue Jun 30, 2015 10:12 am
by Huismoeles
Is als gereel Ters? ?

Hoe laat waar? ??

Re: Welgelegen?4-July 2015 - INdependance day

Posted: Tue Jun 30, 2015 11:07 am
by Warrior
Ek hoop dit reen en julle sit vas :disgust:
Sal ma die foto's moet kyk na die tyd :(

Re: Welgelegen?4-July 2015 - INdependance day

Posted: Tue Jun 30, 2015 11:57 am
by Hilux 1
net V6's dit het mos te veel krag :disgust: :disgust: of hoe Eben

Re: Welgelegen?4-July 2015 - INdependance day

Posted: Tue Jun 30, 2015 2:24 pm
by Warrior
:surrender: :laugh2: :dance1: :thumbup:

Re: Welgelegen?4-July 2015 - INdependance day

Posted: Tue Jun 30, 2015 8:41 pm
by Tenk
Waar is die bra met die v6 colt hy kan ons ook join, hy het seker al uitgefigure waar sit die 4x4 :lmao: :lmao: :lmao:

Re: Welgelegen?4-July 2015 - INdependance day

Posted: Tue Jun 30, 2015 10:29 pm
by X-Dors
Hilux 1 wrote:ok so dis net 9 van ons die naweek.

kan nie wag nie. :yahoo: :yahoo: :yahoo: :yahoo:
So Hoe laat saterdag en gaan ons daar braai na die tyd ?

Re: Welgelegen?4-July 2015 - INdependance day

Posted: Wed Jul 01, 2015 10:45 am
by Tenk
Ek sou se n braai is in orde, ek kan n sak kameeldoring bring, miskien kan Ters net uitvind van die braai geriewe.

Re: Welgelegen?4-July 2015 - INdependance day

Posted: Wed Jul 01, 2015 11:33 am
by Hilux 1
ek sal se as ons 8:30 kan wees daar is dit 100%.

daar is braai geriewe ja, ongelukkig gaan ek dalk net n vinnige koue kan geniet na die tyd. verpligtinge. :blackeye: :blackeye:

ek vind net uit of ons kan vuurstig

Re: Welgelegen?4-July 2015 - INdependance day

Posted: Wed Jul 01, 2015 11:35 am
by Hilux 1
raait, ons kan braai. daar is blykbaar kampeerders ook so ons moet net n gap soek seg hy.

Re: Welgelegen?4-July 2015 - INdependance day

Posted: Wed Jul 01, 2015 3:37 pm
by Omo
Hilux 1 wrote:ek sal se as ons 8:30 kan wees daar is dit 100%.

Miskien so by 08h00 se kant by die palms mekaar kry en daarvandaan vertrek???

Re: Welgelegen?4-July 2015 - INdependance day

Posted: Wed Jul 01, 2015 5:08 pm
by Huismoeles
X-Dors wrote: So Hoe laat saterdag en gaan ons daar braai na die tyd ?
X-Dors het mos n ingeboude braai.

Re: Welgelegen?4-July 2015 - INdependance day

Posted: Wed Jul 01, 2015 6:51 pm
by mossie89
Ja hoelaat en waar kom ons bymekaar wat kos die roete

Re: Welgelegen?4-July 2015 - INdependance day

Posted: Thu Jul 02, 2015 12:02 pm
by Huismoeles
Sal se so 8uur vir kwartoor 8 daar by die palms vir die wat wil
Anders 8:30 op die plaas
Ek gaan palms toe kan nie onthou waar plaas is nie :oops:

Dis R100 n voertuig as en ters reg verstaan het

Re: Welgelegen?4-July 2015 - INdependance day

Posted: Thu Jul 02, 2015 12:56 pm
by Hilux 1
Huismoeles wrote:Sal se so 8uur vir kwartoor 8 daar by die palms vir die wat wil
Anders 8:30 op die plaas
Ek gaan palms toe kan nie onthou waar plaas is nie :oops:

Dis R100 n voertuig as en ters reg verstaan het

:thumbup: :thumbup: :thumbup: :thumbup:

ek sal julle seker eers nader aan 8:40 sien

Re: Welgelegen?4-July 2015 - INdependance day

Posted: Thu Jul 02, 2015 5:20 pm
by Omo
ek sal julle seker eers nader aan 8:40 sien[/quote]


Dit is verskriklik as jy 2 dae voor die tyd al weet jy gaan laat wees. :slap:

Re: Welgelegen?4-July 2015 - INdependance day

Posted: Thu Jul 02, 2015 5:36 pm
by mossie89
Kwaai sien dan.

Re: Welgelegen?4-July 2015 - INdependance day

Posted: Thu Jul 02, 2015 8:44 pm
by mossie89
Louis ek bring nog n Ford saam vir jou plesier en ons vermaak

Re: Welgelegen?4-July 2015 - INdependance day

Posted: Fri Jul 03, 2015 12:13 am
by Hilux 1
Ek gaan nie meer laat wees nie, kids al more aand by ouma

Re: Welgelegen?4-July 2015 - INdependance day

Posted: Fri Jul 03, 2015 12:48 am
by Omo
mossie89 wrote:Louis ek bring nog n Ford saam vir jou plesier en ons vermaak
:thumbup: :thumbup:

Re: Welgelegen?4-July 2015 - INdependance day

Posted: Sat Jul 04, 2015 5:56 pm
by Hilux 1
Dankie almal. Kobus mail my asb die fodies na tertius@binedell.com

Re: Welgelegen?4-July 2015 - INdependance day

Posted: Sat Jul 04, 2015 6:10 pm
by Hoppy
Jammer ek het dit gemis, is nogsteeds by die werk, sukkel met Werner se Jeep, hy moet more weer terug ry Caledon toe.

Re: Welgelegen?4-July 2015 - INdependance day

Posted: Sun Jul 05, 2015 3:52 pm
by X-Dors
Hilux 1 wrote:Dankie almal. Kobus mail my asb die fodies na tertius@binedell.com
Ja dankie aan almal was n lekkerdag .Ters Mossie gaan later die foto's aflaai ek sal vir hom vra om te mail my internet is verstrooi hier by huis .

Re: Welgelegen?4-July 2015 - INdependance day

Posted: Sun Jul 05, 2015 6:47 pm
by Tenk
Dankie almal was n kwaai tripie :thumbup:

Re: Welgelegen?4-July 2015 - INdependance day

Posted: Sun Jul 05, 2015 7:43 pm
by Hilux 1
Niks fodies gelaai. Sal nog belowe

Re: Welgelegen?4-July 2015 - INdependance day

Posted: Mon Jul 06, 2015 8:57 am
by Hilux 1
hier is die pics gelaai, Dankie Mossie en Kobus

viewtopic.php?f=5&t=39480

Re: Welgelegen?4-July 2015 - INdependance day

Posted: Mon Jul 06, 2015 8:06 pm
by Huismoeles
Tx
Dit was great