Goeienaand Hiluxers,
Ek het 'n Ironman winch aan my ONCA bulbar vasgebout op my 2007 3.0 D4D.
Ek wil die control box in die enjinkamer vassit, enige idees waar is die beste plek?
Daar is klaar ,n ekstra battery in, so die plek is min.
Bo-op die bulbar is nie genoeg spasie voor die grill nie.
Winch cotrol box
- Bushwacker
- Monster Truck
- Posts: 2718
- Joined: Sat Feb 02, 2008 12:34 pm
- Town: Vryheid Natal
- Vehicle: 2003 HILEX, 35" maxxis. 2009 Prado 120 VX
- Real Name: Piet
Re: Winch cotrol box
Agter die grill is baie plek!