Page 1 of 1

Pulley On AC Bracket

Posted: Tue Aug 18, 2015 11:31 am
by Borntofish
Weet iemand dalk waar ek kan soek vir die klein pulley op die AC bracket. Ek kort nog net die pulley om my AC aan die gang te kry.

Re: Pulley On AC Bracket

Posted: Tue Aug 18, 2015 4:31 pm
by The Legend
Ek neem aan jy praat van die tensioner pulley? Soek jy net die pulley of die pulley met die adaptor?

Re: Pulley On AC Bracket

Posted: Tue Aug 18, 2015 7:18 pm
by Borntofish
Die pulley en tensioner...