1996 Hilux 2.2 4Y S/C - New member
Posted: Thu Aug 27, 2015 4:18 pm
Hi to all
Great forum you have here!
Introductions:
My naam is Adriaan Lamprecht, woon tans in Vryburg in die Noord Wes. Ek is in die proses om 'n 1996 Toyota Hilux op my naam te kry. Ek het 'n baie vinnige 1985 VW Golf Mk1 verruil vir die Hilux, wat nog so bietjie liefdie nodig het.
Die bakkie is 'n lang termyn projek, die plan in om hom op die pad te kry en hom te geniet. Met tyd sal die res in plek val. Hy het op die stadium 'n 4Y motor in, daar is 'n 2ct op die vloer wat ons kan in sit. Maar na als wat ek hier gelees het twyfel ek of ons die moeite moet doen met die 2ct. Eerder maar net die 4Y uitsort en gebruik. Ek verneem die 4Y is made in china maar die beter copy, hy het al so 50 000km gedoen sonder te veel probleme.
Ons het hom gestart, niks snaakse geluide, maar nog baie om te doen voor hy op sy eie sal loop.
Let the good times roll