Page 1 of 1

Nietvoorby Rally

Posted: Mon Oct 26, 2015 8:28 am
by Mud Dog
Received this mail .....

Goeie dag

Graag wil ons vir julle en julle lede uitnooi om ons opwindende nuwe 4x4 roete op ons plaas in Stellenbosch te kom geniet. Daar gaan baie pryse vir die deelnemers wees, en die hele familie kan die dag kom geniet.

Groete

Karen Freitag

Kontak no: 021 809 3055


NIETV1.JPG

Re: Nietvoorby Rally

Posted: Mon Oct 26, 2015 9:03 am
by ChrisF
looks nice ....